Moet Wees By Aanhalings

Go to Gemtracks
Moet Wees By Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Moet Wees By Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Moet Wees By Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Moet Wees By Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Moet Wees By Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Moet Wees By Aanhalings: Boeke en vriende moet min en goed wees. -Spreekwoorde
Moet Wees By Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Moet Wees By Aanhalings: Die regter moenie jonk wees nie; hy behoort boosheid te geleer ken het, nie vanuit sy eie siel nie, maar deur onlangse en lang waarneming van die aard van boosheid in andere: kennis moet sy gids wees, nie persoonlike ondervinding nie. -Plato
Moet Wees By Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Moet Wees By Aanhalings: Laat ons almal gelukkig wees en binne ons vermoë lewe, al moet ons ook die geld leen om dit te kan doen. -Artemus Ward
laat-ons-almal-gelukkig-wees-binne-ons-vermoë-lewe-al-moet-ons-ook-die-geld-leen-om-dit-te-kan-doen
Moet Wees By Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Moet Wees By Aanhalings: Vrouens moet mooi wees sodat mans hulle kan bemin, en dom om mans te bemin. -Coco Chanel
vrouens-moet-mooi-wees-sodat-mans-hulle-kan-bemin-dom-om-mans-te-bemin
Moet Wees By Aanhalings: Duidelik en openhartig - dit moet jou benadering wees as jy jou eie gedagtes wil verberg en die ander ouens van stryk wil bring. -Benjamin Disraeli
duidelik-openhartig-dit-moet-jou-benadering-wees-as-jy-jou-eie-gedagtes-wil-verberg-die-ander-ouens-van-stryk-wil-bring
Moet Wees By Aanhalings: Moenie by die huis rondlê en jou knegte werk toe stuur nie. As jy vir jou eie belange traag is, hoe kan jy verwag dat hulle vir 'n ander s'n ywerig moet wees? -C.J. Langenhoven
moenie-by-die-huis-rondlê-jou-knegte-werk-toe-stuur-nie-as-jy-vir-jou-eie-belange-traag-is-hoe-kan-jy-verwag-dat-hulle-vir-'n-ander-s'n-ywerig-moet
Moet Wees By Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Moet Wees By Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Moet Wees By Aanhalings: 'n Aktrise wat suksesvol wil wees, moet die gesig van Venus hê, die verstand van Minerva, die grasie van Terpsichore, die geheue van Macaulay, die figuur van Juno, en die vel van 'n renoster. -Ethel Barrymore
'n-aktrise-wat-suksesvol-wil-wees-moet-die-gesig-van-venus-hê-die-verstand-van-minerva-die-grasie-van-terpsichore-die-geheue-van-macaulay-die-figuur
Moet Wees By Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Moet Wees By Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Moet Wees By Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Moet Wees By Aanhalings: Die eerste plig van 'n onbekende skrywer is om interessant te wees. Om vervelig te wees, is die voorreg van reeds beroemde skrywers. -Emile Berr
die-eerste-plig-van-'n-onbekende-skrywer-is-om-interessant-te-wees-om-vervelig-te-wees-is-die-voorreg-van-reeds-beroemde-skrywers
Moet Wees By Aanhalings: Dit sou skrikwekkend wees as 'n hele fase van die literatuur moet verbygaan waar geen seismografiese registrasie was van wat op die oppervlak van die volk aangaan nie. Betrokke literatuur is as sodanig nie beter of slegter as ander literatuur nie, en sal môre - of voor môre - uitvrek as dit nie meer as die passing show registreer nie. -André P. Brink
Moet Wees By Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Moet Wees By Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Moet Wees By Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie
Moet Wees By Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Moet Wees By Aanhalings: Hier is die begin van 'n nuwe dag.God het aan my hierdie dag gegee om te gebruik soos ek wil.Ek kan dit vermors of groei in sy ligEn tot diens wees van ander.Maar wat ek met hierdie dag doen, is belangrikOmdat ek 'n dag van my lewe daarvoor geruil het.Wanneer more aanbreek,Sal vandag vir ewig verlore wees.Ek hoop dat ek nie die prys wat ek daarvoor betaal het, sal berou nie. -Unknown
Moet Wees By Aanhalings: Dit sal 'n kliek wees - ons is te min. -Etienne Leroux
Moet Wees By Aanhalings: Kom ons wees eerlik, om te skryf is hel. -William Styron
kom-ons-wees-eerlik-om-te-skryf-is-hel
Moet Wees By Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Moet Wees By Aanhalings: As die demokrasie reg moet funksioneer, moet dit aanvaar dat daar 'n mate van bekwaamheid en gesonde verstand en opvoedingsvlak by die gemiddelde mens is. In dié siening van demokrasie, is die goed ingeligte burger die beste waarborg teen magsvergrype van enige deel van die sosiale lewe - polities, ekonomies, militêr, of geestelik. Ideaal genome beteken dit dat ons by die gemiddelde persoon die kuns van intelligensie, 'n waardering vir kritiese denke en 'n mate van rasionaliteit kweek. -Paul Kurtz
Moet Wees By Aanhalings: Die geheim van hoe om vervelig te wees, is om alles te vertel. -Voltaire
die-geheim-van-hoe-om-vervelig-te-wees-is-om-alles-te-vertel
Moet Wees By Aanhalings: Onthou, ons moet sterwe.(Memento mori) -Spreekwoorde
Moet Wees By Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Moet Wees By Aanhalings: Vaarwel berou: alles goed is vir my verlore;Boosheid, wees jy my metgesel. -John Milton
vaarwel-berou-alles-goed-is-vir-my-verloreboosheid-wees-jy-my-metgesel