N Kritikus Is 'n Man Aanhalings

Go to Gemtracks
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Tyd is die enigste kritikus sonder ambisie. -John Steinbeck
tyd-is-die-enigste-kritikus-sonder-ambisie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Goeie kritikus is iemand wat die avonture van sy gees tussen meesterstukke plaas. -Anatole France
'n-goeie-kritikus-is-iemand-wat-die-avonture-van-sy-gees-tussen-meesterstukke-plaas
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Kritikus is 'n klok by 'n spooroorgang wat luid en tervergeefs klinkel terwyl die trein verbyry. -Christopher Morley
'n-kritikus-is-'n-klok-by-'n-spooroorgang-wat-luid-tervergeefs-klinkel-terwyl-die-trein-verbyry
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Drama-kritikus is 'n persoon wat 'n dramaturg verras deur hom mee te deel wat hy bedoel het. -Wilson Mizner
'n-drama-kritikus-is-'n-persoon-wat-'n-dramaturg-verras-deur-hom-mee-te-deel-wat-hy-bedoel-het
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Dit beteken nie altyd veel om 'n man van belang te wees nie. Die belangrikste persoon op 'n begrafnis is die dooi man. -C.J. Langenhoven
dit-beteken-nie-altyd-veel-om-'n-man-van-belang-te-wees-nie-die-belangrikste-persoon-op-'n-begrafnis-is-die-dooi-man
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie. -Mark Twain
die-kritikus-se-simbool-behoort-die-miskruier-te-wees-sy-lê-eiers-in-iemand-anders-se-mis-ander-kan-dit-nie-uitbroei-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die ryk man het mos nie nodig om so suinig te wees nie. Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie: hy is 'n suinige man wat ryk geword het. -C.J. Langenhoven
die-ryk-man-het-mos-nie-nodig-om-so-suinig-te-wees-nie-maar-hy-is-nie-'n-ryk-man-wat-suinig-geword-het-nie-hy-is-'n-suinige-man-wat-ryk-geword-het
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Ambassadeur is 'n eerlike man wat na die buiteland gestuur word om te lieg ter wille van sy land. -Henry Wotton
'n-ambassadeur-is-'n-eerlike-man-wat-na-die-buiteland-gestuur-word-om-te-lieg-ter-wille-van-sy-land
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Man met 'n suur gesig behoort nie 'n winkel te begin nie. -Spreekwoorde
'n-man-met-'n-suur-gesig-behoort-nie-'n-winkel-te-begin-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die man wat agter sy eie goed kyk, sal nie sy buurman s'n vat nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-agter-sy-eie-goed-kyk-sal-nie-sy-buurman-s'n-vat-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Filosoof is 'n man bo in 'n ballon, met sy familie en vriende wat die toue onder op die grond vashou en probeer om hom aarde toe te bring. -Louisa May Alcott
'n-filosoof-is-'n-man-bo-in-'n-ballon-met-sy-familie-vriende-wat-die-toue-onder-op-die-grond-vashou-probeer-om-hom-aarde-toe-te-bring
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die man wat sy saak gewin het, beskuldig nie die regter van partydigheid nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-sy-saak-gewin-het-beskuldig-nie-die-regter-van-partydigheid-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Vir sy eie voordeel beklee 'n man 'n beroep; vir die voordeel van sy ewemens volg hy 'n roeping. -C.J. Langenhoven
vir-sy-eie-voordeel-beklee-'n-man-'n-beroep-vir-die-voordeel-van-sy-ewemens-volg-hy-'n-roeping
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: ...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. -Marthinus Versfeld
die-digter-is-die-man-wat-in-die-donker-waters-van-die-chaos-duik-om-skoon-blink-dinge-daaruit-te-haal
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Beny 'n man sy spaarsaamheid en sy volharding en jy hoef hom nie sy onafhanklikheid te beny nie. -C.J. Langenhoven
beny-'n-man-sy-spaarsaamheid-sy-volharding-jy-hoef-hom-nie-sy-onafhanklikheid-te-beny-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die man wat die kosbaarste ware het, loop die minste daarmee te koop. Op hierdie reël is die tong geen uitsondering nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-die-kosbaarste-ware-het-loop-die-minste-daarmee-te-koop-op-hierdie-reël-is-die-tong-geen-uitsondering-nie
N Kritikus Is 'n Man Aanhalings: Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. -Die Bybel
die-ryke-heers-oor-die-arme-die-lener-is-die-slaaf-van-die-man-by-wie-hy-leen