Ons Almal Aanhalings

Go to Gemtracks
Ons Almal Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Ons Almal Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Ons Almal Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
Ons Almal Aanhalings: Ons is slawe van die reg, sodat ons vry kan wees. -Marcus Tullius Cicero
Ons Almal Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Ons Almal Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Ons Almal Aanhalings: Boeke moet ons hê, al ly ons broodgebrek. -Alice Williams Brotherton
Ons Almal Aanhalings: Ons moenie onder mekaar sit en membrane jag, terwyl ons Afrikaanse letterkunde vir die eerste keer werklik bedreig word nie. -P.G. du Plessis
ons-moenie-onder-mekaar-sit-membrane-jag-terwyl-ons-afrikaanse-letterkunde-vir-die-eerste-keer-werklik-bedreig-word-nie
Ons Almal Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Ons Almal Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Ons Almal Aanhalings: Letterkunde kan 'n groot invloed op die geloof en emosionele lewe van die individu uitoefen. Hoe geringer ons literêre ontwikkeling, hoe ontvankliker is ons vir die boodskap wat die stof, die onderwerp van die boek, vir ons het, afgesien van die estetiese aanwending daarvan. -Gerrit Dekker
Ons Almal Aanhalings: Ons wens onsself soms geluk wanneer ons wakker word na 'n nagmerrie; dit kan so wees in die oomblik na die dood. -Nathaniel Hawthorne
ons-wens-onsself-soms-geluk-wanneer-ons-wakker-word-na-'n-nagmerrie-dit-kan-so-wees-in-die-oomblik-na-die-dood
Ons Almal Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Ons Almal Aanhalings: Ons is wel Boeremense, maar ons is nie blerrie bobbejane nie! -Marius Jooste
ons-is-wel-boeremense-maar-ons-is-nie-blerrie-bobbejane-nie
Ons Almal Aanhalings: Ons sal nie halfnaatjies...hier word, want ons mag U wette nie versteur; maar elkeen vermenigvuldig na sy soort en lewe langs mekaar volgens U woord. -D.J. Opperman
ons-sal-nie-halfnaatjieshier-word-want-ons-mag-u-wette-nie-versteur-maar-elkeen-vermenigvuldig-na-sy-soort-lewe-langs-mekaar-volgens-u-woord
Ons Almal Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Ons Almal Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Ons Almal Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Ons Almal Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Ons Almal Aanhalings: Ons vergeef die skenker nie heeltemal nie. Die hand wat ons voed loop in 'n mate gevaar om gebyt te word. -Ralph Waldo Emerson
ons-vergeef-die-skenker-nie-heeltemal-nie-die-hand-wat-ons-voed-loop-in-'n-mate-gevaar-om-gebyt-te-word
Ons Almal Aanhalings: Die wêreld die draai:Vir die swaar wintertyd om ons lande te saai - Of om luilekkerlewend die ploeg te laat roes, En daarna ons vrugte of onkruid te oes. -C.J. Langenhoven
die-wêreld-die-draaivir-die-swaar-wintertyd-om-ons-lande-te-saai-of-om-luilekkerlewend-die-ploeg-te-laat-roes-en-daarna-ons-vrugte-of-onkruid-te
Ons Almal Aanhalings: Ons verdediging lê nie in wapenarsenale nie, nog in die wetenskop, nog daarin om ondergronds te gaan. Ons verdediging is in wet en orde. -Albert Einstein
ons-verdediging-lê-nie-in-wapenarsenale-nie-nog-in-die-wetenskop-nog-daarin-om-ondergronds-te-gaan-ons-verdediging-is-in-wet-orde
Ons Almal Aanhalings: Daar is geen doodOns wat van lae strand dit sien, en speurhoe dat hul vaart die afstand steeds vergroot - ons kan nie sien wat anderkant gebeur,en daarom noem ons die verdwyning: dood -Totius
daar-is-geen-doodons-wat-van-lae-strand-dit-speurhoe-dat-hul-vaart-die-afstand-steeds-vergroot-ons-kan-nie-wat-anderkant-gebeur-daarom-noem-ons
Ons Almal Aanhalings: Maar tussen hakies wil ek net dit opmerk: baie van ons voorouers het stoomharte by die ossewaens gehad; baie van ons het remskoenharte by die stoomwaens. -C.J. Langenhoven
maar-tussen-hakies-wil-ek-net-dit-opmerk-baie-van-ons-voorouers-het-stoomharte-by-die-ossewaens-gehad-baie-van-ons-het-remskoenharte-by-die
Ons Almal Aanhalings: Ons bring vir julle die grammatika van gewelden die sinsbou van verwoesting -uit die tradisie van ons vuurwapenssal julle die werkwoorde van vergelding hoorstotter. -Breyten Breytenbach
ons-bring-vir-julle-die-grammatika-van-gewelden-die-sinsbou-van-verwoesting-uit-die-tradisie-van-ons-vuurwapenssal-julle-die-werkwoorde-van
Ons Almal Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Ons Almal Aanhalings: Die myne is ons volk se grootste vyand...Vandat hulle geopen is, het
Ons Almal Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Ons Almal Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Ons Almal Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Ons Almal Aanhalings: Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie. -Georg Hegel
ons-leer-uit-die-geskiedenis-dat-ons-nie-uit-die-geskiedenis-leer-nie
Ons Almal Aanhalings: ...hou die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit in stand. -Die Bybel
hou-die-werk-van-ons-hande-in-stand-ja-die-werk-van-ons-hande-hou-dit-in-stand
Ons Almal Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Ons Almal Aanhalings: Ons sal alleen sterf. -Blaise Pascal
Ons Almal Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux