Niks Gee Aanhalings

Go to Gemtracks
Niks Gee Aanhalings: Ploeg self op die klip land en gee vir jou kneg die sagte grond. Dan sal jy jou kneg behou en jou ploeg ook. -C.J. Langenhoven
ploeg-self-op-die-klip-land-gee-vir-jou-kneg-die-sagte-grond-dan-sal-jy-jou-kneg-behou-jou-ploeg-ook
Niks Gee Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Niks Gee Aanhalings: Niemand gee voor dat demokrasie perfek is of alles in pag het nie. Daar is inderdaad gesê dat demokrasie die ergste vorm van regering is buiten al die ander regeringsvorms wat van tyd tot tyd beproef is. -Winston Churchill
Niks Gee Aanhalings: Ek het vergeet - nie geweet? - in die dae toe ons jonk was: Afrikanerskap is nie heilig. Ons wou dit heilig hê; ons wou die volte van menslikheid daaraan gee. -N.P. van Wyk Louw
ek-het-vergeet-nie-geweet-in-die-dae-toe-ons-jonk-was-afrikanerskap-is-nie-heilig-ons-wou-dit-heilig-hê-ons-wou-die-volte-van-menslikheid
Niks Gee Aanhalings: Baie mense dink dat noudat uhuru bereik is, noudat ek die son van vryheid sien skyn, rykdom sal reën soos manna van die hemel. Ek sê vir julle daar sal niks van die hemel kom nie. Ons moet almal hard werk met ons hande, om ons te red van armoede, onkunde en siekte. -Jomo Kenyatta
Niks Gee Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Niks Gee Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Niks Gee Aanhalings: Ons Vader wat in die Hemel is,Laat u Naam geheilig word;Laat u koninkryk kom;Laat u wil ook op die aarde geskiet,Net soos in die hemel.Gee ons vandagOns daaglikse brood;En vergeef ons ons oortredingeSoos ons ook dié vergeweWat teen ons oortree;En laat ons nie in versoeking kom nieMaar verlos ons van die Bose. -Die Bybel