Om Geregtigheid Vir Aanhalings

Go to Gemtracks
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Die liefde vir geregtigheid is vir die meeste mense niks anders as 'n vrees om onreg te ly nie. -Francois de La Rochefoucauld-Liancourt
die-liefde-vir-geregtigheid-is-vir-die-meeste-mense-niks-anders-as-'n-vrees-om-onreg-te-ly-nie
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Vrede is belangriker as alle geregtigheid; en vrede is nie gemaak ter willle van geregtigheid nie, maar geregtigheid ter wille van vrede. -Martin Luther
vrede-is-belangriker-as-alle-geregtigheid-vrede-is-nie-gemaak-ter-willle-van-geregtigheid-nie-maar-geregtigheid-ter-wille-van-vrede
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde geregtigheid. -Benjamin Disraeli
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-geregtigheid
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid sonder krag is hulpeloos, krag sonder geregtigheid is tiranniek. -Blaise Pascal
geregtigheid-sonder-krag-is-hulpeloos-krag-sonder-geregtigheid-is-tiranniek
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid weerhou, is ontneemde demokrasie. -Robert F. Kennedy
geregtigheid-weerhou-is-ontneemde-demokrasie
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid is die waarheid is aksie. -Benjamin Disraeli
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid gaan verlore deur onbruik. -Spreekwoorde
geregtigheid-gaan-verlore-deur-onbruik
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas. -Die Bybel
'n-sweep-vir-'n-perd-'n-toom-vir-'n-donkie-'n-lat-vir-'n-dwaas
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Goeie geloof is die sluitsteen van geregtigheid. -Marcus Tullius Cicero
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: En vryheid gryp geregtigheid aan die neus. -William Shakespeare
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Al vergaan die wêreld ook, geregtigheid moet voortgaan. -Spreekwoorde
al-vergaan-die-wêreld-ook-geregtigheid-moet-voortgaan
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Die swaard van geregtigheid het geen skede. -Joseph de Maistre
die-swaard-van-geregtigheid-het-geen-skede
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Laat geregtigheid geskied al van die hemel.(Fiat justitia ruat coelum) -Lucius Calpurnius Piso Caesoninus
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Is die konsep van geregtigheid as gehoorsaamheid aan eiesoortigheid 'n houdbare konsep? -Johan Degenaar
is-die-konsep-van-geregtigheid-as-gehoorsaamheid-aan-eiesoortigheid-'n-houdbare-konsep
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Elkeen het soveel geregtigheid as wat hy mag het. -Baruch de Spinoza
elkeen-het-soveel-geregtigheid-as-wat-hy-mag-het
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Reg is wat in elke land nuttig is vir almal of vir die grootste moontlike getal. -Justinianus I
reg-is-wat-in-elke-land-nuttig-is-vir-almal-of-vir-die-grootste-moontlike-getal
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Die toepassing van geregtigheid is die standvastigste pilaar van regering. -George Washington
die-toepassing-van-geregtigheid-is-die-standvastigste-pilaar-van-regering
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Om 'n ryk te stig om van 'n klomp mense klante te maak, lyk op die oog af na 'n goeie doel vir 'n volk van winkeliers. Dit is egter 'n projek wat heeltemal onvaspas is vir 'n volk van winkeliers, maar uiters gepas vir 'n volk wat deur winkeliers regeer word. -Adam Smith
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: Vir sy eie voordeel beklee 'n man 'n beroep; vir die voordeel van sy ewemens volg hy 'n roeping. -C.J. Langenhoven
vir-sy-eie-voordeel-beklee-'n-man-'n-beroep-vir-die-voordeel-van-sy-ewemens-volg-hy-'n-roeping
Om Geregtigheid Vir Aanhalings: In Hollywood betaal hulle jou duisende dollers vir 'n soen en 50 sent vir jou siel. -Marilyn Monroe
in-hollywood-betaal-hulle-jou-duisende-dollers-vir-'n-soen-50-sent-vir-jou-siel