N Ding Aanhalings

Go to Gemtracks
N Ding Aanhalings: Daar is een goeie ding wat 'n slaaf soms koop wat vir sy baas te duur is. Die goeie ding is rus en die prys is arbeid. -C.J. Langenhoven
daar-is-een-goeie-ding-wat-'n-slaaf-soms-koop-wat-vir-sy-baas-te-duur-is-die-goeie-ding-is-rus-die-prys-is-arbeid
N Ding Aanhalings: Skryf (is) 'n alleending...'n koppige ding, 'n individuele ding...Literatuur (word) veral so gemaak, nie net uit modes en rigtings en aanvaardhede-vir-die-oomblik en style-van-die-dag nie...of deur 'n saamkokery rondom dekades, gedagterigtings en modes nie. -P.G. du Plessis
N Ding Aanhalings: Om van 'n ou ding ontslae te raak, verf hom nuut. -C.J. Langenhoven
N Ding Aanhalings: Die enigste ding slegter as om na 'n vrot rolprent te kyk, is om in een te speel. -Elvis Presley
die-enigste-ding-slegter-as-om-na-'n-vrot-rolprent-te-kyk-is-om-in-een-te-speel
N Ding Aanhalings: Dit is 'n eerbiedwaardige ding om 'n antieke kasteel of gebou te sien wat nie vervalle is nie. -Sir Francis Bacon
dit-is-'n-eerbiedwaardige-ding-om-'n-antieke-kasteel-of-gebou-te-wat-nie-vervalle-is-nie
N Ding Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
N Ding Aanhalings: Oe Here, draai my geldjies omsoerat ek my skuld kan betaal,en Here, hou rie rent tog laag,suprise ons met 'n ding wat daal; -Peter Snyders
oe-here-draai-my-geldjies-omsoerat-ek-my-skuld-kan-betaal-here-hou-rie-rent-tog-laagsuprise-ons-met-'n-ding-wat-daal
N Ding Aanhalings: Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem. -Henry Ford
vakbonde-is-die-slegste-ding-wat-ooit-die-aarde-getref-het-omdat-hulle-'n-mens-se-onafhanklikheid-wegneem
N Ding Aanhalings: Die mens is gebore vir optrede. Om nie besig te wees en om nie te bestaan nie, is dieselfde ding. -Voltaire
die-mens-is-gebore-vir-optrede-om-nie-besig-te-wees-om-nie-te-bestaan-nie-is-dieselfde-ding
N Ding Aanhalings: Daar is nie 'n ding soos geregtigheid nie - nie binne of buite die hof nie. -Clarence Darrow
daar-is-nie-'n-ding-soos-geregtigheid-nie-nie-binne-of-buite-die-hof-nie
N Ding Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
N Ding Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
N Ding Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
N Ding Aanhalings: Daar is net een ding erger as om van gepraat te word - en dit is om nie van gepraat te word nie. -Oscar Wilde
daar-is-net-een-ding-erger-as-om-van-gepraat-te-word-dit-is-om-nie-van-gepraat-te-word-nie