Steeds Aanhalings

Go to Gemtracks
Steeds Aanhalings: Die oorwinnaar het steeds die gereg aan sy kant. -Voltaire
die-oorwinnaar-het-steeds-die-gereg-aan-sy-kant
Steeds Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer
lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Steeds Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Steeds Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Steeds Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Steeds Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos