Rykdom Het Aanhalings

Go to Gemtracks
Rykdom Het Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Rykdom Het Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Rykdom Het Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Rykdom Het Aanhalings: Want alles heilig en menslik, deug, roem en eer, gehoorsaam nou die verleidelike invloed van rykdom. -Horatius
want-alles-heilig-menslik-deug-roem-eer-gehoorsaam-nou-die-verleidelike-invloed-van-rykdom
Rykdom Het Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Rykdom Het Aanhalings: By die Wyse is rykdom dienaar, by die dwaas meester. -Seneca
by-die-wyse-is-rykdom-dienaar-by-die-dwaas-meester
Rykdom Het Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Rykdom Het Aanhalings: In elke goed geregeerde staat is rykdom 'n heilige saak; in demokrasieë is dit die enigste heilige saak. -Anatole France
in-elke-goed-geregeerde-staat-is-rykdom-'n-heilige-saak-in-demokrasieë-is-dit-die-enigste-heilige-saak
Rykdom Het Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Rykdom Het Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Rykdom Het Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Rykdom Het Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Rykdom Het Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Rykdom Het Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Rykdom Het Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Rykdom Het Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Rykdom Het Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Rykdom Het Aanhalings: Die take wat jy voltooi het, het jou onsterflik gemaak. -Lao-tse
die-take-wat-jy-voltooi-het-het-jou-onsterflik-gemaak
Rykdom Het Aanhalings: Solank as wat ek iets nodig het, het ek 'n rede om te leef. Tevredenheid is die dood. -George Bernard Shaw
solank-as-wat-ek-iets-nodig-het-het-ek-'n-rede-om-te-leef-tevredenheid-is-die-dood
Rykdom Het Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Rykdom Het Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Rykdom Het Aanhalings: Salomo het by 'n luiaard se akker verbygeloop. Had hy bietjie vertoef dan kon hy gebie het op die vendusie. -C.J. Langenhoven
salomo-het-by-'n-luiaard-se-akker-verbygeloop-had-hy-bietjie-vertoef-dan-kon-hy-gebie-het-op-die-vendusie
Rykdom Het Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Rykdom Het Aanhalings: Moenie 'n ander beskuldig dat hy sy oë oopgehou het onder die gebed nie; hy het maar net gekyk of joue toe was. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-ander-beskuldig-dat-hy-sy-oë-oopgehou-het-onder-die-gebed-nie-hy-het-maar-net-gekyk-of-joue-toe-was
Rykdom Het Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Rykdom Het Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn
Rykdom Het Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Rykdom Het Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Rykdom Het Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Rykdom Het Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Rykdom Het Aanhalings: Tydens die ineenstorting van die beurs in 1929 het mense uit vensters gespring. In 1987 het hulle hul makelaars geskiet. -Unknown
tydens-die-ineenstorting-van-die-beurs-in-1929-het-mense-uit-vensters-gespring-in-1987-het-hulle-hul-makelaars-geskiet
Rykdom Het Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Rykdom Het Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Rykdom Het Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Rykdom Het Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin