Om Dit Aanhalings

Go to Gemtracks
Om Dit Aanhalings: Dit is nie die werkgewer wat die salarisse betaal nie; hy hanteer net die geld. Dit is die produk wat die salarisse betaal. -Henry Ford
dit-is-nie-die-werkgewer-wat-die-salarisse-betaal-nie-hy-hanteer-net-die-geld-dit-is-die-produk-wat-die-salarisse-betaal
Om Dit Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Om Dit Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Om Dit Aanhalings: Kry iets om te sê en sê dit so duidelik as moontlik. -Matthew Arnold
kry-iets-om-te-sê-sê-dit-so-duidelik-as-moontlik
Om Dit Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Om Dit Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Om Dit Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Om Dit Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux
Om Dit Aanhalings: Geen argitektuur is so skoon as wat dit eenvoudig is nie. -John Ruskin
geen-argitektuur-is-so-skoon-as-wat-dit-eenvoudig-is-nie
Om Dit Aanhalings: Demokrasie is goed: ek sê dit omdat ander regeringstelsels slegter is. -Jawaharlal Nehru
demokrasie-is-goed-ek-sê-dit-omdat-ander-regeringstelsels-slegter-is
Om Dit Aanhalings: As jy jou geheim wil bewaar, draai dit in openhartigheid toe. -Alexander Smith
as-jy-jou-geheim-wil-bewaar-draai-dit-in-openhartigheid-toe
Om Dit Aanhalings: Die beloning vir 'n welgedane taak, is dat jy dit gedoen het. -Ralph Waldo Emerson
die-beloning-vir-'n-welgedane-taak-is-dat-jy-dit-gedoen-het
Om Dit Aanhalings: Dit is beter om die kans te kry om 'n skuldige te red as 'n onskuldige te veroordeel. -Voltaire
dit-is-beter-om-die-kans-te-kry-om-'n-skuldige-te-red-as-'n-onskuldige-te-veroordeel
Om Dit Aanhalings: Die oomblik wat jy iets groots sien, wil jy dit nasionaliseer. -Winston Churchill
die-oomblik-wat-jy-iets-groots-wil-jy-dit-nasionaliseer
Om Dit Aanhalings: Wanneer olifante veg, is dit die gras wat vertrap word. -Spreekwoorde
wanneer-olifante-veg-is-dit-die-gras-wat-vertrap-word
Om Dit Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Om Dit Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Om Dit Aanhalings: As ek my Afrikanerskap vandag kon opsê, sou ek dit doen. Ek skaam my vir my mense. -Breyten Breytenbach
as-ek-my-afrikanerskap-vandag-kon-opsê-sou-ek-dit-doen-ek-skaam-my-vir-my-mense
Om Dit Aanhalings: Geld is soos mis, dis niks werk behalwe as dit versprei word nie. -Sir Francis Bacon
geld-is-soos-mis-dis-niks-werk-behalwe-as-dit-versprei-word-nie
Om Dit Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Om Dit Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Om Dit Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Om Dit Aanhalings: Om 'n populêre godsdiens te word, is dit net nodig vir 'n bygeloof om 'n filosofie in kettings van slawerny te slaan. -William Ralph Inge
om-'n-populêre-godsdiens-te-word-is-dit-net-nodig-vir-'n-bygeloof-om-'n-filosofie-in-kettings-van-slawerny-te-slaan
Om Dit Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Om Dit Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Om Dit Aanhalings: Niks blydoos dit is nie. Soos snoeiis ook aanplant sny,en uitroei.Alle snye groei. -T.T. Cloete
niks-blydoos-dit-is-nie-soos-snoeiis-ook-aanplant-sny-uitroeialle-snye-groei
Om Dit Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Om Dit Aanhalings: Dit is net 'n dwaas of 'n filoloog wat Afrikaans sou wou bespreek sonder om ook aan Afrikaner-nasionalisme te dink. -Alan Paton
dit-is-net-'n-dwaas-of-'n-filoloog-wat-afrikaans-sou-wou-bespreek-sonder-om-ook-aan-afrikaner-nasionalisme-te-dink
Om Dit Aanhalings: Alle praat in hierdie treurige, bitter, bont, begrafnisland is politiek - of dit nou fluisterpraat, kakpraat, wind - of spoeg- of saampraat is. -Breyten Breytenbach
alle-praat-in-hierdie-treurige-bitter-bont-begrafnisland-is-politiek-of-dit-nou-fluisterpraat-kakpraat-wind-of-spoeg-of-saampraat-is
Om Dit Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Om Dit Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Om Dit Aanhalings: Vanoggend het ek 'n komma uitgehaal en vanmiddag het ek dit weer teruggesit. -Oscar Wilde
vanoggend-het-ek-'n-komma-uitgehaal-vanmiddag-het-ek-dit-weer-teruggesit
Om Dit Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Om Dit Aanhalings: Dit is net die dooie wat nie terugkeer nie. -Bertrand Barère
dit-is-net-die-dooie-wat-nie-terugkeer-nie
Om Dit Aanhalings: Die misbruik van grootheid is wanner dit berou afskei van mag. -William Shakespeare
die-misbruik-van-grootheid-is-wanner-dit-berou-afskei-van-mag