So Wie Geleer Het Om Aanhalings

Go to Gemtracks
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: So wie geleer het om vas te trap, het daarby geleer om nie op sand te staan nie. -C.J. Langenhoven
so-wie-geleer-het-om-vas-te-trap-het-daarby-geleer-om-nie-op-sand-te-staan-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie is ryk? Hy wat tevrede is. Wie is dit? Niemand. -Benjamin Franklin
wie-is-ryk-hy-wat-tevrede-is-wie-is-dit-niemand
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Geen ras kan bloei voordat dit nie geleer het dat daar net soveel waarde is in die bewerking van 'n land as in die skryf van 'n gedig nie. -Booker T. Washington
geen-ras-kan-bloei-voordat-dit-nie-geleer-het-dat-daar-net-soveel-waarde-is-in-die-bewerking-van-'n-land-as-in-die-skryf-van-'n-gedig-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie sterf, betaal alle skuld. -William Shakespeare
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: O Onveranderlike, Oneindigende,Onbeginnende Woord deur Wie 'n kleinverrukte vuilerige kommatjie flits. -Sheila Cussons
o-onveranderlike-oneindigendeonbeginnende-woord-deur-wie-'n-kleinverrukte-vuilerige-kommatjie-flits
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Regsgeleerdes is die enigste mense by wie onkundigheid van die wet nie strafbaar is nie. -Jeremy Bentham
regsgeleerdes-is-die-enigste-mense-by-wie-onkundigheid-van-die-wet-nie-strafbaar-is-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. -Die Bybel
die-ryke-heers-oor-die-arme-die-lener-is-die-slaaf-van-die-man-by-wie-hy-leen
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse
die-enigste-afrikaner-met-wie-die-engelssprekende-kam-saamwerk-is-die-een-wat-oogluikend-dikvellig-al-sy-regte-prysgee-om-engelse-oorgevoeligheid-nie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Ervaring leer dat skrywers wie se werk afgekeur word, later die onbarmhartigste kritici word, net soos onaantreklike en versmaaide vroue die grootste skindertonge word. -Fliegende Blätter
ervaring-leer-dat-skrywers-wie-se-werk-afgekeur-word-later-die-onbarmhartigste-kritici-word-net-soos-onaantreklike-versmaaide-vroue-die-grootste
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
So Wie Geleer Het Om Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het