Ons Vermoë Lewe Aanhalings

Go to Gemtracks
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Dis nie soseer 'n lewe as 'n prys of 'n geldeenheid. Dit is iets waarmee ek betaal sodat ek kan skryf...Ek betaal en ek verkoop: dit is my lewe. Verkoop my lewe, verkoop die lewe van hulle rondom my...'n Lewe sonder eer; verraad sonder beperkings; belydenis sonder einde. -J.M. Coetzee
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Bly spaarsaam opdat jy die vermoë mag behou om vrygewend te bly. -C.J. Langenhoven
bly-spaarsaam-opdat-jy-die-vermoë-mag-behou-om-vrygewend-te-bly
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons sal nie halfnaatjies...hier word, want ons mag U wette nie versteur; maar elkeen vermenigvuldig na sy soort en lewe langs mekaar volgens U woord. -D.J. Opperman
ons-sal-nie-halfnaatjieshier-word-want-ons-mag-u-wette-nie-versteur-maar-elkeen-vermenigvuldig-na-sy-soort-lewe-langs-mekaar-volgens-u-woord
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die skrywer self sal die uiteindelike bevrediging en triomf hê dat hulle die waarheid nagejaag en in hul beste vermoë beskryf het soos dit aan hulle beskore was om dit te verstaan. -Piet Cillié
die-skrywer-self-sal-die-uiteindelike-bevrediging-triomf-hê-dat-hulle-die-waarheid-nagejaag-in-hul-beste-vermoë-beskryf-het-soos-dit-aan-hulle
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die vrye meningswisseling is die lug waarsonder ons nie kan lewe nie... -N.P. van Wyk Louw
die-vrye-meningswisseling-is-die-lug-waarsonder-ons-nie-kan-lewe-nie
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Boeke is die kompasse en die teleskope en hoogtemeters en kaarte deur ander mense voorberei om ons te help om die gevaarlike see van die lewe te bevaar. -Jesse Lee Bennet
boeke-is-die-kompasse-die-teleskope-hoogtemeters-kaarte-deur-ander-mense-voorberei-om-ons-te-help-om-die-gevaarlike-see-van-die-lewe-te-bevaar
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die lewe agter die verhoog is dikwels dramatieser as die lewe daarop. -Fliegende Blätter
die-lewe-agter-die-verhoog-is-dikwels-dramatieser-as-die-lewe-daarop
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Wie weet of lewe dood, of dood lewe is... -Aristophanes
wie-weet-of-lewe-dood-of-dood-lewe-is
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons reken ons geluk vir ons loon en ons straf vir ons ongeluk. -C.J. Langenhoven
ons-reken-ons-geluk-vir-ons-loon-ons-straf-vir-ons-ongeluk
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: ...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Wij schikken ons en dragen ons lot maar die dag der wrake komt.God is rechtvaardig en het ons oordeel der geschiedenis gewis. Het groote magtige Engeland dat door ons niets winnen kan, gunt ons het vrije zonnelicht des hemels niet. -T.F. Burgers
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons staan op die punt om of 'n groot volk te word, of om op te hou as 'n volk te bestaan. Laat ons dus werk terwyl dit dag is. Laat ons ons volk opbou. -Christiaan de Wet
ons-staan-op-die-punt-om-of-'n-groot-volk-te-word-of-om-op-te-hou-as-'n-volk-te-bestaan-laat-ons-dus-werk-terwyl-dit-dag-is-laat-ons-ons-volk-opbou
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Leer ons ons dae so gebruik dat ons wysheid bekom. -Die Bybel
leer-ons-ons-dae-so-gebruik-dat-ons-wysheid-bekom
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder
ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Ons betaal ons onwillige knegte altyd te veel, ons gewilliges altyd te min. -C.J. Langenhoven
ons-betaal-ons-onwillige-knegte-altyd-te-veel-ons-gewilliges-altyd-te-min
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Wanneer ons bou, laat ons glo ons bou vir altyd. -John Ruskin
wanneer-ons-bou-laat-ons-glo-ons-bou-vir-altyd
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Hóé kon die rykes van 'n ryk ooit weetDat ons sou veg vir ruimtes van ons landAl moes ons in die veld rysmiere eet? -D.J. Opperman
hóé-kon-die-rykes-van-'n-ryk-ooit-weetdat-ons-sou-veg-vir-ruimtes-van-ons-landal-moes-ons-in-die-veld-rysmiere-eet
Ons Vermoë Lewe Aanhalings: Drome het ook asem en trane en marteling,en die aanraking van blydskap;hulle lê swaar op ons gedagtes later,maar maak ons arbeid ook wel ligter;Hulle verdeel ons aandag, word deel van ons,soos die tyd self, en doen hul vooras boodskappers van die ewigheid. -George Gordon Byron