Musiek Verstaan Aanhalings

Go to Gemtracks
Musiek Verstaan Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Musiek Verstaan Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Musiek Verstaan Aanhalings: Boukuns is gestolde musiek. -Johann Wolfgang von Goethe
Musiek Verstaan Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Musiek Verstaan Aanhalings: Drome is die ware vertolkers van ons neigings, maar kennis is nodig om hulle te vertolk en te verstaan. -Michel de Montaigne
drome-is-die-ware-vertolkers-van-ons-neigings-maar-kennis-is-nodig-om-hulle-te-vertolk-te-verstaan
Musiek Verstaan Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Musiek Verstaan Aanhalings: Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het as ons almal die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan en dan te beoordeel! -C.J. Langenhoven
hoe-min-opinies-sou-daar-in-die-wêreld-gewees-het-as-ons-almal-die-moeite-moes-doen-om-eers-'n-saak-te-verstaan-dan-te-beoordeel
Musiek Verstaan Aanhalings: Die skrywer self sal die uiteindelike bevrediging en triomf hê dat hulle die waarheid nagejaag en in hul beste vermoë beskryf het soos dit aan hulle beskore was om dit te verstaan. -Piet Cillié
die-skrywer-self-sal-die-uiteindelike-bevrediging-triomf-hê-dat-hulle-die-waarheid-nagejaag-in-hul-beste-vermoë-beskryf-het-soos-dit-aan-hulle