Slegte Vriend Aanhalings

Go to Gemtracks
Slegte Vriend Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Slegte Vriend Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Slegte Vriend Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Slegte Vriend Aanhalings: Daar is één opsig waarin ek my dierbaarste vriend net so behandel soos my bitterste vyand. Ek steek my skande vir albe ewe sorgvuldig weg. -C.J. Langenhoven
daar-is-één-opsig-waarin-ek-my-dierbaarste-vriend-net-so-behandel-soos-my-bitterste-vyand-ek-steek-my-skande-vir-albe-ewe-sorgvuldig-weg
Slegte Vriend Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Slegte Vriend Aanhalings: Slegte geld verdryf goeie geld. -Thomas Gresham
Slegte Vriend Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Slegte Vriend Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Slegte Vriend Aanhalings: Afwesigheid is die vyand van liefde en die vriend van vriendskap. -C.J. Langenhoven
afwesigheid-is-die-vyand-van-liefde-die-vriend-van-vriendskap
Slegte Vriend Aanhalings: Raad wat nie verander kan word nie, is slegte raad. -Publilius Syrus
raad-wat-nie-verander-kan-word-nie-is-slegte-raad
Slegte Vriend Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Slegte Vriend Aanhalings: Mens sê nie te veel nie as jy beweer dat die helfde van die slegte gevoel tussen Afrikaners en Engelse in Suid-Afrika veroorsaak is deur die onoordeelkundige en dikwels onregverdige inmenging van Engeland. -J.B.M. Hertzog
Slegte Vriend Aanhalings: 'n Goeie ambagsman kry nooit sy werk na sy eie sin nie; 'n slegte kry dit nooit na die sin van sy klandisie nie. -C.J. Langenhoven
'n-goeie-ambagsman-kry-nooit-sy-werk-na-sy-eie-sin-nie-'n-slegte-kry-dit-nooit-na-die-sin-van-sy-klandisie-nie
Slegte Vriend Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Slegte Vriend Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan
Slegte Vriend Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Slegte Vriend Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine