Son En Die Dood Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Son En Die Dood Nie Aanhalings: 'n Mens kan die son en die dood nie vol in die oë kyk nie. -Francois de La Rochefoucauld
Son En Die Dood Nie Aanhalings: In Afrika gebeur dinge soms agterstevoor. Soos dat die son eers moes ondergaan oor die vasteland voordat hy opgekom het, en nie andersom nie. -Mathews Phosa
in-afrika-gebeur-dinge-soms-agterstevoor-soos-dat-die-eers-moes-ondergaan-oor-die-vasteland-voordat-hy-opgekom-het-nie-andersom-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood is nie verskriklik nie, maar die gedagte dat die dood iets verskrikliks is, dit is die verskriklike. -Epictetus
die-dood-is-nie-verskriklik-nie-maar-die-gedagte-dat-die-dood-iets-verskrikliks-is-dit-is-die-verskriklike
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die waarde van die koelte is in die warm son rondom hom. -C.J. Langenhoven
die-waarde-van-die-koelte-is-in-die-warm-rondom-hom
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Hulle bou stilweg en onverpoosd met hul doodaan die ondersese rococo-katedraal wat glinsterin die skuins hale son: so word 'n skip katedraal. -Johann de Lange
hulle-bou-stilweg-onverpoosd-met-hul-doodaan-die-ondersese-rococo-katedraal-wat-glinsterin-die-skuins-hale-so-word-'n-skip-katedraal
Son En Die Dood Nie Aanhalings:
die-dood-is-vernietigdie-oorwinning-is-behaaldood-waar-is-jou-oorwinningdood-waar-is-jou-angel
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Son En Die Dood Nie Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Om te twyfel, is die dood, nie om te sterf nie. -Simonides
om-te-twyfel-is-die-dood-nie-om-te-sterf-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die filosoof spot met die dood, maar glad nie met sy rumatiek nie. -Fliegende Blätter
die-filosoof-spot-met-die-dood-maar-glad-nie-met-sy-rumatiek-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood is nie die afskakeling van die lig nie; dit is net die uitblaas van die lamp omdat die dag gebreek het. -Rabindranath Tagore
die-dood-is-nie-die-afskakeling-van-die-lig-nie-dit-is-net-die-uitblaas-van-die-lamp-omdat-die-dag-gebreek-het
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood is die einde van alle dinge van die menslike lewe, net nie van die bygeloof nie. -Plutarchus
die-dood-is-die-einde-van-alle-dinge-van-die-menslike-lewe-net-nie-van-die-bygeloof-nie
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood is doof. -Miguel de Cervantes
Son En Die Dood Nie Aanhalings: So dood soos 'n mossie. -William Langland
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood is 'n groot vredemaker. -Allesandro Manzoni
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Ons is almal op sterwe na dood. -C.J. Langenhoven
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die berig oor my dood was 'n oordrywing. -Mark Twain
die-berig-oor-my-dood-was-'n-oordrywing
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood het min vriende. -Robert Mannyng
Son En Die Dood Nie Aanhalings: 'n Eerbare dood is beter as 'n oneerbare lewe. -Cornelius Tacitus
'n-eerbare-dood-is-beter-as-'n-oneerbare-lewe
Son En Die Dood Nie Aanhalings: 'n Enkele dood is is tragedie, 'n miljoen sterftes 'n statistiek. -Joseph Stalin
'n-enkele-dood-is-is-tragedie-'n-miljoen-sterftes-'n-statistiek
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Son En Die Dood Nie Aanhalings: Baie mense is reeds dood voorat hulle begin lewe. -Seneca
baie-mense-is-reeds-dood-voorat-hulle-begin-lewe
Son En Die Dood Nie Aanhalings: die dood is niksis slegs 'n oorgang van asem na ontasem -Breyten Breytenbach
die-dood-is-niksis-slegs-'n-oorgang-van-asem-na-ontasem
Son En Die Dood Nie Aanhalings: ?Die dood is 'n swart kameel wat voor elke ou se hek kniel. -Abd-El-Kader
die-dood-is-'n-swart-kameel-wat-voor-elke-se-hek-kniel