Skoon Aanhalings

Go to Gemtracks
Skoon Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Skoon Aanhalings: Ek smeek U, Heer, om hulp dat ek behouDie wonderskat my toebedeel as kind:Dat ek, in wat ek op U wêreld vind,Weerkaatsing van U godlik skoon aanskou. -C. Louis Leipoldt
ek-smeek-u-heer-om-hulp-dat-ek-behoudie-wonderskat-my-toebedeel-as-kinddat-ek-in-wat-ek-op-u-wêreld-vindweerkaatsing-van-u-godlik-skoon-aanskou
Skoon Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Skoon Aanhalings: ...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. -Marthinus Versfeld
die-digter-is-die-man-wat-in-die-donker-waters-van-die-chaos-duik-om-skoon-blink-dinge-daaruit-te-haal