Oor Hulle Gerol Aanhalings

Go to Gemtracks
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Hier is my burgers wat hul land en hul volk getrou gebly het tot die einde. Vandag is hulle wese en as sodanig gee ek hulle aan u oor. -J.H. de la Rey
hier-is-my-burgers-wat-hul-land-hul-volk-getrou-gebly-het-tot-die-einde-vandag-is-hulle-wese-as-sodanig-gee-ek-hulle-aan-u-oor
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Oor Hulle Gerol Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Godsdiens is die meesterstuk van die kuns om diere te leer, want dit leer mense oor hoe hulle moet dink. -Arthur Schopenhauer
godsdiens-is-die-meesterstuk-van-die-kuns-om-diere-te-leer-want-dit-leer-mense-oor-hoe-hulle-moet-dink
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Baie mense verbeel hulle hulle is dierevriende omdat hulle 'n gevange voël versorg. -Fliegende Blätter
baie-mense-verbeel-hulle-hulle-is-dierevriende-omdat-hulle-'n-gevange-voël-versorg
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Die mense het altyd een of ander kampvegter wat hulle oor hulself stel en tot grootheid troetel...Dít en geen ander rede is die wortel waaruit 'n tiran ontwikkel; aanvanklik is hy 'n beskermer. -Plato
die-mense-het-altyd-een-of-ander-kampvegter-wat-hulle-oor-hulself-stel-tot-grootheid-troeteldít-geen-ander-rede-is-die-wortel-waaruit-'n-tiran
Oor Hulle Gerol Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Oor Hulle Gerol Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Daar is mense wat hulle oë so knaend daarbo op die Hemel gevestig hou dat hulle nie sien hoe min goed hulle hande hieronder op die aarde doen nie. -C.J. Langenhoven
daar-is-mense-wat-hulle-oë-so-knaend-daarbo-op-die-hemel-gevestig-hou-dat-hulle-nie-hoe-min-goed-hulle-hande-hieronder-op-die-aarde-doen-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Dit is dikwels makliker om briesend te word oor 'n onreg wat aan die ander kant van die wêreld gebeur het as oor verdrukking en diskriminasie 'n halwe blok van die huis. -Carl T. Rowan
dit-is-dikwels-makliker-om-briesend-te-word-oor-'n-onreg-wat-aan-die-ander-kant-van-die-wêreld-gebeur-het-as-oor-verdrukking-diskriminasie-'n-halwe
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Om 'n skrywer te vra hoe hy voel oor kritici is soos om 'n lamppaal te vra hoe dit voel oor honde. -John Osborne
om-'n-skrywer-te-vra-hoe-hy-voel-oor-kritici-is-soos-om-'n-lamppaal-te-vra-hoe-dit-voel-oor-honde
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe. -Die Bybel
pas-op-vir-die-vals-profete-hulle-kom-na-julle-toe-in-skaapsklere-maar-in-werklikheid-is-hulle-verskeurende-wolwe
Oor Hulle Gerol Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Mense is soos koeëls, hoe gladder hulle is, hoe verder gaan hulle. -Jean Paul
mense-is-soos-koeëls-hoe-gladder-hulle-is-hoe-verder-gaan-hulle
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Oor Hulle Gerol Aanhalings: Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. -Aristotle
die-demokrasie-het-gegroei-uit-die-mens-se-veronderstelling-dat-as-hulle-in-sekere-opsigte-gelykwaardig-is-dan-is-hulle-volkome-gelykwaardig