Met Iemand Aanhalings

Go to Gemtracks
Met Iemand Aanhalings: Afrikaners het 'n spesifieke kultuur, een waarvan die essensie vir dekades en langer een van onverdraagsaamheid was, en hoofsaaklik nog steeds is. Of 'n Afrikaner in die PAC of in die AWB is, hy is basies onverdraagsaam. Die onverdraagsaamheid dra verskeie klede. Dit word veral toegedek met eufemismes soos
Met Iemand Aanhalings: Sy slegste is beter as iemand anders se beste. -William Hazlitt
sy-slegste-is-beter-as-iemand-anders-se-beste
Met Iemand Aanhalings: As jy regtig wil seermaak, soek iemand wat jou liefhet. -C.J. Langenhoven
as-jy-regtig-wil-seermaak-soek-iemand-wat-jou-liefhet
Met Iemand Aanhalings: Geen dag is lank vir iemand wat werk nie. -Seneca
geen-dag-is-lank-vir-iemand-wat-werk-nie
Met Iemand Aanhalings: 'n Goeie kritikus is iemand wat die avonture van sy gees tussen meesterstukke plaas. -Anatole France
'n-goeie-kritikus-is-iemand-wat-die-avonture-van-sy-gees-tussen-meesterstukke-plaas
Met Iemand Aanhalings: Julle vyand, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. -Die Bybel
julle-vyand-die-duiwel-loop-rond-soos-'n-brullende-leeu-op-soek-na-iemand-om-te-verslind
Met Iemand Aanhalings: As iemand se kritiek oor my werk gunstig is, doen ek nie die moeite om te ondersoek of hy 'n bevoegde beoordelaar is nie. -C.J. Langenhoven
as-iemand-se-kritiek-oor-my-werk-gunstig-is-doen-ek-nie-die-moeite-om-te-ondersoek-of-hy-'n-bevoegde-beoordelaar-is-nie
Met Iemand Aanhalings: As jy nie van iemand hou nie, doen hom 'n weldaad. Daarna sal jy hom liefhê. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-van-iemand-hou-nie-doen-hom-'n-weldaad-daarna-sal-jy-hom-liefhê
Met Iemand Aanhalings: O Allah! U is my Metgesel en my Helper, met u hulp loop ek en met u hulp val ek aan en met u hulp veg ek.(Die Heilige Koran) -Die Bybel
o-allah-u-is-my-metgesel-my-helper-met-u-hulp-loop-ek-met-u-hulp-val-ek-aan-met-u-hulp-veg-ekdie-heilige-koran
Met Iemand Aanhalings: Die kritikus se simbool behoort die miskruier te wees: sy lê eiers in iemand anders se mis, ander kan dit nie uitbroei nie. -Mark Twain
die-kritikus-se-simbool-behoort-die-miskruier-te-wees-sy-lê-eiers-in-iemand-anders-se-mis-ander-kan-dit-nie-uitbroei-nie
Met Iemand Aanhalings: Die lewe van die geldmaker is soos 'n feesmaal van dooies. Dit het alles behalwe iemand om dit te geniet. -Alfred E. Smith
die-lewe-van-die-geldmaker-is-soos-'n-feesmaal-van-dooies-dit-het-alles-behalwe-iemand-om-dit-te-geniet
Met Iemand Aanhalings: Iemand wat nie 'n groot beeldhouer of skilder is nie, kan nie 'n groot boumeester wees nie. Hy is dan slegs 'n bouer. -John Ruskin
iemand-wat-nie-'n-groot-beeldhouer-of-skilder-is-nie-kan-nie-'n-groot-boumeester-wees-nie-hy-is-dan-slegs-'n-bouer
Met Iemand Aanhalings: Eers die dood sê dikwels aan ons hoe dierbaar iemand se lewe vir ons was. Wat ons versuim het, lees ons te dikwels op grafstene. -Publilius Syrus
eers-die-dood-sê-dikwels-aan-ons-hoe-dierbaar-iemand-se-lewe-vir-ons-was-wat-ons-versuim-het-lees-ons-te-dikwels-op-grafstene
Met Iemand Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Met Iemand Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Met Iemand Aanhalings: Dit is merkwaardig hoe die feit van iemand se dood dikwels aan mense 'n juister beeld skyn te gee van sy karakter, in 'n goeie en slegte sin, as wat die gestorwene ooit gehad het terwyl hy geleef en in hul midde beweeg het. -Nathaniel Hawthorne
Met Iemand Aanhalings: 'n Goeie boek is die een wat met groot verwagtig oopgemaak en met groot wins toegemaak word. -Amos Bronson Alcott
'n-goeie-boek-is-die-een-wat-met-groot-verwagtig-oopgemaak-met-groot-wins-toegemaak-word
Met Iemand Aanhalings: Ontoeganklik moet nie gelykgestel word met intellektueel, en toeganklik met dom nie. -Jeanne Goosen
ontoeganklik-moet-nie-gelykgestel-word-met-intellektueel-toeganklik-met-dom-nie
Met Iemand Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Met Iemand Aanhalings: klein verlede, verwaai en verspot, vergete en toetentalbeteuterd in die gang van 'n vasteland wat geduldigsy grondwater aanvul met bloed en met bloed bemes... -Wilma Stockenstrom
klein-verlede-verwaai-verspot-vergete-toetentalbeteuterd-in-die-gang-van-'n-vasteland-wat-geduldigsy-grondwater-aanvul-met-bloed-met-bloed-bemes
Met Iemand Aanhalings: Waarom probeer ons ons nasie saboteer met prosesse waarin ons sê die meerderheid kan ander totaal vertrap, soos met plekname? -Desmond Tutu
waarom-probeer-ons-ons-nasie-saboteer-met-prosesse-waarin-ons-sê-die-meerderheid-kan-ander-totaal-vertrap-soos-met-plekname
Met Iemand Aanhalings: Met gehoorsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou; met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-gehoorsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Met Iemand Aanhalings: Met spaarsaamheid sal jy uit die kleinste inkomste iets oorhou, met verkwistery sal die grootste vir jou te min wees. -C.J. Langenhoven
met-spaarsaamheid-sal-jy-uit-die-kleinste-inkomste-iets-oorhou-met-verkwistery-sal-die-grootste-vir-jou-te-min-wees
Met Iemand Aanhalings: Die filosoof spot met die dood, maar glad nie met sy rumatiek nie. -Fliegende Blätter
die-filosoof-spot-met-die-dood-maar-glad-nie-met-sy-rumatiek-nie
Met Iemand Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Met Iemand Aanhalings: 'n Argitek moet so min in stede woon soos 'n skilder. Stuur hom na ons heuwels en laat hom daar 'n studie maak van wat die natuur bedoel met 'n steunboog en wat met 'n koepel. -John Ruskin
'n-argitek-moet-so-min-in-stede-woon-soos-'n-skilder-stuur-hom-na-ons-heuwels-laat-hom-daar-'n-studie-maak-van-wat-die-natuur-bedoel-met-'n
Met Iemand Aanhalings: As jy nie wil inhou nie moet jy naderhand uithou; en as jy nie kan aanhou met teëhou nie moet jy maar tevrede wees om op te hou met byhou. -C.J. Langenhoven
as-jy-nie-wil-inhou-nie-moet-jy-naderhand-uithou-as-jy-nie-kan-aanhou-met-teëhou-nie-moet-jy-maar-tevrede-wees-om-op-te-hou-met-byhou
Met Iemand Aanhalings: Ons loop met vreemde voete; ons sien met vreemde oë; deur 'n vreemde geheue herken en groet ons mense; ons leef van vreemde arbeid. -Pliny the Elder
ons-loop-met-vreemde-voete-ons-met-vreemde-oë-deur-'n-vreemde-geheue-herken-groet-ons-mense-ons-leef-van-vreemde-arbeid
Met Iemand Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Met Iemand Aanhalings: Daar trek 'n koeël, met spoed, met spoed;hy's nat van Afrikaner bloed,en smart die boodskap wat hy voer;hy kom uit Afrikaner-roer,hy kom uit Afrikaner-hart. -Jan F.E. Celliers
daar-trek-'n-koeël-met-spoed-met-spoedhy's-nat-van-afrikaner-bloed-smart-die-boodskap-wat-hy-voerhy-kom-uit-afrikaner-roerhy-kom-uit-afrikaner-hart
Met Iemand Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Met Iemand Aanhalings: Militêre geregtigheid staan in verhouding met geregtigheid soos militêre musiek in verhouding is met musiek. -Groucho Marx
militêre-geregtigheid-staan-in-verhouding-met-geregtigheid-soos-militêre-musiek-in-verhouding-is-met-musiek
Met Iemand Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Met Iemand Aanhalings: 'n Vakuum met tepels. -Otto Preminger
Met Iemand Aanhalings: Diplomate sien met die ore. -Carl Ludwig Börne