Meer Aanhalings

Go to Gemtracks
Meer Aanhalings: daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësiein die miskruier in die toktokkiein die meteorologie en entomologiein die moremis en in die bergpiekdie horison wat in die hemel wegraakin die rooswolk is daar baie meer liriekdie aarde is deur 'n digter gemaak -T.T. Cloete
Meer Aanhalings: Wraak is 'n soort wilde geregtigheid; hoe meer die menslike natuur daarna neig, des te meer moet die reg dit uitroei. -Sir Francis Bacon
wraak-is-'n-soort-wilde-geregtigheid-hoe-meer-die-menslike-natuur-daarna-neig-te-meer-moet-die-reg-dit-uitroei
Meer Aanhalings: ...ons het 'n meer skeppende taak as ons teoloë of politici, om heelheid se droomsap te laat stroom tussen ons aarde en al ons naastes wat dit bewoon. Meer Afrika, minder Europa. -Jan Rabie
ons-het-'n-meer-skeppende-taak-as-ons-teoloë-of-politici-om-heelheid-se-droomsap-te-laat-stroom-tussen-ons-aarde-al-ons-naastes-wat-dit-bewoon
Meer Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Meer Aanhalings: Toe  ek onlangs saam met 'n vriend voor die katedraal van Amiens staan, vra hy vir my hoekom ons deesdae nie meer so iets kan bou nie. Ek sê toe vir hom: die bouers van daardie dae had oortuigings; ons het net opinies en dit vra meer as 'n opinie om 'n Gotiese katedraal te bou. -Heinrich Heine
Meer Aanhalings: poësie is 'n bloeiwyse, niks meer. -Johann de Lange
Meer Aanhalings: U moet minder op boeke en meer op mense let. -D.J. Opperman
u-moet-minder-op-boeke-meer-op-mense-let
Meer Aanhalings: Medelye sal meer sondes uitwis as verdoeming. -Henry Ward Beecher
medelye-sal-meer-sondes-uitwis-as-verdoeming
Meer Aanhalings: Geld het meer siele gebreek as yster liggame. -Sir Walter Scott
geld-het-meer-siele-gebreek-as-yster-liggame
Meer Aanhalings: Omdat ek opgelet het dat papier meer kos voordat daarop geskryf is. -Socrates
omdat-ek-opgelet-het-dat-papier-meer-kos-voordat-daarop-geskryf-is
Meer Aanhalings: 'n Diplomaat is vandag niks meer as 'n hoofkelner wat af en toe toegelaat word om te sit nie. -Peter Ustinov
'n-diplomaat-is-vandag-niks-meer-as-'n-hoofkelner-wat-af-toe-toegelaat-word-om-te-sit-nie
Meer Aanhalings: Om 'n pen op papier te plaas, steek meer vure aan die brand as wat vuurhoutjies ooit kan doen. -Malcolm Forbes
om-'n-pen-op-papier-te-plaas-steek-meer-vure-aan-die-brand-as-wat-vuurhoutjies-ooit-kan-doen
Meer Aanhalings: Hoe meer 'n mens droom, hoe minder glo hy. -H.L. Mencken
hoe-meer-'n-mens-droom-hoe-minder-glo-hy
Meer Aanhalings: Die poging, méér as die daad, kan onsVerdoem. -William Shakespeare
Meer Aanhalings: Ons taal is 'n grys reserwis van meer dan honderd jaar met die vingers styf om die snellers - -Breyten Breytenbach
ons-taal-is-'n-grys-reserwis-van-meer-dan-honderd-jaar-met-die-vingers-styf-om-die-snellers
Meer Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Meer Aanhalings: Meer moeite as wat die vlytige het vir sy loon, het die luiaard verniet. -C.J. Langenhoven
meer-moeite-as-wat-die-vlytige-het-vir-sy-loon-het-die-luiaard-verniet
Meer Aanhalings: Rykdom is soos seewater: hoe meer ons drink, hoe dorser word ons; en dieselfde is waar oor roem. -Arthur Schopenhauer
rykdom-is-soos-seewater-hoe-meer-ons-drink-hoe-dorser-word-ons-dieselfde-is-waar-oor-roem
Meer Aanhalings: Om God te dien is goed vir die mens. Maar die gebed word as 'n makliker soort diens beskou en word dus meer gekies. -Benjamin Franklin
om-god-te-dien-is-goed-vir-die-mens-maar-die-gebed-word-as-'n-makliker-soort-diens-beskou-word-dus-meer-gekies
Meer Aanhalings: Toe sy voël nie meer wou regop staan nie, het hy sy kop weggeblaas. Hy het 'n bol kak aan homself verkoop en dit geglo. -Germaine Greer
toe-sy-voël-nie-meer-wou-regop-staan-nie-het-hy-sy-kop-weggeblaas-hy-het-'n-bol-kak-aan-homself-verkoop-dit-geglo
Meer Aanhalings: Alle diere is gelyk, maar sommige diere is meer gelyk as ander. -George Orwell
alle-diere-is-gelyk-maar-sommige-diere-is-meer-gelyk-as-ander
Meer Aanhalings: Op die langste duur is die staat nie meer werd as die mense waaruit dit saamgestel is nie. -John Stuart Mill
op-die-langste-duur-is-die-staat-nie-meer-werd-as-die-mense-waaruit-dit-saamgestel-is-nie
Meer Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Meer Aanhalings: Die geskiedenis...is inderdaad weinig meer as die register van die misdade, dwaashede en rampe van die mensdom. -Edward Gibbon
die-geskiedenisis-inderdaad-weinig-meer-as-die-register-van-die-misdade-dwaashede-rampe-van-die-mensdom
Meer Aanhalings: Soos in seks, is daar nooit meer as twee mense betrokke by die leesdaad nie - die skrywer wat die bevrugter is, en die leser wat die ontvanger is. -E. B. White
soos-in-seks-is-daar-nooit-meer-as-twee-mense-betrokke-by-die-leesdaad-nie-die-skrywer-wat-die-bevrugter-is-die-leser-wat-die-ontvanger-is
Meer Aanhalings: Dit lyk altyd vir my gevaarlik wanneer skrywers meer vir hulle mede-skrywers te sê het as vir hulle lesers. -P.G. du Plessis
dit-lyk-altyd-vir-my-gevaarlik-wanneer-skrywers-meer-vir-hulle-mede-skrywers-te-sê-het-as-vir-hulle-lesers
Meer Aanhalings: Dis waar daar is nie rook sonder vuur nie: maar hoe meer rook hoe minder vuur. -C.J. Langenhoven
dis-waar-daar-is-nie-rook-sonder-vuur-nie-maar-hoe-meer-rook-hoe-minder-vuur
Meer Aanhalings: Die partystelsel is uitgedien. Die demokratiese stelsel is verby. Meer as die helfte van die volke het dit reeds afgeskaf, en die ander is druk besig om dit te doen. In Suid-Afrika moet dit ook gebeur. -J.B.M. Hertzog
die-partystelsel-is-uitgedien-die-demokratiese-stelsel-is-verby-meer-as-die-helfte-van-die-volke-het-dit-reeds-afgeskaf-die-ander-is-druk-besig-om
Meer Aanhalings: Na vyftig jaar se geveg en stryd teen die Boer, sal daar geen Boer meer in Suid-Afrika wees wat Afrikaans (the Taal), behalwe as 'n kuriositeit, praat nie; net die groot Engelssprekende Suid-Afrikaner sal oorbly. -Olive Schreiner
Meer Aanhalings: Ek het baie paaie geloop op die ou wêreld en ek weet van meer wat ander mense probeer het; maar op die ou end weet ek nie van 'n ligter pad as die regte nie. -C.J. Langenhoven
ek-het-baie-paaie-geloop-op-die-wêreld-ek-weet-van-meer-wat-ander-mense-probeer-het-maar-op-die-end-weet-ek-nie-van-'n-ligter-pad-as-die-regte
Meer Aanhalings: Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan 'n wêreldburger of 'n kommunis of 'n sosialis of 'n Katoliek of 'n Hare Krishna wees - jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis 'n demokraat en Afrikaans wees. -Max du Preez
Meer Aanhalings: 'n Hond wat lewe, is beter as 'n leeu wat dood is. Die wat lewe, weet hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir hulle niks meer nie, hulle is vergeet; dit is klaar met hulle liefde, hulle haat en hulle hartsog. -Die Bybel
Meer Aanhalings: Die een Verskriklike wat ons moet vrees, is die stilte wat oor die wêreld sal neersak wanneer daar nie meer binne die volke gepraat sal word nie, gestry, geredeneer nie; en die volke self teenoor mekaar nors en stil en sonder gesprek soos groot roofdiere sal lê. -N.P. van Wyk Louw
Meer Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Meer Aanhalings: Ons arme skrywelinge, terwyl ons amptelik slagaar en sy beproefde weë, terwyl Europa wegkwyn uit groot dele van die planeet, moet ons ons boek nog skrywe. Hier moet alles terug smeltkroes toe; eerste gietsel onvoldoende, met 'n bars tussen die twee helftes. Gooi meer koekmakranka by, en leeuvet en water van die Maloeties. -Jan Rabie