Net Uit Aanhalings

Go to Gemtracks
Net Uit Aanhalings: Leen net uit wat jy kan bekostig om te verloor. -George Herbert
leen-net-uit-wat-jy-kan-bekostig-om-te-verloor
Net Uit Aanhalings: Bose mense gehoorsaam uit vrees; Goeies uit liefde. -Aristotle
bose-mense-gehoorsaam-uit-vrees-goeies-uit-liefde
Net Uit Aanhalings: Hy drup hervormings uit soos water wat uit 'n spons gepers word. -Joseph Chamberlain
hy-drup-hervormings-uit-soos-water-wat-uit-'n-spons-gepers-word
Net Uit Aanhalings: Ek hoop nie ons land dáár waar sommige Europese kulture aangeland het nie: dat elk van die gedagterigtings dink dat daar net uit sy uitgangspunt literatuur te make is. -P.G. du Plessis
ek-hoop-nie-ons-land-dáár-waar-sommige-europese-kulture-aangeland-het-nie-dat-elk-van-die-gedagterigtings-dink-dat-daar-net-uit-sy-uitgangspunt
Net Uit Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
Net Uit Aanhalings: Aanneemlikheid en waarskynlikheid is die lewensbloed van 'n leuen. 'n Leuen wat uit die staanspoor uit nie geglo word nie is 'n doodgebore duiweltjie. -C.J. Langenhoven
aanneemlikheid-waarskynlikheid-is-die-lewensbloed-van-'n-leuen-'n-leuen-wat-uit-die-staanspoor-uit-nie-geglo-word-nie-is-'n-doodgebore-duiweltjie
Net Uit Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Net Uit Aanhalings: Ons leer uit die geskiedenis dat ons nie uit die geskiedenis leer nie. -Georg Hegel
ons-leer-uit-die-geskiedenis-dat-ons-nie-uit-die-geskiedenis-leer-nie
Net Uit Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Net Uit Aanhalings: Uit Afrika altyd iets nuuts -Pliny the Elder
Net Uit Aanhalings: Die filosofie verwyder alle rede om te bestaan uit godsdiens. -Benedetto Croce
die-filosofie-verwyder-alle-rede-om-te-bestaan-uit-godsdiens
Net Uit Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Net Uit Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Net Uit Aanhalings: Die stilistiek is 'n praksie om 'n kruip vol proefskrifte te pars uit 'n een-tros-letterkunde. -Peter Blum
die-stilistiek-is-'n-praksie-om-'n-kruip-vol-proefskrifte-te-pars-uit-'n-een-tros-letterkunde
Net Uit Aanhalings: Daar is geen wonderliker daad van individuele vryheid as om te sit en die wêreld uit te dink voor 'n tikmasjien nie. -Gabriel Garcia Márquez
daar-is-geen-wonderliker-daad-van-individuele-vryheid-as-om-te-sit-die-wêreld-uit-te-dink-voor-'n-tikmasjien-nie
Net Uit Aanhalings: Ek het die wondere van God beskryfen al die monsters uit my hart verdryf. -D.J. Opperman
ek-het-die-wondere-van-god-beskryfen-al-die-monsters-uit-my-hart-verdryf
Net Uit Aanhalings: Die Afrikaners moes apartheid probeer om uit te vind dat dit nie werk nie. -Piet Cillié
die-afrikaners-moes-apartheid-probeer-om-uit-te-vind-dat-dit-nie-werk-nie
Net Uit Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
Net Uit Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Net Uit Aanhalings: A, dat die slopers kom om my oë uit te slaan!Genoeg het ek gesien. Oorbodige bepeinsingebewaar in my kamers, ek, argief van gistergerigtheidoumensbewend onder my dun laag dagha. -Wilma Stockenstrom
a-dat-die-slopers-kom-om-my-oë-uit-te-slaangenoeg-het-ek-gesien-oorbodige-bepeinsingebewaar-in-my-kamers-ek-argief-van-gistergerigtheidoumensbewend
Net Uit Aanhalings: Die teëspoed sif die vriende uit wat die voorspoed geoes het. -C.J. Langenhoven
die-teëspoed-sif-die-vriende-uit-wat-die-voorspoed-geoes-het
Net Uit Aanhalings: Tydens die ineenstorting van die beurs in 1929 het mense uit vensters gespring. In 1987 het hulle hul makelaars geskiet. -Unknown
tydens-die-ineenstorting-van-die-beurs-in-1929-het-mense-uit-vensters-gespring-in-1987-het-hulle-hul-makelaars-geskiet
Net Uit Aanhalings: Verbeel jou 'n wêreld sonder skaterlag, sonder eens 'n glimlag. 'n Hemel op aarde, sal die fariseër sê. Uit so 'n hemel sou ek wegloop hel toe. -C.J. Langenhoven
verbeel-jou-'n-wêreld-sonder-skaterlag-sonder-eens-'n-glimlag-'n-hemel-op-aarde-sal-die-fariseër-sê-uit-so-'n-hemel-sou-ek-wegloop-hel-toe
Net Uit Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Net Uit Aanhalings: Poësie is net so 'n eksakte wetenskap as die meetkunde. -Gustave Flaubert
poësie-is-net-so-'n-eksakte-wetenskap-as-die-meetkunde
Net Uit Aanhalings: Alledaagse mense bid nie; hulle bedel net. -George Bernard Shaw
Net Uit Aanhalings: Gewone mense bid nie, hulle bedel net. -George Bernard Shaw
Net Uit Aanhalings: Net pagters onsvan stof en donsom oor te voer aanSkoppensboer. -Eugene N. Marais
net-pagters-onsvan-stof-donsom-oor-te-voer-aanskoppensboer
Net Uit Aanhalings: Die kankersel teel net aan, redeloos soos 'n gilde. -P.G. du Plessis
die-kankersel-teel-net-aan-redeloos-soos-'n-gilde
Net Uit Aanhalings: Trek liewer vir jou vriend jou broek uit as om vir hom vir 'n baadjie borg te staan. Ander loop julle naderhand albei nakend. -C.J. Langenhoven
trek-liewer-vir-jou-vriend-jou-broek-uit-as-om-vir-hom-vir-'n-baadjie-borg-te-staan-ander-loop-julle-naderhand-albei-nakend
Net Uit Aanhalings: Gevatheid is altyd welkom en wis alle onderskeid tussen mense uit. Geen waardigheid, geen geleerdheid, geen sterk karakter kan staande bly teen gevatheid nie. -Ralph Waldo Emerson
gevatheid-is-altyd-welkom-wis-alle-onderskeid-tussen-mense-uit-geen-waardigheid-geen-geleerdheid-geen-sterk-karakter-kan-staande-bly-teen-gevatheid
Net Uit Aanhalings: Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. -Aristotle
die-demokrasie-het-gegroei-uit-die-mens-se-veronderstelling-dat-as-hulle-in-sekere-opsigte-gelykwaardig-is-dan-is-hulle-volkome-gelykwaardig
Net Uit Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg
Net Uit Aanhalings: Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Net Uit Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees