Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings

Go to Gemtracks
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die mensdom sensueer ongeregtigheid omdat hulle vrees dat hulle sy slagoffers sal wees, en nie omdat hulle bang is om ongeregtigheid te pleeg nie. -Plato
die-mensdom-sensueer-ongeregtigheid-omdat-hulle-vrees-dat-hulle-sy-slagoffers-sal-wees-nie-omdat-hulle-bang-is-om-ongeregtigheid-te-pleeg-nie
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Gelykheid in ongeregtigheid is geregtigheid. -Spreekwoorde
gelykheid-in-ongeregtigheid-is-geregtigheid
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Behandel jou meerdere met beleefdheid omdat dit jou plig is; jou gelyke omdat dit jou plesier is; jou mindere omdat dit jou voorreg is. -C.J. Langenhoven
behandel-jou-meerdere-met-beleefdheid-omdat-dit-jou-plig-is-jou-gelyke-omdat-dit-jou-plesier-is-jou-mindere-omdat-dit-jou-voorreg-is
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: 'n Mens bie in die begin omdat jy die artikel wil hê. Naderhand bie jy omdat die ander hom wil hê. -C.J. Langenhoven
'n-mens-bie-in-die-begin-omdat-jy-die-artikel-wil-hê-naderhand-bie-jy-omdat-die-ander-hom-wil-hê
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Jy eet aan jou eie tafel lekker omdat jy weet hoe dit in die kombuis toegaan. Aan die vreemde, omdat jy dit nie weet nie. -C.J. Langenhoven
jy-eet-aan-jou-eie-tafel-lekker-omdat-jy-weet-hoe-dit-in-die-kombuis-toegaan-aan-die-vreemde-omdat-jy-dit-nie-weet-nie
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: As die mensdom werklik na geregtigheid gestreef het, kon hy dit al lankal gehad het. -William Hazlitt
as-die-mensdom-werklik-na-geregtigheid-gestreef-het-kon-hy-dit-al-lankal-gehad-het
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die geskiedenis van die mensdom is weinig anders as 'n verhaal van mislukte planne en teleurgestelde verwagtinge. -Samuel Johnson
die-geskiedenis-van-die-mensdom-is-weinig-anders-as-'n-verhaal-van-mislukte-planne-teleurgestelde-verwagtinge
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die geskiedenis...is inderdaad weinig meer as die register van die misdade, dwaashede en rampe van die mensdom. -Edward Gibbon
die-geskiedenisis-inderdaad-weinig-meer-as-die-register-van-die-misdade-dwaashede-rampe-van-die-mensdom
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: As 'n skrywer menslike belaglikhede kan uitwys sonder om iemand op die naam te noem, dan wonder ek of hy nie eerder besig is om te onderrig en die mensdom te waarsku as wat hy besig is om te beledig nie. -Desiderius Erasmus
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Ek is 'n dromer omdat ek 'n realis is. -Unknown
ek-is-'n-dromer-omdat-ek-'n-realis-is
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: 'n Satirikus wat nie die mensdom spaar nie (homself ingesluit), is duidelik begaan oor menslike gebreke in die algemeen: hy kan sekerlik nie daarvan beskuldig word dat hy mense in die besonder aanval nie. -Desiderius Erasmus
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Demokrasie is goed: ek sê dit omdat ander regeringstelsels slegter is. -Jawaharlal Nehru
demokrasie-is-goed-ek-sê-dit-omdat-ander-regeringstelsels-slegter-is
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die wêreldliteratuur is 'n volle orkes - nie 'n dun en eensame fluit nie. Elke taal, selfs die kleinste, is 'n aparte instrument met 'n eie timbre. Literatuur wat in hom volmaak uitgespreek is, word 'n onvervangbare verowering van die mens; gaan dit verlore, ly die hele mensdom skade. -N.P. van Wyk Louw
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Ek is gedwing om te glo dat die enigste hoop om geregtigheid vir die samelewing of die individu te verkry, geleë is in ware filosofie, en dat die mensdom geen ontsnapping van probleme sal hê totdat of werklike filosowe politieke mag verwerf, of politici deur een of ander wonderwerk filosowe word. -Plato
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Omdat ek opgelet het dat papier meer kos voordat daarop geskryf is. -Socrates
omdat-ek-opgelet-het-dat-papier-meer-kos-voordat-daarop-geskryf-is
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Geleenthede gaan by die meeste mense verby omdat dit 'n oorpak aanhet en na werk lyk. -Thomas A. Edison
geleenthede-gaan-by-die-meeste-mense-verby-omdat-dit-'n-oorpak-aanhet-na-werk-lyk
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Eintlik kom dit daarop neer dat die skrywer 'n Aap van God is omdat hy met oerbronne werk. -Etienne Leroux
eintlik-kom-dit-daarop-neer-dat-die-skrywer-'n-aap-van-god-is-omdat-hy-met-oerbronne-werk
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem. -Henry Ford
vakbonde-is-die-slegste-ding-wat-ooit-die-aarde-getref-het-omdat-hulle-'n-mens-se-onafhanklikheid-wegneem
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Baie mense verbeel hulle hulle is dierevriende omdat hulle 'n gevange voël versorg. -Fliegende Blätter
baie-mense-verbeel-hulle-hulle-is-dierevriende-omdat-hulle-'n-gevange-voël-versorg
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Daarom het Adam en Eva die Paradys nie gewaardeer nie omdat hy hulle niks gekos het nie. -C.J. Langenhoven
daarom-het-adam-eva-die-paradys-nie-gewaardeer-nie-omdat-hy-hulle-niks-gekos-het-nie
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Wat is berou? 'n Groot droefheid omdat ons is wat ons is. -Marie von Ebner-Eschenbach
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Jy sê
jy-sê-ja-waar-jy-moes-nee-gesê-het-omdat-jy-die-ander-nie-wil-aanstoot-gee-nie-maar-reken-hoe-het-hy-jou-aanstoot-gegee-met-sy-versoek
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: 'n Skrywer leef in eerbied vir woorde omdat hulle wreed of goed kan wees, en hulle kan hul betekenisse reg voor jou oë verander. Hulle tel geure en reuke op soos botter in 'n yskas. -John Steinbeck
'n-skrywer-leef-in-eerbied-vir-woorde-omdat-hulle-wreed-of-goed-kan-wees-hulle-kan-hul-betekenisse-reg-voor-jou-oë-verander-hulle-tel-geure-reuke
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, wnat aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. -Die Bybel
geseënd-is-dié-wat-vervolg-word-omdat-hulle-doen-wat-reg-is-wnat-aan-hulle-behoort-die-koninkryk-van-die-hemel
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Party kritici verbeel hulle dat hulle die bepalers is van goed en sleg is omdat hulle dink hul kindertrompette is die basuin van faam. -Arthur Schopenhauer
party-kritici-verbeel-hulle-dat-hulle-die-bepalers-is-van-goed-sleg-is-omdat-hulle-dink-hul-kindertrompette-is-die-basuin-van-faam
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Dis eienaardig...Ek kry nooit die geleentheid om Afrikaans te praat nie omdat Boere na Engels oorskakel vinniger as wat jy Freek Robinson kan sê. Hulle het 'n spesiale infrarooi verklikker wat aan hul breinkabels gekoppel is en wat Engelssprekendes uitsniffel. -Denis Beckett
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die dood is nie die afskakeling van die lig nie; dit is net die uitblaas van die lamp omdat die dag gebreek het. -Rabindranath Tagore
die-dood-is-nie-die-afskakeling-van-die-lig-nie-dit-is-net-die-uitblaas-van-die-lamp-omdat-die-dag-gebreek-het
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Ons glo aan die vreemde profeet omdat al wat ons van hom weet goed is. Dit moet goed wees, want ons hoor dit van hom self. -C.J. Langenhoven
ons-glo-aan-die-vreemde-profeet-omdat-al-wat-ons-van-hom-weet-goed-is-dit-moet-goed-wees-want-ons-hoor-dit-van-hom-self
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Mensdom Sensueer Ongeregtigheid Omdat Aanhalings: Nou moet ek sterwe, omdat ek getrou gebly het aan die dinge waaronder ek gebore is en waarvoor ek altyd geveg het. Aan my word geen genade betoon nie, hoewel ek toevalligerwyse die seun was wat onder die wit vlag uitgegaan het om die oorgawe van dr. Jameson te aanvaar, en nou is hy sir Starr Jameson, terwyl ek doodgeskiet moet word. -Jopie Fourie