Sit En Aanhalings

Go to Gemtracks
Sit En Aanhalings: Kan jy 'n krokodilmet 'n hoek vangof hom 'n tou in die bek sit? -Die Bybel
kan-jy-'n-krokodilmet-'n-hoek-vangof-hom-'n-tou-in-die-bek-sit
Sit En Aanhalings: 'n Diplomaat is vandag niks meer as 'n hoofkelner wat af en toe toegelaat word om te sit nie. -Peter Ustinov
'n-diplomaat-is-vandag-niks-meer-as-'n-hoofkelner-wat-af-toe-toegelaat-word-om-te-sit-nie
Sit En Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Sit En Aanhalings: Die Afrikaner het 'n neiging om simboolblind te wees. En 'n voorliefde om die verlede voort te sit. -Willem de Klerk
die-afrikaner-het-'n-neiging-om-simboolblind-te-wees-en-'n-voorliefde-om-die-verlede-voort-te-sit
Sit En Aanhalings: Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur. -C.J. Langenhoven
maak-in-die-somer-hout-bymekaar-sit-in-die-winter-by-die-vuur
Sit En Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Sit En Aanhalings: Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Sit En Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Sit En Aanhalings: Wie van julle wat 'n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om die werk te voltooi nie? -Die Bybel
wie-van-julle-wat-'n-gebou-wil-oprig-gaan-nie-eers-sit-die-koste-bereken-om-te-of-hy-genoeg-geld-het-om-die-werk-te-voltooi-nie
Sit En Aanhalings: Op die tafel lê die skamel beursievan 'n hardwerkende vrouen op hom sit 'n mot.Ek weet nie wat hy van ekonomieaf weet nie maar ek dinkdie wete wat hom gestuur hetom verskoning daarvoor te vra is God. -Sheila Cussons
op-die-tafel-lê-die-skamel-beursievan-'n-hardwerkende-vrouen-op-hom-sit-'n-ek-weet-nie-wat-hy-van-ekonomieaf-weet-nie-maar-ek-dinkdie-wete-wat-hom