Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings

Go to Gemtracks
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die dood moet nie as 'n kwaad geag word as dit die einde van 'n goeie lewe is nie. -Saint Augustine
die-dood-moet-nie-as-'n-kwaad-geag-word-as-dit-die-einde-van-'n-goeie-lewe-is-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: 'n Kritikus moet nie net die waarheid praat nie, hy moet dit ook verken. -Jules Renard
'n-kritikus-moet-nie-net-die-waarheid-praat-nie-hy-moet-dit-ook-verken
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Vir mense om gelukkig te wees in hulle werk, is hierdie drie dinge nodig: hulle moet geskik wees daarvoor, hulle moet nie te veel daarvan doen nie, en hulle moet 'n gevoel van sukses in die werk hê. -John Ruskin
vir-mense-om-gelukkig-te-wees-in-hulle-werk-is-hierdie-drie-dinge-nodig-hulle-moet-geskik-wees-daarvoor-hulle-moet-nie-te-veel-daarvan-doen-nie-hulle
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: 'n Mens word nie vanself mal nie. Jy word verlei tot malheid. -Koos Kombuis
'n-mens-word-nie-vanself-mal-nie-jy-word-verlei-tot-malheid
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Here, maak my 'n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai; waar daar onreg is, vergifnis; waar daar twyfel is, geloof; waar daar wanhoop is, hoop; waar daar duisternis is, lig; waar daar droefheid is, blydskap. O Goddelike Meester, gee dat ek nie soseer sal soek om getroos te word nie as om te troos; om verstaan te word nie as om te verstaan; om bemin te word nie as om lief te hê. Want dit is deur te gee dat ons ontvang; dit is deur te vergewe dat ons vergewe word; en dit is deur te sterwe dat ons tot die Ewige Lewe gebore word. -Franciskus van Assisi
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word. -Elize Botha
boeke-is-soos-brood-moet-soos-brood-behandel-word
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Daar is net een ding erger as om van gepraat te word - en dit is om nie van gepraat te word nie. -Oscar Wilde
daar-is-net-een-ding-erger-as-om-van-gepraat-te-word-dit-is-om-nie-van-gepraat-te-word-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Ervaring leer dat skrywers wie se werk afgekeur word, later die onbarmhartigste kritici word, net soos onaantreklike en versmaaide vroue die grootste skindertonge word. -Fliegende Blätter
ervaring-leer-dat-skrywers-wie-se-werk-afgekeur-word-later-die-onbarmhartigste-kritici-word-net-soos-onaantreklike-versmaaide-vroue-die-grootste
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Van al die kwaliteite wat 'n boek moet hê, is die vernaamste dat dit leesbaar moet wees. -Anthony Trollope
van-al-die-kwaliteite-wat-'n-boek-moet-hê-is-die-vernaamste-dat-dit-leesbaar-moet-wees
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die digter moet soms na verskillende kante to skiet. Ander kere moet hy van alle skiet vergeet. Net werk en wees. -N.P. van Wyk Louw
die-digter-moet-soms-na-verskillende-kante-to-skiet-ander-kere-moet-hy-van-alle-skiet-vergeet-net-werk-wees
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Ons moet 'n beleid volg en 'n praktyk uitwerk wat die gemeenskaplike in ons samelewing bevorder en beskerm, en terselfdertyd dit wat waardevol is in ons diversiteit eerbiedig....'n
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: God, gee ons die genade om met kalmte die dinge te aanvaar wat nie verander kan word nie, die moed om die dinge te verander wat behoort gewysig te word, en die wysheid om die een van die ander te onderskei. -Reinhold Niebuhr
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Geregtigheid wat te ver gedryf word, word 'n onreg. -Voltaire
geregtigheid-wat-te-ver-gedryf-word-word-'n-onreg
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Om in jou hart te kyk en skryf, is nie genoeg nie. Jy moet in die serebrale korteks en spysverteringskanaal kyk. -T.S. Eliot
om-in-jou-hart-te-kyk-skryf-is-nie-genoeg-nie-jy-moet-in-die-serebrale-korteks-spysverteringskanaal-kyk
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: 'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie. -Blaise Pascal
'n-boek-is-'n-spieël-waarin-jy-kyk-as-'n-aap-daarin-kyk-kan-jy-nie-verwag-'n-engel-moet-terugkyk-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: As jy nie wil arm word nie, moenie lief wees vir slaap nie; staan vroeg op, en jy sal oorgenoeg hê om te eet. -Die Bybel
as-jy-nie-wil-arm-word-nie-moenie-lief-wees-vir-slaap-nie-staan-vroeg-op-jy-sal-oorgenoeg-hê-om-te-eet
Moet Nie Gelykgestel Word Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra