Rus Aanhalings

Go to Gemtracks
Rus Aanhalings: Om te rus kry jou nie daar nie. -Unknown
om-te-rus-kry-jou-nie-daar-nie
Rus Aanhalings: die eindelike rus as sagde kersvlam groei en krimp en groeien plotseling wegsink dat die nagsoos watermure oor my vloei. -Elisabeth Eybers
die-eindelike-rus-as-sagde-kersvlam-groei-krimp-groeien-plotseling-wegsink-dat-die-nagsoos-watermure-oor-my-vloei
Rus Aanhalings: Ontydige vlyt is die merk van die luiaard. Dis sy verskoning vir ontydige rus. -C.J. Langenhoven
ontydige-vlyt-is-die-merk-van-die-luiaard-dis-sy-verskoning-vir-ontydige-rus
Rus Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus
Rus Aanhalings: Daar is een goeie ding wat 'n slaaf soms koop wat vir sy baas te duur is. Die goeie ding is rus en die prys is arbeid. -C.J. Langenhoven
daar-is-een-goeie-ding-wat-'n-slaaf-soms-koop-wat-vir-sy-baas-te-duur-is-die-goeie-ding-is-rus-die-prys-is-arbeid