Nooit Geldskieter Aanhalings

Go to Gemtracks
Nooit Geldskieter Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Nooit Geldskieter Aanhalings: 'n Goeie ambagsman kry nooit sy werk na sy eie sin nie; 'n slegte kry dit nooit na die sin van sy klandisie nie. -C.J. Langenhoven
'n-goeie-ambagsman-kry-nooit-sy-werk-na-sy-eie-sin-nie-'n-slegte-kry-dit-nooit-na-die-sin-van-sy-klandisie-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: 'n Boog slaap nooit. -James Fergusson
Nooit Geldskieter Aanhalings: Nederigheid kan nooit val nie. -C.J. Langenhoven
Nooit Geldskieter Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Nooit Geldskieter Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Berou is 'n ewigdurende rente op 'n skuld waarvan die kapitaal nooit vereffen kan word nie. -C.J. Langenhoven
berou-is-'n-ewigdurende-rente-op-'n-skuld-waarvan-die-kapitaal-nooit-vereffen-kan-word-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat. -C.J. Langenhoven
my-swaarste-pad-trap-ek-self-vir-my-plat-swaarste-is-die-wat-my-voete-nooit-vat
Nooit Geldskieter Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Nooit Geldskieter Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Nooit Geldskieter Aanhalings: Om oor Afrika te vlieg is 'n topografievan landmeterskap wat aan die mistieke grens - die oog kan nooit lank genoeg rek -Breyten Breytenbach
om-oor-afrika-te-vlieg-is-'n-topografievan-landmeterskap-wat-aan-die-mistieke-grens-die-oog-kan-nooit-lank-genoeg-rek
Nooit Geldskieter Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Nooit Geldskieter Aanhalings: Afrikaans was nog altyd te veel van 'n witmanstaal. Ons het dit nog nooit gesien as 'n taal van Afrika nie. -Jan Rabie
afrikaans-was-nog-altyd-te-veel-van-'n-witmanstaal-ons-het-dit-nog-nooit-gesien-as-'n-taal-van-afrika-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Nooit Geldskieter Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Nooit Geldskieter Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Nooit Geldskieter Aanhalings: Soos in seks, is daar nooit meer as twee mense betrokke by die leesdaad nie - die skrywer wat die bevrugter is, en die leser wat die ontvanger is. -E. B. White
soos-in-seks-is-daar-nooit-meer-as-twee-mense-betrokke-by-die-leesdaad-nie-die-skrywer-wat-die-bevrugter-is-die-leser-wat-die-ontvanger-is
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Nooit Geldskieter Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Nooit Geldskieter Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die eensames voel nooit alleen in die wit broederskap van been,hier kan die digter sonder skroomhom blywend toespin in sy droom.Geen jaarlikse belastingheffingop hierdie langtermynbelegginggeagte leser, dié geleentheidbied hom slegs een keer in 'n leeftyd. -Elisabeth Eybers
Nooit Geldskieter Aanhalings: Ons kan nooit weet of 'n stuk skryfwerk swak is nie tensy ons begin het om dit te lees asof dit baie goed is, en dan ontdek dat ons die outeur 'n onverdiende kompliment gegee het. -C.S. Lewis
ons-kan-nooit-weet-of-'n-stuk-skryfwerk-swak-is-nie-tensy-ons-begin-het-om-dit-te-lees-asof-dit-baie-goed-is-dan-ontdek-dat-ons-die-outeur-'n
Nooit Geldskieter Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Nooit Geldskieter Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Nooit Geldskieter Aanhalings: Het Hollandsch van Holland zal nooit onze taal worden, maar het Hallandsch van Afrika, i.e. het Afrikaansch, is en zal onze taal zijn blijven mits zij steeds gevoedt wordt uit de bron van haar oorsprong, nl. de schoone krachtige literatuur van Holland. -M.T. Steyn