Party Aanhalings

Go to Gemtracks
Party Aanhalings: Party skrywers skryf soveel dat hulle skaars tyd het om te dink. -Fliegende Blätter
party-skrywers-skryf-soveel-dat-hulle-skaars-tyd-het-om-te-dink
Party Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Party Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Party Aanhalings: Die hele openbare inkomste, of byna die hele openbare inkomste, word in party lande gebruik om onproduktiewe monde te voed. -Adam Smith
die-hele-openbare-inkomste-of-byna-die-hele-openbare-inkomste-word-in-party-lande-gebruik-om-onproduktiewe-monde-te-voed
Party Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Party Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige