Rykdom Het Aan Aanhalings

Go to Gemtracks
Rykdom Het Aan Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Rykdom Het Aan Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Rykdom Het Aan Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Rykdom Het Aan Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Rykdom Het Aan Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Rykdom Het Aan Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Rykdom Het Aan Aanhalings: Want alles heilig en menslik, deug, roem en eer, gehoorsaam nou die verleidelike invloed van rykdom. -Horatius
want-alles-heilig-menslik-deug-roem-eer-gehoorsaam-nou-die-verleidelike-invloed-van-rykdom
Rykdom Het Aan Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Rykdom Het Aan Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Rykdom Het Aan Aanhalings: By die Wyse is rykdom dienaar, by die dwaas meester. -Seneca
by-die-wyse-is-rykdom-dienaar-by-die-dwaas-meester
Rykdom Het Aan Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Rykdom Het Aan Aanhalings: In elke goed geregeerde staat is rykdom 'n heilige saak; in demokrasieë is dit die enigste heilige saak. -Anatole France
in-elke-goed-geregeerde-staat-is-rykdom-'n-heilige-saak-in-demokrasieë-is-dit-die-enigste-heilige-saak
Rykdom Het Aan Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Rykdom Het Aan Aanhalings: Wie gee verstand aan die ibisom tee die vloed te waarksuof wie gee insig aan die haanom die dag aan te kondig? -Die Bybel
wie-gee-verstand-aan-die-ibisom-tee-die-vloed-te-waarksuof-wie-gee-insig-aan-die-haanom-die-dag-aan-te-kondig
Rykdom Het Aan Aanhalings: Armoede is 'n goddelike stiefma wat vir die jeug doen wat hul eie moeders nie in staat was om te doen nie. Dit stel hulle voor aan spaarsamigheid, aan die wêreld en aan die lewe. -Honoré de Balzac
armoede-is-'n-goddelike-stiefma-wat-vir-die-jeug-doen-wat-hul-eie-moeders-nie-in-staat-was-om-te-doen-nie-dit-stel-hulle-voor-aan-spaarsamigheid-aan
Rykdom Het Aan Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Rykdom Het Aan Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Rykdom Het Aan Aanhalings: Die oorwinnaar het steeds die gereg aan sy kant. -Voltaire
die-oorwinnaar-het-steeds-die-gereg-aan-sy-kant
Rykdom Het Aan Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Rykdom Het Aan Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Rykdom Het Aan Aanhalings: Die Walliesers en die Afrikaners het baie gemeen - albei leef te na aan die Engelse en te ver van God. -Paul Moorcraft
die-walliesers-die-afrikaners-het-baie-gemeen-albei-leef-te-na-aan-die-engelse-te-ver-van-god
Rykdom Het Aan Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Rykdom Het Aan Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Rykdom Het Aan Aanhalings: Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. -C.J. Langenhoven
aan-'n-nuwe-wa-kan-jy-of-dit-'n-goeie-skilder-was-aan-'n-oue-of-dit-'n-goeie-wamaker-was
Rykdom Het Aan Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Rykdom Het Aan Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
Rykdom Het Aan Aanhalings: Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor. -J.H. de la Rey
hier-is-my-burgers-wat-hul-land-hul-volk-getrou-gebly-het-tot-die-einde-vandag-is-hulle-wese-as-sodanig-gee-ek-hulle-aan-u-oor
Rykdom Het Aan Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Rykdom Het Aan Aanhalings: Soos oorlog te belangrik is om aan generaals oorgelaat te word, net so is die ekonomie te belangrik om aan ekonome oorgelaat te word. -John Kenneth Galbraith
soos-oorlog-te-belangrik-is-om-aan-generaals-oorgelaat-te-word-net-so-is-die-ekonomie-te-belangrik-om-aan-ekonome-oorgelaat-te-word
Rykdom Het Aan Aanhalings: Boeke is die nalatenskap van 'n groot gees aan die mensheid, wat van geslag tot geslag oorgelewer word as geskenke aan die ongeborenes. -Joseph Addison
boeke-is-die-nalatenskap-van-'n-groot-gees-aan-die-mensheid-wat-van-geslag-tot-geslag-oorgelewer-word-as-geskenke-aan-die-ongeborenes
Rykdom Het Aan Aanhalings: Hoe swaarder 'n man aan sy goed gekom het, hoe swaarder bring hy daaraan deur.Swaar-kry: lekkerkry; lekker-kry: swaarkry -C.J. Langenhoven
hoe-swaarder-'n-man-aan-sy-goed-gekom-het-hoe-swaarder-bring-hy-daaraan-deurswaar-kry-lekkerkry-lekker-kry-swaarkry
Rykdom Het Aan Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene
Rykdom Het Aan Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Rykdom Het Aan Aanhalings: Vakbonde gebruik selde, indien ooit, die mag wat hulle het om beter werk te verseker; byna altyd wend hulle 'n groot deel van hul mag aan om swak werk te beveilig. -H.L. Mencken
vakbonde-gebruik-selde-indien-ooit-die-mag-wat-hulle-het-om-beter-werk-te-verseker-byna-altyd-wend-hulle-'n-groot-deel-van-hul-mag-aan-om-swak-werk-te
Rykdom Het Aan Aanhalings: Die skrywer self sal die uiteindelike bevrediging en triomf hê dat hulle die waarheid nagejaag en in hul beste vermoë beskryf het soos dit aan hulle beskore was om dit te verstaan. -Piet Cillié
die-skrywer-self-sal-die-uiteindelike-bevrediging-triomf-hê-dat-hulle-die-waarheid-nagejaag-in-hul-beste-vermoë-beskryf-het-soos-dit-aan-hulle