Reg Beteken Altyd Aanhalings

Go to Gemtracks Beats
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Die geboorte van 'n reg beteken altyd die afsterwe van 'n vryheid. -Rene Sully-Prudhomme
die-geboorte-van-'n-reg-beteken-altyd-die-afsterwe-van-'n-vryheid
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Dit beteken nie altyd veel om 'n man van belang te wees nie. Die belangrikste persoon op 'n begrafnis is die dooi man. -C.J. Langenhoven
dit-beteken-nie-altyd-veel-om-'n-man-van-belang-te-wees-nie-die-belangrikste-persoon-op-'n-begrafnis-is-die-dooi-man
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur die onopgeleide, terwyl aristokrasie regering deur die swak opgeleide beteken. -G.K. Chesterton
demokrasie-beteken-regering-deur-die-onopgeleide-terwyl-aristokrasie-regering-deur-die-swak-opgeleide-beteken
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Ons betaal ons onwillige knegte altyd te veel, ons gewilliges altyd te min. -C.J. Langenhoven
ons-betaal-ons-onwillige-knegte-altyd-te-veel-ons-gewilliges-altyd-te-min
Reg Beteken Altyd Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is 'n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. -C.J. Langenhoven
om-dood-te-gaan-is-geen-kuns-nie-die-slegste-kry-dit-reg-om-te-lewe-is-'n-kuns-die-beste-kry-dit-nie-goed-reg-nie
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Dink eenvoudig, soos my ou meester gewoond was om te sê. Dit beteken om die geheel te reduseer tot die eenvoudigste terme van sy dele, om terug te keer tot die grondbeginsels. -Frank Lloyd Wright
dink-eenvoudig-soos-my-meester-gewoond-was-om-te-sê-dit-beteken-om-die-geheel-te-reduseer-tot-die-eenvoudigste-terme-van-sy-dele-om-terug-te-keer
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Vorm volg altyd aksie. -Louis Henry Sullivan
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Drome kom altyd in teenstellings. -Oliver Goldsmith
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Uit Afrika altyd iets nuuts -Pliny the Elder
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. -Die Bybel
dat-ek-nie-wil-doen-wat-ek-doen-nie-beteken-dat-ek-toegee-dat-die-wet-goed-is
Reg Beteken Altyd Aanhalings: In ekonomiese sake is die meerderheid altyd verkeerd. -John Kenneth Galbraith
in-ekonomiese-sake-is-die-meerderheid-altyd-verkeerd
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Afrikaners was nog altyd geneid om iets irrelevants te doen. -Ken Owen
afrikaners-was-nog-altyd-geneid-om-iets-irrelevants-te-doen
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Demokrasie beteken nie ek is so goed soos jy nie, maar jy is so goed soos ek. -Harry Emerson Fosdick
demokrasie-beteken-nie-ek-is-so-goed-soos-jy-nie-maar-jy-is-so-goed-soos-ek
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Te regverdige reg is 'n suster van die wraak. Vergeefs! -Victor Hugo
te-regverdige-reg-is-'n-suster-van-die-wraak-vergeefs
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Die winde en golwe is altyd aan die kant van die mees bekwame navigators. -Edward Gibbon
die-winde-golwe-is-altyd-aan-die-kant-van-die-mees-bekwame-navigators
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Watter pyn,watter verlangevorm myen slyt my wegvir die ewigheid reg? -Johann de Lange
watter-pynwatter-verlangevorm-myen-slyt-my-wegvir-die-ewigheid-reg
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie
Reg Beteken Altyd Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Die meerderheid is reg, die minderheid opreg. -C.J. Langenhoven
die-meerderheid-is-reg-die-minderheid-opreg
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Reg Beteken Altyd Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie