Mens Wat Nie Goeie Aanhalings

Go to Gemtracks
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: God, skenk vir ons die goeie, al bid ons nie daarom nie, maar hou die kwaad van ons weg, selfs al bid ons daarom. -Plato
god-skenk-vir-ons-die-goeie-al-bid-ons-nie-daarom-nie-maar-hou-die-kwaad-van-ons-weg-selfs-al-bid-ons-daarom
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Goeie toesig is die kuns om gemiddelde mense te kry om superieure werk te verrig. -Unknown
goeie-toesig-is-die-kuns-om-gemiddelde-mense-te-kry-om-superieure-werk-te-verrig
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Uit baie kritiek leer 'n mens die kritikus beter ken as die wat gekritiseer word. -Fliegende Blätter
uit-baie-kritiek-leer-'n-mens-die-kritikus-beter-ken-as-die-wat-gekritiseer-word
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Noodsaaklike en vereiste element van die Afrika-Renaissance is dat ons almal dit as ons taak opneem om haar aan te moedig wat die lood-gewig dra, om te rebelleer, om die belangrikheid van haar humaniteit op te dwing - die feit dat sy, in die eerste instansie, nie 'n pakdier is nie, maar 'n mens en Afrika-wese. -Thabo Mbeki
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie. -Jean-Jacques Rousseau
as-daar-'n-massa-van-gode-was-sou-hulle-demokrasie-as-regeringsvorm-gekies-het-so-'n-perfekte-regeringsvorm-is-nie-vir-die-mens-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens word nie vanself mal nie. Jy word verlei tot malheid. -Koos Kombuis
'n-mens-word-nie-vanself-mal-nie-jy-word-verlei-tot-malheid
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem. -Henry Ford
vakbonde-is-die-slegste-ding-wat-ooit-die-aarde-getref-het-omdat-hulle-'n-mens-se-onafhanklikheid-wegneem
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens moet geld in jou kop hê en nie in jou hart nie. -Jonathan Swift
'n-mens-moet-geld-in-jou-kop-hê-nie-in-jou-hart-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Gaan die geregshof gewapend met geregtigheid. En met goeie getuie en 'n knap advokaat. -C.J. Langenhoven
gaan-die-geregshof-gewapend-met-geregtigheid-en-met-goeie-getuie-'n-knap-advokaat
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die geveinsde man doen soveel moeite om die deug na te aap dat 'n mens jou verwonder waarom hy nie sommer meteens die egte artikel aanskaf nie. -C.J. Langenhoven
die-geveinsde-man-doen-soveel-moeite-om-die-deug-na-te-aap-dat-'n-mens-jou-verwonder-waarom-hy-nie-sommer-meteens-die-egte-artikel-aanskaf-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens kan die son en die dood nie vol in die oë kyk nie. -Francois de La Rochefoucauld
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Slegte geld verdryf goeie geld. -Thomas Gresham
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Ekonoom: die enigste professionele mens wat sien iets werk in die praktyk en dan bekommerd wonder of dit in teorie werk. -Ronald Reagan
'n-ekonoom-die-enigste-professionele-mens-wat-iets-werk-in-die-praktyk-dan-bekommerd-wonder-of-dit-in-teorie-werk
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die kleed van boete ontsien die mens nie. -Abraham Kuyper
die-kleed-van-boete-ontsien-die-mens-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Mens sê nie te veel nie as jy beweer dat die helfde van die slegte gevoel tussen Afrikaners en Engelse in Suid-Afrika veroorsaak is deur die onoordeelkundige en dikwels onregverdige inmenging van Engeland. -J.B.M. Hertzog
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Jy wil as gevoelige mens wat die lewe liefhet, getuig van daardie lewe, van sy goed en sy kwaad, want dié is een. -Uys Krige
jy-wil-as-gevoelige-mens-wat-die-lewe-liefhet-getuig-van-daardie-lewe-van-sy-goed-sy-kwaad-want-dié-is-een
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: So 'n ambagsman is die gelukkigste mens op die aarde. Sy arbeid is sy lewenslus. Sy hardste werkdag is sy keurigste vakansie. Nie om die prys of die loon nie, maar om die heerlikheid van sy werk, werk hy. -C.J. Langenhoven
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Wat ek van Job die meeste bewonder is nie die geduld wat hy onder teëspoed betoon het nie, maar dié wat hom gekeer het dat hy sy drie vriende nie een vir een by die deur uitgeskop het nie. -C.J. Langenhoven
wat-ek-van-job-die-meeste-bewonder-is-nie-die-geduld-wat-hy-onder-teëspoed-betoon-het-nie-maar-dié-wat-hom-gekeer-het-dat-hy-sy-drie-vriende-nie-een
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Een mens se berou is 'n ander se herinnering. -Ogden Nash
een-mens-se-berou-is-'n-ander-se-herinnering
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die skrywer is homo ludens - 'n spelende mens. -Abraham de Vries
die-skrywer-is-homo-ludens-'n-spelende-mens
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid. -John Masefield
god-verwarm-sy-hande-by-die-mens-se-hart-wanneer-hy-bid
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Mens Wat Nie Goeie Aanhalings: Die slegte ambagsman beveel sy werk aan; goeie werk beveel sy ambagsman aan. -C.J. Langenhoven
die-slegte-ambagsman-beveel-sy-werk-aan-goeie-werk-beveel-sy-ambagsman-aan