Nie Goeie Aanhalings

Go to Gemtracks
Nie Goeie Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Nie Goeie Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Nie Goeie Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Nie Goeie Aanhalings: 'n Luiaard ploeg nie in die saaityd nie en soek in die oestyd na iets wat nie daar is nie. -Die Bybel
'n-luiaard-ploeg-nie-in-die-saaityd-nie-soek-in-die-oestyd-na-iets-wat-nie-daar-is-nie
Nie Goeie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Nie Goeie Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Nie Goeie Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Nie Goeie Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Nie Goeie Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Nie Goeie Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Nie Goeie Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Nie Goeie Aanhalings: Hy kan nie toneelspeel nie, hy kan nie sing nie, het 'n effense kaalkop, kan 'n bietjie dans. -Unknown
hy-kan-nie-toneelspeel-nie-hy-kan-nie-sing-nie-het-'n-effense-kaalkop-kan-'n-bietjie
Nie Goeie Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
Nie Goeie Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Nie Goeie Aanhalings: As God nie vrouens gemaak het nie, sou hy ook nie blomme gemaak het nie. -Victor Hugo
as-god-nie-vrouens-gemaak-het-nie-sou-hy-ook-nie-blomme-gemaak-het-nie
Nie Goeie Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Nie Goeie Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Nie Goeie Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Nie Goeie Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Nie Goeie Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Nie Goeie Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Nie Goeie Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Nie Goeie Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Nie Goeie Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Nie Goeie Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Nie Goeie Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Nie Goeie Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Nie Goeie Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Nie Goeie Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Nie Goeie Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Nie Goeie Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Nie Goeie Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Nie Goeie Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Nie Goeie Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Nie Goeie Aanhalings: Armoede - 'n sonde wat die rykes nie kan vergewe nie. -Spreekwoorde
armoede-'n-sonde-wat-die-rykes-nie-kan-vergewe-nie