Reg Beteken Aanhalings

Go to Gemtracks
Reg Beteken Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Reg Beteken Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Reg Beteken Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Reg Beteken Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo