Sonder Geloof Bid Aanhalings

Go to Gemtracks
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Sonder Geloof Bid Aanhalings: U spreek van geloof - wat is geloof? Here, U wil, nie my wil, geskiede! Ek vernietig my onder Gods wil! -J.H. de la Rey
u-spreek-van-geloof-wat-is-geloof-here-u-wil-nie-my-wil-geskiede-ek-vernietig-my-onder-gods-wil
Sonder Geloof Bid Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Sonder Geloof Bid Aanhalings: maar kyk, ons is elkself die koetsier van verbygaan, goejop-regop met handeverwelkom die doodskar se leisels. wat só bid-bid is on reisgewik, koel, 'n skelet gekelk in die dagkabaai van vleis... -Breyten Breytenbach
maar-kyk-ons-is-elkself-die-koetsier-van-verbygaan-goejop-regop-met-handeverwelkom-die-doodskar-se-leisels-wat-só-bid-bid-is-on-reisgewik-koel-'n
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Berou sonder verbetering is soos om voortdurend te pomp sonder om die lek te stop. -R. Dilkwyn
berou-sonder-verbetering-is-soos-om-voortdurend-te-pomp-sonder-om-die-lek-te-stop
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Sonder Geloof Bid Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Humor is 'n voorloper tot geloof en 'n gelag is die begin van gebed. -Reinhold Niebuhr
humor-is-'n-voorloper-tot-geloof-'n-gelag-is-die-begin-van-gebed
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Kapitalisme sonder bankrotskap is soos die Christendom sonder die hel. -Frank Borman
kapitalisme-sonder-bankrotskap-is-soos-die-christendom-sonder-die-hel
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Bid is 'n daad. -N.P. van Wyk Louw
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Bid gedurig. -Die Bybel
Sonder Geloof Bid Aanhalings: 'n Mens kan op min dinge staatmaak in 'n politieke demokrasie behalwe die mense se geloof dat een redder van die wêreld op 'n slag genoeg is. -Alistair Cooke
'n-mens-kan-op-min-dinge-staatmaak-in-'n-politieke-demokrasie-behalwe-die-mense-se-geloof-dat-een-redder-van-die-wêreld-op-'n-slag-genoeg-is
Sonder Geloof Bid Aanhalings: As jy vir ander bid, word aan jouself voorsien. -Spreekwoorde
as-jy-vir-ander-bid-word-aan-jouself-voorsien
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Gewone mense bid nie, hulle bedel net. -George Bernard Shaw
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Alledaagse mense bid nie; hulle bedel net. -George Bernard Shaw
Sonder Geloof Bid Aanhalings: God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid. -John Masefield
god-verwarm-sy-hande-by-die-mens-se-hart-wanneer-hy-bid
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Jy kan gee sonder om lief te he, maar jy kan nie liefhe sonder om te gee nie. -Amy Carmichael
jy-kan-gee-sonder-om-lief-te-he-maar-jy-kan-nie-liefhe-sonder-om-te-gee-nie
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Geskiedenis is 'n diskussie sonder einde. -Pieter Geyl
geskiedenis-is-'n-diskussie-sonder-einde
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Bid een keer voordat jy oorlog toe gaan; twee keer voordat jy 'n seereis aanpak; drie keer voor jy trou. -Spreekwoorde
bid-een-keer-voordat-jy-oorlog-toe-gaan-twee-keer-voordat-jy-'n-seereis-aanpak-drie-keer-voor-jy-trou
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Broers, ons het almal sonder God gedroom. -D.J. Opperman
broers-ons-het-almal-sonder-god-gedroom
Sonder Geloof Bid Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Sonder Geloof Bid Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie