Mens Het Aanhalings

Go to Gemtracks
Mens Het Aanhalings: Wanneer 'n mens 'n natuurlike styl teenkom, is 'n mens altyd verbaas en verheug, want 'n mens verwag om 'n skrywer te ontmoet en dan vind jy 'n mens. -Blaise Pascal
wanneer-'n-mens-'n-natuurlike-styl-teenkom-is-'n-mens-altyd-verbaas-verheug-want-'n-mens-verwag-om-'n-skrywer-te-ontmoet-dan-vind-jy-'n-mens
Mens Het Aanhalings: Die mens wat nie goeie boeke lees nie, het geen voordeel bo die mens wat nie kan lees nie. -Mark Twain
die-mens-wat-nie-goeie-boeke-lees-nie-het-geen-voordeel-bo-die-mens-wat-nie-kan-lees-nie
Mens Het Aanhalings: 'n Mens het letterkunde in jou lewe nodig, want daarsonder gaan jy agteruit. -Nelson Mandela
'n-mens-het-letterkunde-in-jou-lewe-nodig-want-daarsonder-gaan-jy-agteruit
Mens Het Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
Mens Het Aanhalings: Geen mens kan sonder vriende wees as hy God en die kameraadskap van boeke het nie. -Elizabeth Barrett Browning
geen-mens-kan-sonder-vriende-wees-as-hy-god-die-kameraadskap-van-boeke-het-nie
Mens Het Aanhalings: Diere het hierdie voordele bo die mens: hulle het geen teoloë om hulle te onderrig nie, hul begrafnisse kos hulle niks nie, en niemand begin regsgedinge oor hul testamente nie. -Voltaire
diere-het-hierdie-voordele-bo-die-mens-hulle-het-geen-teoloë-om-hulle-te-onderrig-nie-hul-begrafnisse-kos-hulle-niks-nie-niemand-begin-regsgedinge
Mens Het Aanhalings: Daar is niks wat 'n mens so in staat stel om sy probleme te oorbrug en te oorleef, soos die wete dat hy 'n unieke taak het om te vervul nie. -Viktor Frankl
daar-is-niks-wat-'n-mens-so-in-staat-stel-om-sy-probleme-te-oorbrug-te-oorleef-soos-die-wete-dat-hy-'n-unieke-taak-het-om-te-vervul-nie
Mens Het Aanhalings: Vakbonde is die slegste ding wat ooit die aarde getref het omdat hulle 'n mens se onafhanklikheid wegneem. -Henry Ford
vakbonde-is-die-slegste-ding-wat-ooit-die-aarde-getref-het-omdat-hulle-'n-mens-se-onafhanklikheid-wegneem
Mens Het Aanhalings: As daar 'n massa van gode was, sou hulle demokrasie as regeringsvorm gekies het. So 'n perfekte regeringsvorm is nie vir die mens nie. -Jean-Jacques Rousseau
as-daar-'n-massa-van-gode-was-sou-hulle-demokrasie-as-regeringsvorm-gekies-het-so-'n-perfekte-regeringsvorm-is-nie-vir-die-mens-nie
Mens Het Aanhalings: Die demokrasie het gegroei uit die mens se veronderstelling dat as hulle in sekere opsigte gelykwaardig is, dan is hulle volkome gelykwaardig. -Aristotle
die-demokrasie-het-gegroei-uit-die-mens-se-veronderstelling-dat-as-hulle-in-sekere-opsigte-gelykwaardig-is-dan-is-hulle-volkome-gelykwaardig
Mens Het Aanhalings: Die mens was nooit met groter vreugde vervul as toe hy 'n katedraal gebou het nie: iets wat met die eerste oogopslag na 'n groot standbeeld lyk, maar van nader beskou, so lewendig en opwindend soos 'n woud is. -Robert Louis Stevenson
Mens Het Aanhalings: Ek verteenwoordig nie wit mense of Afrikaners nie. Ek is hier omdat ek nie wil hê ons erfenis moet misken word nie. Ek weet tot vandag toe nie wat Tshwane is nie. Eers was dit 'n rivier, toe 'n apie en nou 'n mens. Het Tshwane ooit bestaan? -Steve Hofmeyr
Mens Het Aanhalings: Die mens ken selfs nie die tyd van sy dood nie. Soos visse wat gevang word in 'n net, soos voëls wat gevang word in 'n wip, so word die mens gevang as die teëspoed kom, as dit hom skielik oorval. -Die Bybel
die-mens-ken-selfs-nie-die-tyd-van-sy-dood-nie-soos-visse-wat-gevang-word-in-'n-net-soos-voëls-wat-gevang-word-in-'n-wip-so-word-die-mens-gevang-as
Mens Het Aanhalings: Jy weet die Afrikaner het gely. Maar dieselfde Afrikaner wat gely het, het oorgeneem en het vergeet hy het gely. Hy het net homself gesien. -Olga Sema
jy-weet-die-afrikaner-het-gely-maar-dieselfde-afrikaner-wat-gely-het-het-oorgeneem-het-vergeet-hy-het-gely-hy-het-net-homself-gesien
Mens Het Aanhalings: Wanneer mens 'n tier wil vermoor, noem hy dit 'n sport; wanneer 'n tier 'n mens wil vermoor, noem hy dit wreedheid. -George Bernard Shaw
wanneer-mens-'n-tier-wil-vermoor-noem-hy-dit-'n-sport-wanneer-'n-tier-'n-mens-wil-vermoor-noem-hy-dit-wreedheid
Mens Het Aanhalings: Die Afrikaner as politieke begrip is 'n teoretiese uitvinding, 'n mite wat oor dekades heen opgebou is. En die Alternatiewe Afrikaner is 'n wilde groeisel aan dieselfde loot...As 'n mens die Afrikaanse volks-kenners vandag lees, kom jy gou agter wat die woord
Mens Het Aanhalings: Een mens se berou is 'n ander se herinnering. -Ogden Nash
een-mens-se-berou-is-'n-ander-se-herinnering
Mens Het Aanhalings: So het ek my lewe om geboemel: boeke lees, skilderye bekyk, toneelstukke gesien, geluister, gedink, geskryf oor waarvan ek die meeste gehou het. Net een ding het ek begeer: om gelukkig te wees, maar by gebrek daaraan het ek alles ontbeer. -William Hazlitt
Mens Het Aanhalings: Net die regverdige mens geniet gemoedsrus. -Epicurus
net-die-regverdige-mens-geniet-gemoedsrus
Mens Het Aanhalings: Die skrywer is homo ludens - 'n spelende mens. -Abraham de Vries
die-skrywer-is-homo-ludens-'n-spelende-mens
Mens Het Aanhalings: 'n Mens moet geskrifte na hul tyd beoordeel. -Anne Louise Germaine de Staël
Mens Het Aanhalings: Ons het 'n afstootlike eksklusiwiteit vertroetel wat in apartheid sy hoogtepunt bereik het. Hoewel daar
Mens Het Aanhalings: Die mens is 'n slim dier wat soos 'n imbesiel optree. -Albert Schweitzer
die-mens-is-'n-slim-dier-wat-soos-'n-imbesiel-optree
Mens Het Aanhalings: God verwarm sy hande by die mens se hart wanneer hy bid. -John Masefield
god-verwarm-sy-hande-by-die-mens-se-hart-wanneer-hy-bid
Mens Het Aanhalings: Ek lewe so ver bo my inkomste dat 'n mens amper kan sê ons is uitmekaar. -Saki
ek-lewe-so-ver-bo-my-inkomste-dat-'n-mens-amper-kan-sê-ons-is-uitmekaar
Mens Het Aanhalings: elke mens verwerf sy dooddie dood wat alleen joune is en niemand anders s'n nie -George Seferis
elke-mens-verwerf-sy-dooddie-dood-wat-alleen-joune-is-niemand-anders-s'n-nie
Mens Het Aanhalings: 'n stad se vorm, helaas, verander vinniger dan 'n mens se hart wat ou posture vaslê. -Peter Blum
'n-stad-se-vorm-helaas-verander-vinniger-dan-'n-mens-se-hart-wat-posture-vaslê
Mens Het Aanhalings: Die lui mens sê:
die-lui-mens-sê-daar-is-'n-leeu-daarbuite-ek-kan-doodgemaak-word-as-ek-dit-buite-waag
Mens Het Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Mens Het Aanhalings: Hoe selde tref 'n mens by 'n kritikus gevoel, kennis, eerlikheid en moed in die gewenste graad aan. -Karl Philipp Emanuel Bach
hoe-selde-tref-'n-mens-by-'n-kritikus-gevoel-kennis-eerlikheid-moed-in-die-gewenste-graad-aan
Mens Het Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Mens Het Aanhalings: Bier word deur die mens gemaak, wyn deur God. -Martin Luther
bier-word-deur-die-mens-gemaak-wyn-deur-god
Mens Het Aanhalings: Die kleed van boete ontsien die mens nie. -Abraham Kuyper
die-kleed-van-boete-ontsien-die-mens-nie
Mens Het Aanhalings: Die demokrasie gee elke mens die reg om sy eie onderdrukker te wees. -Harry Emerson Fosdick
die-demokrasie-gee-elke-mens-die-reg-om-sy-eie-onderdrukker-te-wees
Mens Het Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man