Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings

Go to Gemtracks
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Want rykdom het aan vriende geen gebrek,En wie in nood tot 'n slegte vriend hom wend,Maak hom 'n vyand tot die bitter end. -William Shakespeare
want-rykdom-het-aan-vriende-geen-gebreken-wie-in-nood-tot-'n-slegte-vriend-hom-wendmaak-hom-'n-vyand-tot-die-bitter-end
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Afrikaners, bruines of wittes, het geen styl, geen vorm nie, pas so gou aan, krimp so maklik in, eet Amerikaanse steaks of Snoek a la Orly by 'n Franse lughawe sonder om op eie kosse te roem, speel gholf om by gegoede immigrante in tel te wees, aap alles van oorsee na - modes, liedjies - versmaai self maklik hul eie taal. Ons het min styl. -Jan Rabie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die dood het min vriende. -Robert Mannyng
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het. -C.J. Langenhoven
die-teëspoed-sif-die-vriende-uit-wat-die-voorspoed-geoes-het
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Basta die sirene van die lafaards. Ons skrywers het 'n taak; 'n demokratiese intelligentsia wat sy sê sê, of hulle nou sensors of vriende is, is 'n volk se enigste waarborg teen geweld en vir verandering. -Jan Rabie
basta-die-sirene-van-die-lafaards-ons-skrywers-het-'n-taak-'n-demokratiese-intelligentsia-wat-sy-sê-sê-of-hulle-nou-sensors-of-vriende-is-is-'n
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Leen jou ore uit aan iedereen wat 'n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. -C.J. Langenhoven
leen-jou-ore-uit-aan-iedereen-wat-'n-tong-het-maar-moenie-jou-tong-uitleen-aan-iedereen-wat-ore-het-nie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die manteldraaier maak vriende al in die rondte, totdat hy op die end al in die rondte vyande het. -C.J. Langenhoven
die-manteldraaier-maak-vriende-al-in-die-rondte-totdat-hy-op-die-end-al-in-die-rondte-vyande-het
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Sonder 'n ryk hart is rykdom 'n lelike bedelaar. -Ralph Waldo Emerson
sonder-'n-ryk-hart-is-rykdom-'n-lelike-bedelaar
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Geen Hoogheit was het Recht der wetten ooit ontwassen. -Joost van den Vondel
geen-hoogheit-was-het-recht-der-wetten-ooit-ontwassen
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Want alles heilig en menslik, deug, roem en eer, gehoorsaam nou die verleidelike invloed van rykdom. -Horatius
want-alles-heilig-menslik-deug-roem-eer-gehoorsaam-nou-die-verleidelike-invloed-van-rykdom
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Ek is geen Engelsman, en ek is geen Duitser: ek is Afrikaner. -Christiaan de Wet
ek-is-geen-engelsman-ek-is-geen-duitser-ek-is-afrikaner
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: By die Wyse is rykdom dienaar, by die dwaas meester. -Seneca
by-die-wyse-is-rykdom-dienaar-by-die-dwaas-meester
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Geen ekonomiese beleid is moontlik sonder 'n swaard, geen industrialisasie sonder mag. -Adolf Hitler
geen-ekonomiese-beleid-is-moontlik-sonder-'n-swaard-geen-industrialisasie-sonder-mag
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Rykdom is die ouer van luuksheid en traagheid, en armoede van gemeenheid en venynigheid, en albei van ontevredenheid. -Plato
rykdom-is-die-ouer-van-luuksheid-traagheid-armoede-van-gemeenheid-venynigheid-albei-van-ontevredenheid
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Rykdom Het Aan Vriende Geen Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie