Ook Die Tyd Aanhalings

Go to Gemtracks
Ook Die Tyd Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron
Ook Die Tyd Aanhalings: Wie die reg en die geduld het, vir hom kom ook die tyd. -Johann Wolfgang von Goethe
Ook Die Tyd Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Ook Die Tyd Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
Ook Die Tyd Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Ook Die Tyd Aanhalings: Party skrywers skryf soveel dat hulle skaars tyd het om te dink. -Fliegende Blätter
party-skrywers-skryf-soveel-dat-hulle-skaars-tyd-het-om-te-dink
Ook Die Tyd Aanhalings: Watter tyd beleef ons nie waarin daar so baie kritici en so min lesers is. -Baron de Montesquieu
watter-tyd-beleef-ons-nie-waarin-daar-so-baie-kritici-so-min-lesers-is
Ook Die Tyd Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Ook Die Tyd Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Ook Die Tyd Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Ook Die Tyd Aanhalings: Die enigste tyd wanneer gespaarde geld niks werk is nie, is wanneer jy 'n goedkoop artikel gekoop het. -C.J. Langenhoven
die-enigste-tyd-wanneer-gespaarde-geld-niks-werk-is-nie-is-wanneer-jy-'n-goedkoop-artikel-gekoop-het
Ook Die Tyd Aanhalings: In ons dae kan 'n ekonomiese stryd die oorwinnaar verryk; 'n militêre stryd ruïneer hom vir 'n lang tyd. -Gustav le Bon
in-ons-dae-kan-'n-ekonomiese-stryd-die-oorwinnaar-verryk-'n-militêre-stryd-ruïneer-hom-vir-'n-lang-tyd
Ook Die Tyd Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Ook Die Tyd Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Ook Die Tyd Aanhalings: die dood is 'n afglansing vir die lewe:wanneer die spieël breek kom die tyd van onbevangenheid -Breyten Breytenbach
die-dood-is-'n-afglansing-vir-die-lewewanneer-die-spieël-breek-kom-die-tyd-van-onbevangenheid
Ook Die Tyd Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Ook Die Tyd Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Ook Die Tyd Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Ook Die Tyd Aanhalings: Teelbere en -soê (gedek en ongedek)het elkeen ook 'n taak - nes Afrikaners. -N.P. van Wyk Louw
teelbere-soê-gedek-ongedekhet-elkeen-ook-'n-taak-nes-afrikaners
Ook Die Tyd Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Ook Die Tyd Aanhalings: Slaap laat solank as jy jou eie baas is en daar sal 'n tyd kom wanneer 'n baas jou sal laat vroeg opstaan. -C.J. Langenhoven
slaap-laat-solank-as-jy-jou-eie-baas-is-daar-sal-'n-tyd-kom-wanneer-'n-baas-jou-sal-laat-vroeg-opstaan
Ook Die Tyd Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Ook Die Tyd Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Ook Die Tyd Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Ook Die Tyd Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Ook Die Tyd Aanhalings: Dis onvermydelik dat 'n boekeredakteur die een of ander tyd in die bloublasie van 'n skrywersego sal trap...Maar sonder 'n gespierde ego sou menige skrywer natuurlik lankal teen die grond gewees het in een van Afrikaans se literêre kroeggevegte. -Charles Fryer
Ook Die Tyd Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Ook Die Tyd Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Ook Die Tyd Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Ook Die Tyd Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Ook Die Tyd Aanhalings: Die rym neem ook 'n hele lewe in beslag:jou doen en dink, jou soek na ander en jou wag. -D.J. Opperman
die-rym-neem-ook-'n-hele-lewe-in-beslagjou-doen-dink-jou-soek-na-ander-jou-wag
Ook Die Tyd Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Ook Die Tyd Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Ook Die Tyd Aanhalings: Nes mense en diere het blomme ook gelaatsuitdrukkings. Sommige glimlag oënskynlik; sommige is treurig; sommige is peinsend en bedeesd; ander is doodgewoon, eerlik en opreg. -Henry Ward Beecher
nes-mense-diere-het-blomme-ook-gelaatsuitdrukkings-sommige-glimlag-oënskynlik-sommige-is-treurig-sommige-is-peinsend-bedeesd-ander-is-doodgewoon
Ook Die Tyd Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais