Mens Nooit Aanhalings

Go to Gemtracks
Mens Nooit Aanhalings: Elke oomblik sterf daar 'n ding, 'n persoon wat 'n mens nooit weer sal sien nie. Die lewe is 'n reeks sterftes. -Francois-René de Chatneaubriand
elke-oomblik-sterf-daar-'n-ding-'n-persoon-wat-'n-mens-nooit-weer-sal-nie-die-lewe-is-'n-reeks-sterftes
Mens Nooit Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Mens Nooit Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Mens Nooit Aanhalings: 'n Goeie ambagsman kry nooit sy werk na sy eie sin nie; 'n slegte kry dit nooit na die sin van sy klandisie nie. -C.J. Langenhoven
'n-goeie-ambagsman-kry-nooit-sy-werk-na-sy-eie-sin-nie-'n-slegte-kry-dit-nooit-na-die-sin-van-sy-klandisie-nie
Mens Nooit Aanhalings: As jy jou werk sleg doen omdat jy jou loon te min beskou, sal jy nooit goeie werk doen nie: want jy sal nooit genoeg loon kry na jou eie sin nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-jou-werk-sleg-doen-omdat-jy-jou-loon-te-min-beskou-sal-jy-nooit-goeie-werk-doen-nie-want-jy-sal-nooit-genoeg-loon-kry-na-jou-eie-sin-nie
Mens Nooit Aanhalings: 'n Boog slaap nooit. -James Fergusson
Mens Nooit Aanhalings: Nederigheid kan nooit val nie. -C.J. Langenhoven
Mens Nooit Aanhalings: Moet nooit as 'n reg eis wat jy as 'n guns kan vra nie. -John Churton Collins
moet-nooit-as-'n-reg-eis-wat-jy-as-'n-guns-kan-vra-nie
Mens Nooit Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Mens Nooit Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Mens Nooit Aanhalings: Van die reg wat met ons gebore is, daarvan is, helaas, nooit sprake. -Johann Wolfgang von Goethe
van-die-reg-wat-met-ons-gebore-is-daarvan-is-helaas-nooit-sprake
Mens Nooit Aanhalings: Berou is 'n ewigdurende rente op 'n skuld waarvan die kapitaal nooit vereffen kan word nie. -C.J. Langenhoven
berou-is-'n-ewigdurende-rente-op-'n-skuld-waarvan-die-kapitaal-nooit-vereffen-kan-word-nie
Mens Nooit Aanhalings: Laat 'n stomp so lank as wat jy wil in die water: dit sal nooit 'n krokodil wees nie. -Spreekwoorde
laat-'n-stomp-so-lank-as-wat-jy-wil-in-die-water-dit-sal-nooit-'n-krokodil-wees-nie
Mens Nooit Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Mens Nooit Aanhalings: My swaarste pad trap ek self vir my plat, en swaarste is die wat my voete nooit vat. -C.J. Langenhoven
my-swaarste-pad-trap-ek-self-vir-my-plat-swaarste-is-die-wat-my-voete-nooit-vat
Mens Nooit Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Mens Nooit Aanhalings: Die miere trek nooit na leë skure; so gaan ook geen vriend na die verarmde woning. -Ovidius
die-miere-trek-nooit-na-ë-skure-so-gaan-ook-geen-vriend-na-die-verarmde-woning
Mens Nooit Aanhalings: Die Amerikaanse volk dra nooit 'n sambreel nie. Hulle berei hulle voor om in ewigdurende sonskyn te wandel. -Alfred E. Smith
die-amerikaanse-volk-dra-nooit-'n-sambreel-nie-hulle-berei-hulle-voor-om-in-ewigdurende-sonskyn-te-wandel
Mens Nooit Aanhalings: nou betoog 'n geleerde elle en lelle geleerdheidoor die selfbestemmingsreg van 'n volken ons wat nooit 'n volk was niemaar slegs volk -Breyten Breytenbach
nou-betoog-'n-geleerde-lelle-geleerdheidoor-die-selfbestemmingsreg-van-'n-volken-ons-wat-nooit-'n-volk-was-niemaar-slegs-volk
Mens Nooit Aanhalings: Om oor Afrika te vlieg is 'n topografievan landmeterskap wat aan die mistieke grens - die oog kan nooit lank genoeg rek -Breyten Breytenbach
om-oor-afrika-te-vlieg-is-'n-topografievan-landmeterskap-wat-aan-die-mistieke-grens-die-oog-kan-nooit-lank-genoeg-rek
Mens Nooit Aanhalings: Moet nooit geldskieter of geldlener word nie;Wie uitleen, sal soms geld en vriend verloor,Wie leen, verstomp sy spaarsin en sy sorg. -William Shakespeare
moet-nooit-geldskieter-of-geldlener-word-niewie-uitleen-sal-soms-geld-vriend-verloorwie-leen-verstomp-sy-spaarsin-sy-sorg
Mens Nooit Aanhalings: Nooit word aan berou plek gegee, sonder om dadelik aan jouself te sê nie: dit was een tweede domheid gevoeg by die eerste. -Friedrich Wilhelm Nietzsche
nooit-word-aan-berou-plek-gegee-sonder-om-dadelik-aan-jouself-te-sê-nie-dit-was-een-tweede-domheid-gevoeg-by-die-eerste
Mens Nooit Aanhalings: Die Romeine sou nooit die tyd gehad het om die wêreld te verower as hulle verplig was om eers Latyn te leer nie. -Heinrich Heine
die-romeine-sou-nooit-die-tyd-gehad-het-om-die-wêreld-te-verower-as-hulle-verplig-was-om-eers-latyn-te-leer-nie
Mens Nooit Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Mens Nooit Aanhalings: Ons volk se moontlikhede is miskien talryker as wat ons meen. En 'n literatuur kan nooit vooraf teoreties in kafees of kroeë, voorkamers, kollegesale of redaksiekantore gemaak word nie. -N.P. van Wyk Louw
ons-volk-se-moontlikhede-is-miskien-talryker-as-wat-ons-meen-en-'n-literatuur-kan-nooit-vooraf-teoreties-in-kafees-of-kroeë-voorkamers-kollegesale
Mens Nooit Aanhalings: Afrikaans was nog altyd te veel van 'n witmanstaal. Ons het dit nog nooit gesien as 'n taal van Afrika nie. -Jan Rabie
afrikaans-was-nog-altyd-te-veel-van-'n-witmanstaal-ons-het-dit-nog-nooit-gesien-as-'n-taal-van-afrika-nie
Mens Nooit Aanhalings: As twee vriende eenmaal getwis het, kan hulle afmaak maar die vorige vriendskap kry hulle nooit weer terug nie. Buiten wanneer hulle met mekaar getroud is. -C.J. Langenhoven
as-twee-vriende-eenmaal-getwis-het-kan-hulle-afmaak-maar-die-vorige-vriendskap-kry-hulle-nooit-weer-terug-nie-buiten-wanneer-hulle-met-mekaar-getroud
Mens Nooit Aanhalings: Kritiek kan nooit 'n held skade aandoen nie. Hy het eeue voor waarin sy waarde bepaal kan word, sy eer herstel kan word. -N.P. van Wyk Louw
kritiek-kan-nooit-'n-held-skade-aandoen-nie-hy-het-eeue-voor-waarin-sy-waarde-bepaal-kan-word-sy-eer-herstel-kan-word
Mens Nooit Aanhalings: Een mens se berou is 'n ander se herinnering. -Ogden Nash
een-mens-se-berou-is-'n-ander-se-herinnering
Mens Nooit Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Mens Nooit Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Mens Nooit Aanhalings: Die skrywer is homo ludens - 'n spelende mens. -Abraham de Vries
die-skrywer-is-homo-ludens-'n-spelende-mens
Mens Nooit Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Mens Nooit Aanhalings: Soos in seks, is daar nooit meer as twee mense betrokke by die leesdaad nie - die skrywer wat die bevrugter is, en die leser wat die ontvanger is. -E. B. White
soos-in-seks-is-daar-nooit-meer-as-twee-mense-betrokke-by-die-leesdaad-nie-die-skrywer-wat-die-bevrugter-is-die-leser-wat-die-ontvanger-is
Mens Nooit Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer
die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree