Om Daar Te Bly Lê Aanhalings

Go to Gemtracks
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Bly spaarsaam opdat jy die vermoë mag behou om vrygewend te bly. -C.J. Langenhoven
bly-spaarsaam-opdat-jy-die-vermoë-mag-behou-om-vrygewend-te-bly
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Help jou swakke mededinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek. -C.J. Langenhoven
help-jou-swakke-mededinger-op-die-bene-bly-as-hy-tot-niet-gaan-kom-daar-straks-'n-sterke-in-sy-plek
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Dit is goed om jou in die stof te werp as jy 'n fout begaan het, maar dit is nie goed om daar te bly lê nie. -Francois-René de Chatneaubriand
dit-is-goed-om-jou-in-die-stof-te-werp-as-jy-'n-fout-begaan-het-maar-dit-is-nie-goed-om-daar-te-bly-lê-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. -Die Bybel
wie-die-wind-bly-dophou-saai-nie-wie-na-die-wolke-bly-kyk-oes-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: In party opsigte is die lewe soos die Oranjerivier wanner hy in volle vloed verbyjaag. Hy is vol blikke en takke en goeters, daar's 'n dooie donkie in of 'n skaap of 'n aasvoël of 'n jakkals en dit stroom alles verby en die ou rivier bly geel en troebel en onstuimig. Maar die skrywer of digter neem 'n deel van daai stroom en hy verstil hom tot 'n poel wat kalm en helder en deurskynend is en wat die son en die hemel en die sterre weerkaats. -Uys Krige
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Alleen die noodsaak om aan die lewe te bly, dwing 'n mens om handearbeid te doen. -Saint Thomas Aquinas
alleen-die-noodsaak-om-aan-die-lewe-te-bly-dwing-'n-mens-om-handearbeid-te-doen
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Solank daar boeke is, is daar geen verlede nie. -Edward Bulwer-Lytton
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: As 'n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy 'n groot oes in. -Die Bybel
as-'n-koringkorrel-nie-in-die-grond-val-sterwe-nie-bly-hy-net-een-maar-as-hy-sterwe-bring-hy-'n-groot-oes-in
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: ...oor alles hou die wurm wagen stof en as is al wat bly:Want swart en droef,die hoogste troefoor ál wat roer,is Skoppensboer. -Eugene N. Marais
oor-alles-hou-die-wurm-wagen-stof-as-is-al-wat-blywant-swart-droefdie-hoogste-troefoor-ál-wat-roeris-skoppensboer
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Waar die moeilikheid so groot is as 'n berg, klim die wyse bo-oor, die dwaas graaf 'n tonnel onderdeur en bly binne vassteek; die lafaard draai om. -C.J. Langenhoven
waar-die-moeilikheid-so-groot-is-as-'n-berg-klim-die-wyse-bo-oor-die-dwaas-graaf-'n-tonnel-onderdeur-bly-binne-vassteek-die-lafaard-draai-om
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Ek hoop nie ons land dáár waar sommige Europese kulture aangeland het nie: dat elk van die gedagterigtings dink dat daar net uit sy uitgangspunt literatuur te make is. -P.G. du Plessis
ek-hoop-nie-ons-land-dáár-waar-sommige-europese-kulture-aangeland-het-nie-dat-elk-van-die-gedagterigtings-dink-dat-daar-net-uit-sy-uitgangspunt
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Die luiaard se verskoning is:
die-luiaard-se-verskoning-is-daar-is-'n-leeu-in-die-pad-daar-is-'n-leeu-in-die-straat
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: daar blyk geen stiltete weesin 'n bottel barbiturateof 'n flesvol as -Joan Hambridge
daar-blyk-geen-stiltete-weesin-'n-bottel-barbiturateof-'n-flesvol-as
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Aan enige boek sonder 'n enkele fout is daar te veel tyd en geld bestee. -Sir William Collins
aan-enige-boek-sonder-'n-enkele-fout-is-daar-te-veel-tyd-geld-bestee
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Watter tyd beleef ons nie waarin daar so baie kritici en so min lesers is. -Baron de Montesquieu
watter-tyd-beleef-ons-nie-waarin-daar-so-baie-kritici-so-min-lesers-is
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Daar het 'n doringboompievlak by die pad gestaan,waar lange ossespannemet sware vragte gaan. -Totius
daar-het-'n-doringboompievlak-by-die-pad-gestaanwaar-lange-ossespannemet-sware-vragte-gaan
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Daar is geen vinniger en fermer vriendskappe as die tussen mense wat lief is vir dieselfde boeke nie. -Irving Stone
daar-is-geen-vinniger-fermer-vriendskappe-as-die-tussen-mense-wat-lief-is-vir-dieselfde-boeke-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Sonder net daardie één soort rusies waar weerskante gelyk het, sou daar vrede op aarde wees. -C.J. Langenhoven
sonder-net-daardie-één-soort-rusies-waar-weerskante-gelyk-het-sou-daar-vrede-op-aarde-wees
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Die gedienstige engel het gekom in 'n huis waar daar liefde was, en met 'n glimlag omgedraai, en gesê: My diens is hier oorbodig. -C.J. Langenhoven
die-gedienstige-engel-het-gekom-in-'n-huis-waar-daar-liefde-was-met-'n-glimlag-omgedraai-gesê-my-diens-is-hier-oorbodig
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Om Daar Te Bly Lê Aanhalings: Om te rus kry jou nie daar nie. -Unknown
om-te-rus-kry-jou-nie-daar-nie