Nie Binne Aanhalings

Go to Gemtracks
Nie Binne Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Nie Binne Aanhalings: Ek is nie bang vir die dood nie. Ek was vir miljarde en miljarde jare dood voordat ek gebore is, en het nie die minste daarvan oorgekom nie. -Mark Twain
ek-is-nie-bang-vir-die-dood-nie-ek-was-vir-miljarde-miljarde-jare-dood-voordat-ek-gebore-is-het-nie-die-minste-daarvan-oorgekom-nie
Nie Binne Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Nie Binne Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Nie Binne Aanhalings: Moenie huil oor die kwaad wat jou vyand jou aangedoen het nie. As jy hom nie kan laat huil nie, moenie hom laat lag ook nie. -C.J. Langenhoven
moenie-huil-oor-die-kwaad-wat-jou-vyand-jou-aangedoen-het-nie-as-jy-hom-nie-kan-laat-huil-nie-moenie-hom-laat-lag-ook-nie
Nie Binne Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Nie Binne Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Nie Binne Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Nie Binne Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Nie Binne Aanhalings: Dié is nie die era van die pamfletskrywers nie. Dit is die era van die ingenieur. Die gaping van die vonkprop is belangriker as die pen. Demokrasie sal nie gered word deur mense wat goed kan praat, kragtig kan debatteer of knap kan aanhaal nie. -Lancelot Hogben
Nie Binne Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Nie Binne Aanhalings: Liewer die grofste werk wat 'n geskiedenis meedeel of aan 'n gebeurtenis herinner, as die rykste sonder betekenis. Op groot openbare geboue mag nie een enkele ornament voorkom wat nie tot die verstand spreek nie. -John Ruskin
Nie Binne Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Nie Binne Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Nie Binne Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Nie Binne Aanhalings: Hy wat sonder geloof bid, kan nie op gebedsverhoring hoop nie. -Francois Fénelon
hy-wat-sonder-geloof-bid-kan-nie-op-gebedsverhoring-hoop-nie
Nie Binne Aanhalings: Armoede - 'n sonde wat die rykes nie kan vergewe nie. -Spreekwoorde
armoede-'n-sonde-wat-die-rykes-nie-kan-vergewe-nie
Nie Binne Aanhalings: Die dood eis alles op. Om te sterwe is 'n wet, nie 'n straf nie. -Seneca
die-dood-eis-alles-op-om-te-sterwe-is-'n-wet-nie-'n-straf-nie
Nie Binne Aanhalings: 'n Man met 'n suur gesig behoort nie 'n winkel te begin nie. -Spreekwoorde
'n-man-met-'n-suur-gesig-behoort-nie-'n-winkel-te-begin-nie
Nie Binne Aanhalings: 'n Taal wat nie 'n kommersiële waarde het nie, sterf. -Willie Hofmeyr
'n-taal-wat-nie-'n-kommersië-waarde-het-nie-sterf
Nie Binne Aanhalings: Geregtigheid het nie 'n swaard in die hand nodig nie. -Juvenalis
geregtigheid-het-nie-'n-swaard-in-die-hand-nodig-nie
Nie Binne Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Nie Binne Aanhalings: Flieks is pret, maar is nie 'n kuur vir kanker nie. -Werner Beatty
flieks-is-pret-maar-is-nie-'n-kuur-vir-kanker-nie
Nie Binne Aanhalings: Werk is goed, solank jy net nie vergeet om te lewe nie. -Unknown
werk-is-goed-solank-jy-net-nie-vergeet-om-te-lewe-nie
Nie Binne Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
Nie Binne Aanhalings: Dit is net die dooie wat nie terugkeer nie. -Bertrand Barère
dit-is-net-die-dooie-wat-nie-terugkeer-nie
Nie Binne Aanhalings: Om nie na die teater te gaan nie, is soos om 'n toilet te bou sonder 'n spieël. -Arthur Schopenhauer
om-nie-na-die-teater-te-gaan-nie-is-soos-om-'n-toilet-te-bou-sonder-'n-spieël
Nie Binne Aanhalings: Dit is 'n eerbiedwaardige ding om 'n antieke kasteel of gebou te sien wat nie vervalle is nie. -Sir Francis Bacon
dit-is-'n-eerbiedwaardige-ding-om-'n-antieke-kasteel-of-gebou-te-wat-nie-vervalle-is-nie
Nie Binne Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Nie Binne Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Nie Binne Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Nie Binne Aanhalings: ...dat hy wat teen die onsterflikes veg, nie baie lank leef nie... -Homerus
dat-hy-wat-teen-die-onsterflikes-veg-nie-baie-lank-leef-nie
Nie Binne Aanhalings: ...want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie. -Die Bybel
want-in-die-doderyk-waarheen-jy-op-pad-is-is-daar-nie-werk-of-insig-of-kennis-of-wysheid-nie
Nie Binne Aanhalings: Hulle wat nie die verlede kan onthou nie, is gedoem om dit te herhaal. -George Santayana
hulle-wat-nie-die-verlede-kan-onthou-nie-is-gedoem-om-dit-te-herhaal
Nie Binne Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan