Moet Dit Aanvaar Aanhalings

Go to Gemtracks
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die skrywer moet sy mond toehou wanneer sy werk begin vertel. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
die-skrywer-moet-sy-mond-toehou-wanneer-sy-werk-begin-vertel
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Waarom moet de chimpanzee niet mee?De chimpanzee is ziek van zee. -Paul van Ostaijen
waarom-moet-de-chimpanzee-niet-meede-chimpanzee-is-ziek-van-zee
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: 'n Diplomaat moet soveel moontlik luister en so min moontlik sê. -Klemens Metternich
'n-diplomaat-moet-soveel-moontlik-luister-so-min-moontlik-sê
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: - moet ek ook 'n dieper wending gee?dat ons almal net ballinge is van die Doodom binnekort
moet-ek-ook-'n-dieper-wending-geedat-ons-almal-net-ballinge-is-van-die-doodom-binnekort-huis-toe-te-mag-gaan
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Boeke moet ons hê, al ly ons broodgebrek. -Alice Williams Brotherton
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Kla oor die kooi as dit 'n ander is wat dit vir jou opgemaak het. -C.J. Langenhoven
kla-oor-die-kooi-as-dit-'n-ander-is-wat-dit-vir-jou-opgemaak-het
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Ek kan nie nié skryf nie. Sedert ek nege was, het ek geweet ek moet 'n skrywer wees. -André P. Brink
ek-kan-nie-é-skryf-nie-sedert-ek-nege-was-het-ek-geweet-ek-moet-'n-skrywer-wees
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Dit is moontlik dat dit is soos om na die lughawe van Parys te gaan en te dink jy het Frankryk gesien. -Bruce Greyson
dit-is-moontlik-dat-dit-is-soos-om-na-die-lughawe-van-parys-te-gaan-te-dink-jy-het-frankryk-gesien
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Ons wêred is ryk en wonderlik, en daar is oral stories. Niemand moet ooit probeer om die geskiedenis te oortref nie; die feite is fantasties genoeg. -Louis L'Amour
ons-wêred-is-ryk-wonderlik-daar-is-oral-stories-niemand-moet-ooit-probeer-om-die-geskiedenis-te-oortref-nie-die-feite-is-fantasties-genoeg
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Behandel jou meerdere met beleefdheid omdat dit jou plig is; jou gelyke omdat dit jou plesier is; jou mindere omdat dit jou voorreg is. -C.J. Langenhoven
behandel-jou-meerdere-met-beleefdheid-omdat-dit-jou-plig-is-jou-gelyke-omdat-dit-jou-plesier-is-jou-mindere-omdat-dit-jou-voorreg-is
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Berou is impotent; dit sal sy foute herhaal. Belydenis alleen is die werklike krag; dit bring 'n einde aan alles. -Honoré de Balzac
berou-is-impotent-dit-sal-sy-foute-herhaal-belydenis-alleen-is-die-werklike-krag-dit-bring-'n-einde-aan-alles
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Om in jou hart te kyk en skryf, is nie genoeg nie. Jy moet in die serebrale korteks en spysverteringskanaal kyk. -T.S. Eliot
om-in-jou-hart-te-kyk-skryf-is-nie-genoeg-nie-jy-moet-in-die-serebrale-korteks-spysverteringskanaal-kyk
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: 'n Boek is 'n spieël waarin jy kyk. As 'n aap daarin kyk, kan jy nie verwag 'n engel moet terugkyk nie. -Blaise Pascal
'n-boek-is-'n-spieël-waarin-jy-kyk-as-'n-aap-daarin-kyk-kan-jy-nie-verwag-'n-engel-moet-terugkyk-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Broeder, jy is my bondgenoot: moet nou nie die wit olifant wees om my in die Engelse kraal te lei nie. -Paul Kruger
broeder-jy-is-my-bondgenoot-moet-nou-nie-die-wit-olifant-wees-om-my-in-die-engelse-kraal-te-lei-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die kuns van die skrywer lê daarin dat hy moet vergeet dat hy woorde gebruik. -Henri Bergson
die-kuns-van-die-skrywer-lê-daarin-dat-hy-moet-vergeet-dat-hy-woorde-gebruik
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Vrouens moet mooi wees sodat mans hulle kan bemin, en dom om mans te bemin. -Coco Chanel
vrouens-moet-mooi-wees-sodat-mans-hulle-kan-bemin-dom-om-mans-te-bemin
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: die vrouens moet die tafels dek vir more vroeg;die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus. -Ina Rousseau
die-vrouens-moet-die-tafels-dek-vir-more-vroegdie-mans-gaan-slaap-vermoeid-van-al-die-rus
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: As sport ons daaglikse plig was, sou ons die werk wat ons nou moet doen byderhand neem vir ons plesier. -C.J. Langenhoven
as-sport-ons-daaglikse-plig-was-sou-ons-die-werk-wat-ons-nou-moet-doen-byderhand-neem-vir-ons-plesier
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die lengte van 'n rolprent moet direk in verhouding staan met die uithouvermoë van die menslike blaas. -Alfred Hitchcock
die-lengte-van-'n-rolprent-moet-direk-in-verhouding-staan-met-die-uithouvermoë-van-die-menslike-blaas
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Boeke is soos brood en moet soos brood behandel word. -Elize Botha
boeke-is-soos-brood-moet-soos-brood-behandel-word
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: As digter skryf ek 'n taal wat, gesien in die lig van wat alles aangespreek moet word, nie meer saak maak nie, binne 'n letterkunde waarvan die dak afgewaai het. Dit pla nie...Die wind is baie beter as die verstikkende noutes van die literêre politiek se gange. As joernalis kon ek uiteindelik net 'n oor vind in Engels, en die Afrikaanse deel van die nuwe, verfoeide SAUK. Buite die ghetto wat Afrikaans vir baie is, het jy met blydskap gespreksgenote gekry waarvan baie Afrikaans praat, waar ander weer 'n ma of Afrikaanse oupa het. As Suid-Afrikaner het ek vir die eerste keer vry gevoel om nou 'n eerbare bedeling vir myself en my gesin te begin. -Antjie Krog
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Die volk moet vir die reg net so hard veg as vir die stadsmuur. -Heraclitus
die-volk-moet-vir-die-reg-net-so-hard-veg-as-vir-die-stadsmuur
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Soos medisyne nie sy doel kan bereik as dit te sterk is nie, so is dit ook met kritiek wat die grense van billikheid oorskry. -Arthur Schopenhauer
soos-medisyne-nie-sy-doel-kan-bereik-as-dit-te-sterk-is-nie-so-is-dit-ook-met-kritiek-wat-die-grense-van-billikheid-oorskry
Moet Dit Aanvaar Aanhalings: Neem hierdie lydensbeker van My af weg. Moet nogtans nie doen wat Ek wil nie, maar wat U wil. -Die Bybel
neem-hierdie-lydensbeker-van-my-af-weg-moet-nogtans-nie-doen-wat-ek-wil-nie-maar-wat-u-wil