Sal Trapmaar Aanhalings

Go to Gemtracks
Sal Trapmaar Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Sal Trapmaar Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Sal Trapmaar Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Sal Trapmaar Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Sal Trapmaar Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Sal Trapmaar Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Sal Trapmaar Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Sal Trapmaar Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Sal Trapmaar Aanhalings: Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Sal Trapmaar Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Sal Trapmaar Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel
in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef
Sal Trapmaar Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies
Sal Trapmaar Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Sal Trapmaar Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Die vriendskap wat jy moet koop is 'n duur artikel. Jy sal nie weer jou prys kry as jy dit van die hand wil sit nie. -C.J. Langenhoven
die-vriendskap-wat-jy-moet-koop-is-'n-duur-artikel-jy-sal-nie-weer-jou-prys-kry-as-jy-dit-van-die-hand-wil-sit-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Ons sal nie halfnaatjies...hier word, want ons mag U wette nie versteur; maar elkeen vermenigvuldig na sy soort en lewe langs mekaar volgens U woord. -D.J. Opperman
ons-sal-nie-halfnaatjieshier-word-want-ons-mag-u-wette-nie-versteur-maar-elkeen-vermenigvuldig-na-sy-soort-lewe-langs-mekaar-volgens-u-woord
Sal Trapmaar Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Sal Trapmaar Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Sal Trapmaar Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Sal Trapmaar Aanhalings: Stem vir die man wat die minste belowe; hy sal die minste teleurstel. -Bernard Baruch
stem-vir-die-man-wat-die-minste-belowe-hy-sal-die-minste-teleurstel
Sal Trapmaar Aanhalings: Stuur die luiaard na die miere, en as hy nie te lui is om te gaan nie sal hy te lui wees om weer terug te kom. -C.J. Langenhoven
stuur-die-luiaard-na-die-miere-as-hy-nie-te-lui-is-om-te-gaan-nie-sal-hy-te-lui-wees-om-weer-terug-te-kom
Sal Trapmaar Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Sal Trapmaar Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Vat al die kwaad wat jy in jou buurman sien en al die goed wat jy in jouself sien, en maak daar 'n derde mens uit. Hy sal naastenby so lyk soos elk van julle twee. -C.J. Langenhoven
vat-al-die-kwaad-wat-jy-in-jou-buurman-al-die-goed-wat-jy-in-jouself-maak-daar-'n-derde-mens-uit-hy-sal-naastenby-so-lyk-soos-elk-van-julle-twee
Sal Trapmaar Aanhalings: Die skrywer self sal die uiteindelike bevrediging en triomf hê dat hulle die waarheid nagejaag en in hul beste vermoë beskryf het soos dit aan hulle beskore was om dit te verstaan. -Piet Cillié
die-skrywer-self-sal-die-uiteindelike-bevrediging-triomf-hê-dat-hulle-die-waarheid-nagejaag-in-hul-beste-vermoë-beskryf-het-soos-dit-aan-hulle
Sal Trapmaar Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Gooi vir jou gas
gooi-vir-jou-gas-tjiekorie-by-die-koffie-hy-sal-die-tjiekorie-onthou-die-koffie-vergeet
Sal Trapmaar Aanhalings: Skat jou bekwaamheid te min om mee te spog en jou karakter te hoog om mee te speel. Op die manier sal jy jou selfrespek bewaar en die respek van jou ewemens verseker. -C.J. Langenhoven
skat-jou-bekwaamheid-te-min-om-mee-te-spog-jou-karakter-te-hoog-om-mee-te-speel-op-die-manier-sal-jy-jou-selfrespek-bewaar-die-respek-van-jou
Sal Trapmaar Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Sal Trapmaar Aanhalings: ...dat regering van die volk, deur die volk, vir die volk nie sal sterf op aarde nie. -Abraham Lincoln
dat-regering-van-die-volk-deur-die-volk-vir-die-volk-nie-sal-sterf-op-aarde-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Sal Trapmaar Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Sal Trapmaar Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel