Steeds Weer Op Aanhalings

Go to Gemtracks
Steeds Weer Op Aanhalings: Die ondeug laat soos 'n sweer in die vleis berou in die siel agter, wat hom altyd laat oopskeur en bloei. Want die rede wis die ander droefhede en smarte uit, maar dit wek dié van berou steeds weer op. -Michel de Montaigne
Steeds Weer Op Aanhalings: Die oorwinnaar het steeds die gereg aan sy kant. -Voltaire
die-oorwinnaar-het-steeds-die-gereg-aan-sy-kant
Steeds Weer Op Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer
lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Steeds Weer Op Aanhalings: Die kuns om bymekaar te maak weer armoede af, soos medisyne siekte afweer. -Plato
die-kuns-om-bymekaar-te-maak-weer-armoede-af-soos-medisyne-siekte-afweer
Steeds Weer Op Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Steeds Weer Op Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Steeds Weer Op Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Steeds Weer Op Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Steeds Weer Op Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Steeds Weer Op Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Steeds Weer Op Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher
mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie
Steeds Weer Op Aanhalings: ...net deur harde werk sal jy kan eet, totdat jy terugkeer na die aarde toe, want daaruit is jy geneem. Stof is jy, en jy sal weer stof word. -Die Bybel
net-deur-harde-werk-sal-jy-kan-eet-totdat-jy-terugkeer-na-die-aarde-toe-want-daaruit-is-jy-geneem-stof-is-jy-jy-sal-weer-stof-word
Steeds Weer Op Aanhalings: Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Steeds Weer Op Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Steeds Weer Op Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom. -C.J. Langenhoven
stuur-die-luiaard-na-die-miere-as-hy-nie-te-lui-is-om-te-gaan-nie-sal-hy-te-lui-wees-om-weer-terug-te-kom
Steeds Weer Op Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Steeds Weer Op Aanhalings: Gaan tot die keper en skraapDie patina vir spore uit die KaapTot die waarheid duidelik boOp die rotse is van die Erongo.Seder die Rijger, Goede Hoop en DrommedarisBewaar julle valse stukke by die argivaris.In die wande ingegraveerIs ons baasskap verewig teen wind en weer. -P.J. Philander
Steeds Weer Op Aanhalings: Die slagveld is verskuiwe. U Bloedrivier lê in die stad...Die Afrikanerdom (is) weer op trek, op sy nuwe Groot Trek...sy nuwe Groter Trek. Dis nie soos 'n honderd jaar gelede 'n trek weg van die middelpunte van die beskawing af nie, maar 'n trek terug - terug van die platteland na die stad. -D.F. Malan
Steeds Weer Op Aanhalings: Afrikaners (is) vandag kroes, kras en kordaat....Afrikanerwees is die laaste paar jaar kroes. Letterlik inmekaar gekrul, siek ,olik. Afrikaners is aan die rondmaal soos 'n klomp vasgekeerde skape...Dan is daar die hink-en-pink Afrikaners wat etikette om hulself hang: die ontnugterdes; die rigtingloses; die sinici; die magteloses; die bedruktes; die beswaardes; die afwagtendes wat wag op 'n kaptein wat weer hekke sal oopmaak...Afrikaners het kroes geword. Ander klein volkies is in hulle kroesheid uiteindelik uitgewis. -Willem de Klerk
Steeds Weer Op Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog