Met Musiek Aanhalings

Go to Gemtracks
Met Musiek Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Met Musiek Aanhalings: Boukuns is gestolde musiek. -Johann Wolfgang von Goethe
Met Musiek Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Met Musiek Aanhalings: Diplomasie sonder wapens is soos musiek sonder intrumente. -Frederik die Grote
diplomasie-sonder-wapens-is-soos-musiek-sonder-intrumente
Met Musiek Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Met Musiek Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Met Musiek Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Met Musiek Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Met Musiek Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Met Musiek Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom
klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Met Musiek Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Met Musiek Aanhalings: Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Met Musiek Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Met Musiek Aanhalings: Die filosoof spot met die dood, maar glad nie met sy rumatiek nie. -Fliegende Blätter
die-filosoof-spot-met-die-dood-maar-glad-nie-met-sy-rumatiek-nie
Met Musiek Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Met Musiek Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Met Musiek Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Met Musiek Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder
ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Met Musiek Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Met Musiek Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Met Musiek Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Met Musiek Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Met Musiek Aanhalings: 'n Vakuum met tepels. -Otto Preminger
Met Musiek Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Met Musiek Aanhalings: Diplomate sien met die ore. -Carl Ludwig Börne
Met Musiek Aanhalings: Geregtigheid skyn met sy eie lig. -Marcus Tullius Cicero
Met Musiek Aanhalings: Ek is 'n beertjie met 'n klein verstandjie en lang woorde maak my moeg. -A.A. Milne
ek-is-'n-beertjie-met-'n-klein-verstandjie-lang-woorde-maak-my-moeg
Met Musiek Aanhalings: Elke tradisie voer heelwat opdrifsels met hom mee. -N.P. van Wyk Louw
elke-tradisie-voer-heelwat-opdrifsels-met-hom-mee
Met Musiek Aanhalings: Wie liefde verwar met sinnelikheid, sien 'n engel aan vir 'n aap. -C.J. Langenhoven
wie-liefde-verwar-met-sinnelikheid-'n-engel-aan-vir-'n-aap
Met Musiek Aanhalings: Kies jou vyande met groot oorleg. 'n Toegewyde vyand is 'n onuitputlike inspirasiebron. -Hennie Aucamp
kies-jou-vyande-met-groot-oorleg-'n-toegewyde-vyand-is-'n-onuitputlike-inspirasiebron
Met Musiek Aanhalings: Lewe uit 'n tradisie...dit is leef in 'n bestendige debat met die verlede. -N.P. van Wyk Louw
lewe-uit-'n-tradisiedit-is-leef-in-'n-bestendige-debat-met-die-verlede
Met Musiek Aanhalings: In ons tyd kom alles met etes in orde en al etende regeer mense mekaar. -Jean-Francios Delavigne
in-ons-tyd-kom-alles-met-etes-in-orde-al-etende-regeer-mense-mekaar
Met Musiek Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Met Musiek Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Met Musiek Aanhalings: Ek weier om vergaderings te lei waarop snotkop prefekte en werkers met standerd 6 nou skielik 'n sê het. -Unknown
ek-weier-om-vergaderings-te-lei-waarop-snotkop-prefekte-werkers-met-standerd-6-nou-skielik-'n-sê-het
Met Musiek Aanhalings: Om my naaste lief te hê is vir my 'n sware gebod. Met die mense daargunter kry ek dit not op 'n manier reg. -C.J. Langenhoven
om-my-naaste-lief-te-hê-is-vir-my-'n-sware-gebod-met-die-mense-daargunter-kry-ek-dit-not-op-'n-manier-reg
Met Musiek Aanhalings: Al is jy, Dood, ook met ons. Ja, vir myIs elke kind se eerste lewenskreet'n Groter wonder as sy laaste snik. -C. Louis Leipoldt
al-is-jy-dood-ook-met-ons-ja-vir-myis-elke-kind-se-eerste-lewenskreet'n-groter-wonder-as-sy-laaste-snik
Met Musiek Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Met Musiek Aanhalings: Die gedienstige engel het gekom in 'n huis waar daar liefde was, en met 'n glimlag omgedraai, en gesê: My diens is hier oorbodig. -C.J. Langenhoven
die-gedienstige-engel-het-gekom-in-'n-huis-waar-daar-liefde-was-met-'n-glimlag-omgedraai-gesê-my-diens-is-hier-oorbodig
Met Musiek Aanhalings: Ek leef met my oogop die ewigheid - gedagvaar deur die dood -Joan Hambridge
ek-leef-met-my-oogop-die-ewigheid-gedagvaar-deur-die-dood
Met Musiek Aanhalings: 'n Man met 'n suur gesig behoort nie 'n winkel te begin nie. -Spreekwoorde
'n-man-met-'n-suur-gesig-behoort-nie-'n-winkel-te-begin-nie
Met Musiek Aanhalings: Gedagtes is die gesprek van die siel met homself. -Plato
gedagtes-is-die-gesprek-van-die-siel-met-homself
Met Musiek Aanhalings: Rykdom is skadelik as dit nie met deug gepaardgaan nie. -Sappho
rykdom-is-skadelik-as-dit-nie-met-deug-gepaardgaan-nie
Met Musiek Aanhalings: Geen voël sweef te hoog as hy sweef met sy eie vlerke. -William Blake
geen-voël-sweef-te-hoog-as-hy-sweef-met-sy-eie-vlerke
Met Musiek Aanhalings: Die enigste probleem met kapitalisme is die kapitaliste; hulle is verdomp te geldgierig. -Herbert Hoover
die-enigste-probleem-met-kapitalisme-is-die-kapitaliste-hulle-is-verdomp-te-geldgierig
Met Musiek Aanhalings: Oe Here, draai my geldjies omsoerat ek my skuld kan betaal,en Here, hou rie rent tog laag,suprise ons met 'n ding wat daal; -Peter Snyders
oe-here-draai-my-geldjies-omsoerat-ek-my-skuld-kan-betaal-here-hou-rie-rent-tog-laagsuprise-ons-met-'n-ding-wat-daal
Met Musiek Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Met Musiek Aanhalings: Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word. -Die Bybel
met-die-maat-waarmee-julle-meet-sal-ook-vir-julle-gemeet-word
Met Musiek Aanhalings: Al wat ek eendag saam met my kan vat, is dit wat ek hier op aarde weggegee het. -Morkel van Tonder
al-wat-ek-eendag-saam-met-my-kan-vat-is-dit-wat-ek-hier-op-aarde-weggegee-het
Met Musiek Aanhalings: In die museum woon hy in sy glaskasPralend soos 'n kroonjuweel.Hy is onaantasbaar: Met voël-oëBewaak die opsieners sy status quo. -Ina Rousseau
in-die-museum-woon-hy-in-sy-glaskaspralend-soos-'n-kroonjuweelhy-is-onaantasbaar-met-voël-oëbewaak-die-opsieners-sy-status-quo
Met Musiek Aanhalings: Skrywers is die swartskape van die gemeenskap en dit is goed om af en toe saam met hulle dronk te word. -Etienne Leroux
skrywers-is-die-swartskape-van-die-gemeenskap-dit-is-goed-om-af-toe-saam-met-hulle-dronk-te-word
Met Musiek Aanhalings: Ons taal is 'n grys reserwis van meer dan honderd jaar met die vingers styf om die snellers - -Breyten Breytenbach
ons-taal-is-'n-grys-reserwis-van-meer-dan-honderd-jaar-met-die-vingers-styf-om-die-snellers
Met Musiek Aanhalings: Resensente is soos doeaneampternare wat die arme drommels visenteer, maar die groot menere met 'n buiging laat deurloop. -Max Weber
resensente-is-soos-doeaneampternare-wat-die-arme-drommels-visenteer-maar-die-groot-menere-met-'n-buiging-laat-deurloop
Met Musiek Aanhalings: Gewis is alles net 'n grap!Ons speel in die komedie meegeblinddoek met 'n lampfer-lapwat selfs die son 'n skadu gee. -Eugene N. Marais
gewis-is-alles-net-'n-grapons-speel-in-die-komedie-meegeblinddoek-met-'n-lampfer-lapwat-selfs-die-'n-skadu-gee
Met Musiek Aanhalings: 'n Filosoof is 'n man bo in 'n ballon, met sy familie en vriende wat die toue onder op die grond vashou en probeer om hom aarde toe te bring. -Louisa May Alcott
'n-filosoof-is-'n-man-bo-in-'n-ballon-met-sy-familie-vriende-wat-die-toue-onder-op-die-grond-vashou-probeer-om-hom-aarde-toe-te-bring
Met Musiek Aanhalings: Die boompie wat vandag geplant en met my bloed benat word, sal groei en groot word, en heerlike vrugte vir ons volk dra. -Jopie Fourie
die-boompie-wat-vandag-geplant-met-my-bloed-benat-word-sal-groei-groot-word-heerlike-vrugte-vir-ons-volk-dra
Met Musiek Aanhalings: Die geskiedenis herhaal homself; dit is een van die dinge wat verkeerd is met geskiedenis. -Clarence Darrow
die-geskiedenis-herhaal-homself-dit-is-een-van-die-dinge-wat-verkeerd-is-met-geskiedenis
Met Musiek Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Met Musiek Aanhalings: ...in hierdie afrekening van Afrika en Afrikaner met mekaar, wat gaan van Afrikaans word? Sal Afrikaans die Afrikanerryk oorleef? -Jakes Gerwel
in-hierdie-afrekening-van-afrika-afrikaner-met-mekaar-wat-gaan-van-afrikaans-word-sal-afrikaans-die-afrikanerryk-oorleef
Met Musiek Aanhalings: Ons het nou genoeg gepraat. Dit het nou tyd geword dat die skrywer net doodeenvoudig voortgaan met sy werk. -André P. Brink
ons-het-nou-genoeg-gepraat-dit-het-nou-tyd-geword-dat-die-skrywer-net-doodeenvoudig-voortgaan-met-sy-werk
Met Musiek Aanhalings: Mag die penne van diplomate nie weer bederf wat die volk met sulke groot inspanning bereik het nie. -Gebhard Leberecht von Blucher
mag-die-penne-van-diplomate-nie-weer-bederf-wat-die-volk-met-sulke-groot-inspanning-bereik-het-nie
Met Musiek Aanhalings: Bewaar my van die diens aan die leuen,wanneer ek leer om ander te leerwat elke dag met hulle verloop, en rondom hulle. -Izak de Villiers
bewaar-my-van-die-diens-aan-die-leuenwanneer-ek-leer-om-ander-te-leerwat-elke-dag-met-hulle-verloop-rondom-hulle
Met Musiek Aanhalings: Die nageslag vleg geen krans vir die toneelspeler. Daarom moet hy woeker met sy eie tyd en die oomblik wat aan hom behoort, uitleef. -Friedrich von Schiller
die-nageslag-vleg-geen-krans-vir-die-toneelspeler-daarom-moet-hy-woeker-met-sy-eie-tyd-die-oomblik-wat-aan-hom-behoort-uitleef
Met Musiek Aanhalings: Soos medisyne nie sy doel kan bereik as dit te sterk is nie, so is dit ook met kritiek wat die grense van billikheid oorskry. -Arthur Schopenhauer
soos-medisyne-nie-sy-doel-kan-bereik-as-dit-te-sterk-is-nie-so-is-dit-ook-met-kritiek-wat-die-grense-van-billikheid-oorskry
Met Musiek Aanhalings: Hulle bou stilweg en onverpoosd met hul doodaan die ondersese rococo-katedraal wat glinsterin die skuins hale son: so word 'n skip katedraal. -Johann de Lange
hulle-bou-stilweg-onverpoosd-met-hul-doodaan-die-ondersese-rococo-katedraal-wat-glinsterin-die-skuins-hale-so-word-'n-skip-katedraal
Met Musiek Aanhalings: Die lengte van 'n rolprent moet direk in verhouding staan met die uithouvermoë van die menslike blaas. -Alfred Hitchcock
die-lengte-van-'n-rolprent-moet-direk-in-verhouding-staan-met-die-uithouvermoë-van-die-menslike-blaas
Met Musiek Aanhalings: En dié wat later kom met pik en graaf, salin die klipknoets van my vuisdie kwaai nes van die gode vind. -Sheila Cussons
en-dié-wat-later-kom-met-pik-graaf-salin-die-klipknoets-van-my-vuisdie-kwaai-nes-van-die-gode-vind
Met Musiek Aanhalings: Christopher Columbus was die eerste sosialis. Hy het nie geweet waarheen hy op pad was nie. Toe hy daar kom, het hy geignoreer waar hy was en dit met ander se geld gedoen. -Winston Churchill
christopher-columbus-was-die-eerste-sosialis-hy-het-nie-geweet-waarheen-hy-op-pad-was-nie-toe-hy-daar-kom-het-hy-geignoreer-waar-hy-was-dit-met
Met Musiek Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Met Musiek Aanhalings: As ek die begeerte mog waag, sou ek dit graag so wil hê dat die engel wat my kom haal huis toe, my daar bring met die verslag:
as-ek-die-begeerte-mog-waag-sou-ek-dit-graag-so-wil-hê-dat-die-engel-wat-my-kom-haal-huis-toe-my-daar-bring-met-die-verslag-ek-het-hom-by-sy-werk
Met Musiek Aanhalings: Die enigste Afrikaner met wie die Engelssprekende kam saamwerk, is die een wat oogluikend en dikvellig al sy regte prysgee om Engelse
die-enigste-afrikaner-met-wie-die-engelssprekende-kam-saamwerk-is-die-een-wat-oogluikend-dikvellig-al-sy-regte-prysgee-om-engelse-oorgevoeligheid-nie
Met Musiek Aanhalings: Ons is studente van woorde: ons word 10 of 15 jaar saamgehok in skole en kolleges en voordrag kamers en kom uiteindelik te voorskyn met 'n sak wind, 'n geheue vir woorde en weet absoluut niks. -Ralph Waldo Emerson
ons-is-studente-van-woorde-ons-word-10-of-15-jaar-saamgehok-in-skole-kolleges-voordrag-kamers-kom-uiteindelik-te-voorskyn-met-'n-sak-wind-'n-geheue
Met Musiek Aanhalings: Wie sy grond bewerk, het volop om te eet; wie hom besig hou met nuttelose dinge, het nie verstand nie. -Die Bybel
wie-sy-grond-bewerk-het-volop-om-te-eet-wie-hom-besig-hou-met-nuttelose-dinge-het-nie-verstand-nie
Met Musiek Aanhalings: Jy sê
jy-sê-ja-waar-jy-moes-nee-gesê-het-omdat-jy-die-ander-nie-wil-aanstoot-gee-nie-maar-reken-hoe-het-hy-jou-aanstoot-gegee-met-sy-versoek
Met Musiek Aanhalings: Hierdie groot Imperialis is die vader van rassehaat in die land. Hy dryf handel met die nasionale gevoel van die volk - en dit om homself ryk en verryk te maak. -M.T. Steyn
hierdie-groot-imperialis-is-die-vader-van-rassehaat-in-die-land-hy-dryf-handel-met-die-nasionale-gevoel-van-die-volk-dit-om-homself-ryk-verryk-te
Met Musiek Aanhalings: Lyding oor 'n onvervulde wens is gering in vergelyking met berou: want die eerste staan voor die steeds geopende, onafsienbare toekoms, die tweede voor die onherroepelik afgeslote verlede. -Arthur Schopenhauer
lyding-oor-'n-onvervulde-wens-is-gering-in-vergelyking-met-berou-want-die-eerste-staan-voor-die-steeds-geopende-onafsienbare-toekoms-die-tweede-voor
Met Musiek Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Met Musiek Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Met Musiek Aanhalings: Die demokrasie is redeliker en mensliker. Hy aanvaar die domheid as een van ons grondtrekke, en hy het sy swaar soort geduld daarmee. Hy beweeg dus traer, maar met 'n minimum aan geweld; en hy kan dit bekostig om oor die traes te glimlag. -N.P. van Wyk Louw
Met Musiek Aanhalings: 'n Monargie is soos 'n pragtige skip wat met al sy seile gespan 'n rots tref en vir ewig sink; demokrasie is soos 'n vlot wat nooit sink nie, maar verbrands, jou voete is altyd in die water. -Fischer Ames
'n-monargie-is-soos-'n-pragtige-skip-wat-met-al-sy-seile-gespan-'n-rots-tref-vir-ewig-sink-demokrasie-is-soos-'n-vlot-wat-nooit-sink-nie-maar
Met Musiek Aanhalings: Dit is nie 'n roman wat liggies eenkant toe gestoot moet word nie. Dit moet met groot krag gegooi word. -Dorothy Parker
dit-is-nie-'n-roman-wat-liggies-eenkant-toe-gestoot-moet-word-nie-dit-moet-met-groot-krag-gegooi-word
Met Musiek Aanhalings: maar kyk, ons is elkself die koetsier van verbygaan, goejop-regop met handeverwelkom die doodskar se leisels. wat só bid-bid is on reisgewik, koel, 'n skelet gekelk in die dagkabaai van vleis... -Breyten Breytenbach
maar-kyk-ons-is-elkself-die-koetsier-van-verbygaan-goejop-regop-met-handeverwelkom-die-doodskar-se-leisels-wat-só-bid-bid-is-on-reisgewik-koel-'n
Met Musiek Aanhalings: Daar is geen edeler plesier as die intellektuele omgang met mense wat totaal anders dink as jy nie - wat ander dele van die eindelose rykdom van die waarheid tot hul besit gemaak het... -N.P. van Wyk Louw
daar-is-geen-edeler-plesier-as-die-intellektuele-omgang-met-mense-wat-totaal-anders-dink-as-jy-nie-wat-ander-dele-van-die-eindelose-rykdom-van-die
