Moeite Aanhalings

Go to Gemtracks
Moeite Aanhalings: O God, U gee ons alles as ons net 'n bietjie moeite doen. -Leonardo da Vinci
o-god-u-gee-ons-alles-as-ons-net-'n-bietjie-moeite-doen
Moeite Aanhalings: As iemand se kritiek oor my werk gunstig is, doen ek nie die moeite om te ondersoek of hy 'n bevoegde beoordelaar is nie. -C.J. Langenhoven
as-iemand-se-kritiek-oor-my-werk-gunstig-is-doen-ek-nie-die-moeite-om-te-ondersoek-of-hy-'n-bevoegde-beoordelaar-is-nie
Moeite Aanhalings: Hoe min opinies sou daar in die wêreld gewees het as ons almal die moeite moes doen om eers 'n saak te verstaan en dan te beoordeel! -C.J. Langenhoven
hoe-min-opinies-sou-daar-in-die-wêreld-gewees-het-as-ons-almal-die-moeite-moes-doen-om-eers-'n-saak-te-verstaan-dan-te-beoordeel
Moeite Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Moeite Aanhalings: Besorg jou eie boodskap en reken die moeite teen die wat die misverstand jou sou gekos het. -C.J. Langenhoven
besorg-jou-eie-boodskap-reken-die-moeite-teen-die-wat-die-misverstand-jou-sou-gekos-het
Moeite Aanhalings: Die geveinsde man doen soveel moeite om die deug na te aap dat 'n mens jou verwonder waarom hy nie sommer meteens die egte artikel aanskaf nie. -C.J. Langenhoven
die-geveinsde-man-doen-soveel-moeite-om-die-deug-na-te-aap-dat-'n-mens-jou-verwonder-waarom-hy-nie-sommer-meteens-die-egte-artikel-aanskaf-nie