Ook Op Aanhalings

Go to Gemtracks
Ook Op Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Ook Op Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Ook Op Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Ook Op Aanhalings: Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners. -N.P. van Wyk Louw
teelbere-soê-gedek-ongedekhet-elkeen-ook-'n-taak-nes-afrikaners
Ook Op Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Ook Op Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Ook Op Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Ook Op Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Ook Op Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Ook Op Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Ook Op Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Ook Op Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Ook Op Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Ook Op Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Ook Op Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Ook Op Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Ook Op Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Ook Op Aanhalings: Nes mense en diere het blomme ook gelaatsuitdrukkings. Sommige glimlag oënskynlik; sommige is treurig; sommige is peinsend en bedeesd; ander is doodgewoon, eerlik en opreg. -Henry Ward Beecher
nes-mense-diere-het-blomme-ook-gelaatsuitdrukkings-sommige-glimlag-oënskynlik-sommige-is-treurig-sommige-is-peinsend-bedeesd-ander-is-doodgewoon
Ook Op Aanhalings: Soos medisyne nie sy doel kan bereik as dit te sterk is nie, so is dit ook met kritiek wat die grense van billikheid oorskry. -Arthur Schopenhauer
soos-medisyne-nie-sy-doel-kan-bereik-as-dit-te-sterk-is-nie-so-is-dit-ook-met-kritiek-wat-die-grense-van-billikheid-oorskry
Ook Op Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Ook Op Aanhalings: Soos die geld groei, groei ook die sorge. -Horatius
soos-die-geld-groei-groei-ook-die-sorge
Ook Op Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook
Ook Op Aanhalings: Maar net so seker as wat die Afrikanervolk 'n volk van bevryding is, so seker is hy ook 'n volk van onderdrukking. -Johan Degenaar
maar-net-so-seker-as-wat-die-afrikanervolk-'n-volk-van-bevryding-is-so-seker-is-hy-ook-'n-volk-van-onderdrukking
Ook Op Aanhalings: Die digter is ook 'n dief, hy steelvan elke liggaam en elke gesigen siel iets, van wie hulle nie heelen bymekaar hou nie roof hy iets vir 'n gedig. -T.T. Cloete
die-digter-is-ook-'n-dief-hy-steelvan-elke-liggaam-elke-gesigen-siel-iets-van-wie-hulle-nie-heelen-bymekaar-hou-nie-roof-hy-iets-vir-'n-gedig
Ook Op Aanhalings: Wat jy ook al in gebed vra, bid die mens vir 'n wonderwerk. Elke gebed word gereduseer tot dit:
wat-jy-ook-al-in-gebed-vra-bid-die-mens-vir-'n-wonderwerk-elke-gebed-word-gereduseer-tot-dit-grote-god-gee-assebleif-dat-twee-keer-twee-nie-vier-is
Ook Op Aanhalings: Grappies oor dom blondines traak my nie, want ek weet ek is nie dom nie ... ek is ook nie blond nie. -Dolly Parton
grappies-oor-dom-blondines-traak-my-nie-want-ek-weet-ek-is-nie-dom-nie-ek-is-ook-nie-blond-nie
Ook Op Aanhalings: Die partystelsel is uitgedien. Die demokratiese stelsel is verby. Meer as die helfte van die volke het dit reeds afgeskaf, en die ander is druk besig om dit te doen. In Suid-Afrika moet dit ook gebeur. -J.B.M. Hertzog
die-partystelsel-is-uitgedien-die-demokratiese-stelsel-is-verby-meer-as-die-helfte-van-die-volke-het-dit-reeds-afgeskaf-die-ander-is-druk-besig-om
Ook Op Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Ook Op Aanhalings: Ek sê nie al die suur mense is fariseërs nie. Maar naastenby al die fariseërs is suur. In alle geval, solank as hulle onthou om fariseërs te wees. Want dis ook 'n inspanning. -C.J. Langenhoven
ek-sê-nie-al-die-suur-mense-is-fariseërs-nie-maar-naastenby-al-die-fariseërs-is-suur-in-alle-geval-solank-as-hulle-onthou-om-fariseërs-te-wees
Ook Op Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Ook Op Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Ook Op Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Ook Op Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Ook Op Aanhalings: Sal die leser wat by hierdie plekke kom, as die skrywer in die graf is, onthou dat daar vir hom ook 'n jaar sal kom waarvan hy nie die Ou-jaarsdag sal sien nie. -C.J. Langenhoven
sal-die-leser-wat-by-hierdie-plekke-kom-as-die-skrywer-in-die-graf-is-onthou-dat-daar-vir-hom-ook-'n-jaar-sal-kom-waarvan-hy-nie-die-ou-jaarsdag-sal
Ook Op Aanhalings: As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. -Victor Hugo
as-god-nie-vrouens-gemaak-het-nie-sou-hy-ook-nie-blomme-gemaak-het-nie