Met Musiek Aanhalings: Met die enkele uitsondering van Homerus is daar geen skrywer van gehalte...wat ek so kan verag soos Shakespeare wanneer ek my verstand teen syne meet nie...Dit sal waarskynlik 'n verligting vir my wees om hom op te grawe en klippe na hom te gooi. -George Bernard Shaw
Met Musiek Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Met Musiek Aanhalings: Daardie mense my vriende? Hulle is nie my vriende nie! Hulle is my gereedskap en as ek met hulle klaar is, gooi ek hulle weg! -Cecil John Rhodes
daardie-mense-my-vriende-hulle-is-nie-my-vriende-nie-hulle-is-my-gereedskap-as-ek-met-hulle-klaar-is-gooi-ek-hulle-weg
Met Musiek Aanhalings: Ons leer aan anderDie wet van bloed en straf, maar dit keer met kragOp ons terug. Die reg wat alles gelykAfweeg, dwing ook die gifkelk wat ons meng,Na ons eie lippe. -William Shakespeare
ons-leer-aan-anderdie-wet-van-bloed-straf-maar-dit-keer-met-kragop-ons-terug-die-reg-wat-alles-gelykafweeg-dwing-ook-die-gifkelk-wat-ons-mengna-ons
Met Musiek Aanhalings: Ons kon nie deur middel van die letterkunde kennis gemaak het met menslike reuse soos George Washington, Abraham Lincoln en Thomas Jefferson sonder om in dade oor te gaan soos hulle in dade oorgegaan het nie. -Nelson Mandela
Met Musiek Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Met Musiek Aanhalings: Maar die bloemlesing-skêr-en-gompot-literateurs...Ek sien nie waarom ek hulle behulpsaam moet wees by hulle werk met potte en panne - hulle eie gompotte en ander mense se harsingspanne - en by hulle gebruik om to get rich quick deur te maai waar hulle nie gesaai het nie. -C.J. Langenhoven
Met Musiek Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Met Musiek Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Met Musiek Aanhalings: Die uitdaging van die Nuwe Patriotisme is nie een van 'n keuse tussen Afrikanerdom en Suid-Afrikanerskap nie. Inteendeel, dit is gewis oor die genesende versoening van Afrikaners met volle Suid-Afrikanerskap. -Nelson Mandela
Met Musiek Aanhalings: Die filosofie kan ons niks gee nie - beter gestel: kan ons niks bygee nie. Dit kan ons alleen die wêreld met natuurlike oë laat sien. -N.P. van Wyk Louw
die-filosofie-kan-ons-niks-gee-nie-beter-gestel-kan-ons-niks-bygee-nie-dit-kan-ons-alleen-die-wêreld-met-natuurlike-oë-laat
Met Musiek Aanhalings: Vir my is die skryfkuns - en al die ander kunste - 'n poging om hierdie aardse bestaan te begryp en dan te verduidelik aan die ewemens, wat elk op sy eie manier soek om dit te begryp. Elke kunstenaar is in sy eie rigting 'n soeker en 'n verduideliker...Raak sien en met waarheid beskryf, dit is die essensiële. -M.E. Rothmann
Met Musiek Aanhalings: Behandel jou meerdere met beleefdheid omdat dit jou plig is; jou gelyke omdat dit jou plesier is; jou mindere omdat dit jou voorreg is. -C.J. Langenhoven
behandel-jou-meerdere-met-beleefdheid-omdat-dit-jou-plig-is-jou-gelyke-omdat-dit-jou-plesier-is-jou-mindere-omdat-dit-jou-voorreg-is
Met Musiek Aanhalings: 'n Mens wil soms mor oor die vitterigheid wat die honderdduisend woorde van 'n roman oor net vyf woorde wil kelder...Resensente is nie blindemolle nie; party word net soms met blindheid geslaan. -Frederik de Jager
'n-mens-wil-soms-mor-oor-die-vitterigheid-wat-die-honderdduisend-woorde-van-'n-roman-oor-net-vyf-woorde-wil-kelderresensente-is-nie-blindemolle-nie
Met Musiek Aanhalings: Moenie wat heilig is, vir die honde gooi nie: hulle sal omspring en julle verskeur; en moenie julle pêrels voor die varke gooi nie: hulle sal dit met hulle pote vertrap. -Die Bybel
moenie-wat-heilig-is-vir-die-honde-gooi-nie-hulle-sal-omspring-julle-verskeur-moenie-julle-pêrels-voor-die-varke-gooi-nie-hulle-sal-dit-met-hulle