Nou Aanhalings

Go to Gemtracks
Nou Aanhalings: Ek slat my twee oge op;My kyk vang die verste kopWaarvanaf sal my hulp nou kom?My hulp is vannie Jirre, van Hom.Hy't nou jimmel en Prieska gekom maak.Sonner lat jou voet klippers raak,Is Hy skoene agterrie skaapSontyd is Hy hoed op jou kop.Innie nag hou hy gevaarlikheid dopHy's mos nou da om jou op te pas.Jou siel hou Hy tussen ribbes vas.Gan jy nou in of gan jy nou yt,Hy's oor jou vir ewig an vir altyd.(Psalm 121) -Die Bybel
Nou Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Nou Aanhalings: Wat ons, die Afrikaanssprekendes in Suid-Afrika, nou ervaar, is 'n vorm van borrelsiekte. As jy skielik van onder af, waar jy lekker vasgesit het in die stelsel, uittop bokant die water, dan begin jou bloed borrel. Ons het nou borrelsiekte in daardie sin, en ons wonder wat gaan met ons aan. -Jannie Gagiano
Nou Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Nou Aanhalings: Nou is ons goeie vriende. -Horatio Herbert Kitchener
Nou Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Nou Aanhalings: Ek weier om vergaderings te lei waarop snotkop prefekte en werkers met standerd 6 nou skielik 'n sê het. -Unknown
ek-weier-om-vergaderings-te-lei-waarop-snotkop-prefekte-werkers-met-standerd-6-nou-skielik-'n-sê-het
Nou Aanhalings: Want alles heilig en menslik, deug, roem en eer, gehoorsaam nou die verleidelike invloed van rykdom. -Horatius
want-alles-heilig-menslik-deug-roem-eer-gehoorsaam-nou-die-verleidelike-invloed-van-rykdom
Nou Aanhalings: Alle praat in hierdie treurige, bitter, bont, begrafnisland is politiek - of dit nou fluisterpraat, kakpraat, wind - of spoeg- of saampraat is. -Breyten Breytenbach
alle-praat-in-hierdie-treurige-bitter-bont-begrafnisland-is-politiek-of-dit-nou-fluisterpraat-kakpraat-wind-of-spoeg-of-saampraat-is
Nou Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Nou Aanhalings: Die spel is nou die dingWaarmee 'k die koning se gewete dwing. -William Shakespeare
die-spel-is-nou-die-dingwaarmee-'k-die-koning-se-gewete-dwing
Nou Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Nou Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Nou Aanhalings: Afrikaans word aangekla as vasgekeerde boelietaal; laat ons nou skryf om Afrikaans alles te laat uitsê, oopsing, volledig van terroris tot vryheidsvegter. -Jan Rabie
afrikaans-word-aangekla-as-vasgekeerde-boelietaal-laat-ons-nou-skryf-om-afrikaans-alles-te-laat-uitsê-oopsing-volledig-van-terroris-tot
Nou Aanhalings: Basta die sirene van die lafaards. Ons skrywers het 'n taak; 'n demokratiese intelligentsia wat sy sê sê, of hulle nou sensors of vriende is, is 'n volk se enigste waarborg teen geweld en vir verandering. -Jan Rabie
basta-die-sirene-van-die-lafaards-ons-skrywers-het-'n-taak-'n-demokratiese-intelligentsia-wat-sy-sê-sê-of-hulle-nou-sensors-of-vriende-is-is-'n
Nou Aanhalings: Uitgewers is vroeër geken aan hul skrywers; nou word party van hulle geken aan hulle restaurante. -Robert Giroux
uitgewers-is-vroeër-geken-aan-hul-skrywers-nou-word-party-van-hulle-geken-aan-hulle-restaurante
Nou Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Nou Aanhalings: Daar is geen luiaard wat glad nie wil werk nie. Hy verlang maar net na 'n ander soort werk as die wat hy nou moet doen. -C.J. Langenhoven
daar-is-geen-luiaard-wat-glad-nie-wil-werk-nie-hy-verlang-maar-net-na-'n-ander-soort-werk-as-die-wat-hy-nou-moet-doen
Nou Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Nou Aanhalings: Of die dood is 'n toestand van nikswees en totale onbewustheid, of, soos mense sê, is daar 'n verandering en migrasie van die siel van hierdie wêreld na 'n ander...As dit nou die aard van die dood is, sê ek om te sterf is om te wen; want die ewigheid is dan net 'n enkele nag. -Plato
Nou Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Nou Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Nou Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg