Nie Sal Aanhalings

Go to Gemtracks
Nie Sal Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Nie Sal Aanhalings: Voordat jy 'n nuwe koers inslaan, bereken eers of jy weer sal kan omdraai as jy jou altemit vasloop, en onthou geen pad is na weerskante toe afdraand nie. -C.J. Langenhoven
voordat-jy-'n-nuwe-koers-inslaan-bereken-eers-of-jy-weer-sal-kan-omdraai-as-jy-jou-altemit-vasloop-onthou-geen-pad-is-na-weerskante-toe-afdraand-nie
Nie Sal Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Nie Sal Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Nie Sal Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Nie Sal Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Nie Sal Aanhalings: Ons sal alleen sterf. -Blaise Pascal
Nie Sal Aanhalings: Ek sal in die laaste loopgraaf sterf. -Willem van Oranje
Nie Sal Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux
Nie Sal Aanhalings: Medelye sal meer sondes uitwis as verdoeming. -Henry Ward Beecher
medelye-sal-meer-sondes-uitwis-as-verdoeming
Nie Sal Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Nie Sal Aanhalings: Eendag sal ek, weet ek, die doodmet laggende skedel trotseer. -Wilma Stockenstrom
eendag-sal-ek-weet-ek-die-doodmet-laggende-skedel-trotseer
Nie Sal Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Nie Sal Aanhalings: Wanneer ek dood is, hoop ek dit sal so wees: hoe sondig hy ook al was, sy boeke word gelees. -Hilaire Belloc
wanneer-ek-dood-is-hoop-ek-dit-sal-so-wees-hoe-sondig-hy-ook-al-was-sy-boeke-word-gelees
Nie Sal Aanhalings: Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. -Die Bybel
waar-jou-skat-is-daar-sal-jou-hart-ook-wees
Nie Sal Aanhalings: Het die daeraad lief en die dag sal jou liefhê. -C.J. Langenhoven
het-die-daeraad-lief-die-dag-sal-jou-liefhê
Nie Sal Aanhalings: 'n Griek sal tien Jode kul, 'n Armeniër tien Grieke. -Spreekwoorde
'n-griek-sal-tien-jode-kul-'n-armeniër-tien-grieke
Nie Sal Aanhalings: Werk asof jy hondred jaar gaan word, bid asof jy more sal sterwe. -Benjamin Franklin
werk-asof-jy-hondred-jaar-gaan-word-bid-asof-jy-more-sal-sterwe
Nie Sal Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Nie Sal Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Nie Sal Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Nie Sal Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Nie Sal Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Nie Sal Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Nie Sal Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Nie Sal Aanhalings: Ons is almal huurders en een of ander tyd sal die groot Huisbaas ons kennis gee dat ons huurkontrak verstryk het. -Unknown
ons-is-almal-huurders-een-of-ander-tyd-sal-die-groot-huisbaas-ons-kennis-gee-dat-ons-huurkontrak-verstryk-het
Nie Sal Aanhalings: die digter sal onvolmaak bly skryftot daardie dag van die leeu en die lamdie kat en die duif -Daniel Hugo
die-digter-sal-onvolmaak-bly-skryftot-daardie-dag-van-die-leeu-die-lamdie-kat-die-duif
Nie Sal Aanhalings: Draai jou verkyker om om jou buurman se foute waar te neem, en hy sal van die ander kant af daardeur kyk en jou deugde vergroot sien. -C.J. Langenhoven
draai-jou-verkyker-om-om-jou-buurman-se-foute-waar-te-neem-hy-sal-van-die-ander-kant-af-daardeur-kyk-jou-deugde-vergroot
Nie Sal Aanhalings: Aan niemand sal ons verkoop, aan niemand ontsê of vertraag, reg of geregtigheid. -Magna Carta
aan-niemand-sal-ons-verkoop-aan-niemand-ontsê-of-vertraag-reg-of-geregtigheid
Nie Sal Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel
in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef
Nie Sal Aanhalings: As een mens jou demokrasie aanbied en 'n ander 'n sak graan, in watter stadium van hongersnood sal jy die graan bo die stem verkies? -Bertrand Russell
as-een-mens-jou-demokrasie-aanbied-'n-ander-'n-sak-graan-in-watter-stadium-van-hongersnood-sal-jy-die-graan-bo-die-stem-verkies
Nie Sal Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Nie Sal Aanhalings: Verdik my bloed;Verstop elke weg en toegang tot berou,Dat geen weekhartige stem van die natuurMy felle doelwit skok, geen vrede wilEn daad sal skei! -William Shakespeare
verdik-my-bloedverstop-elke-weg-toegang-tot-beroudat-geen-weekhartige-stem-van-die-natuurmy-felle-doelwit-skok-geen-vrede-wilen-daad-sal-skei
Nie Sal Aanhalings: Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees. -C.J. Langenhoven
leer-jou-ambag-so-goed-dat-jy-jou-altyd-kan-verhuur-aan-'n-baas-wat-daar-minder-kennis-van-het-as-jy-dan-sal-jy-sy-baas-wees
Nie Sal Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié