Man Aanhalings

Go to Gemtracks
Man Aanhalings: Lees skep 'n volledige mens, beraadslaging 'n man wat gereed is, en skryf 'n presiese man. -Sir Francis Bacon
lees-skep-'n-volledige-mens-beraadslaging-'n-man-wat-gereed-is-skryf-'n-presiese-man
Man Aanhalings: Dit beteken nie altyd veel om 'n man van belang te wees nie. Die belangrikste persoon op 'n begrafnis is die dooi man. -C.J. Langenhoven
dit-beteken-nie-altyd-veel-om-'n-man-van-belang-te-wees-nie-die-belangrikste-persoon-op-'n-begrafnis-is-die-dooi-man
Man Aanhalings: Die ryk man het mos nie nodig om so suinig te wees nie. Maar hy is nie 'n ryk man wat suinig geword het nie: hy is 'n suinige man wat ryk geword het. -C.J. Langenhoven
die-ryk-man-het-mos-nie-nodig-om-so-suinig-te-wees-nie-maar-hy-is-nie-'n-ryk-man-wat-suinig-geword-het-nie-hy-is-'n-suinige-man-wat-ryk-geword-het
Man Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Man Aanhalings: Die man wat ál dae lekker kos het, eet nooit lekker nie; en die man wat heeljaar vakansie hou, het geen één rusdag nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ál-dae-lekker-kos-het-eet-nooit-lekker-nie-die-man-wat-heeljaar-vakansie-hou-het-geen-één-rusdag-nie
Man Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Man Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
Man Aanhalings: 'n Kritikus is 'n man sonder bene wat jou leer om te hardloop. -Channing Pollock
'n-kritikus-is-'n-man-sonder-bene-wat-jou-leer-om-te-hardloop
Man Aanhalings: Die toets van 'n man is, hoeveel daar nodig is om hom te laat lieg. -C.J. Langenhoven
die-toets-van-'n-man-is-hoeveel-daar-nodig-is-om-hom-te-laat-lieg
Man Aanhalings: 'n Man wat oor homself baas is, is nooit die kneg van 'n ander nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-oor-homself-baas-is-is-nooit-die-kneg-van-'n-ander-nie
Man Aanhalings: 'n Arm mens word selfs deur sy buurman verstoot; 'n ryk man het baie vriende. -Die Bybel
'n-arm-mens-word-selfs-deur-sy-buurman-verstoot-'n-ryk-man-het-baie-vriende
Man Aanhalings: 'n Ambassadeur is 'n eerlike man wat na die buiteland gestuur word om te lieg ter wille van sy land. -Henry Wotton
'n-ambassadeur-is-'n-eerlike-man-wat-na-die-buiteland-gestuur-word-om-te-lieg-ter-wille-van-sy-land
Man Aanhalings: 'n Man met 'n suur gesig behoort nie 'n winkel te begin nie. -Spreekwoorde
'n-man-met-'n-suur-gesig-behoort-nie-'n-winkel-te-begin-nie
Man Aanhalings: Die arm man is nie baas van homself nie. -Plato
die-arm-man-is-nie-baas-van-homself-nie
Man Aanhalings: Die luiaard is die enigste man wat van sy slaap sal moet rekenskap gee. -C.J. Langenhoven
die-luiaard-is-die-enigste-man-wat-van-sy-slaap-sal-moet-rekenskap-gee
Man Aanhalings: Die man wat agter sy eie goed kyk, sal nie sy buurman s'n vat nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-agter-sy-eie-goed-kyk-sal-nie-sy-buurman-s'n-vat-nie
Man Aanhalings: 'n Filosoof is 'n man bo in 'n ballon, met sy familie en vriende wat die toue onder op die grond vashou en probeer om hom aarde toe te bring. -Louisa May Alcott
'n-filosoof-is-'n-man-bo-in-'n-ballon-met-sy-familie-vriende-wat-die-toue-onder-op-die-grond-vashou-probeer-om-hom-aarde-toe-te-bring
Man Aanhalings: Vir sy eie voordeel beklee 'n man 'n beroep; vir die voordeel van sy ewemens volg hy 'n roeping. -C.J. Langenhoven
vir-sy-eie-voordeel-beklee-'n-man-'n-beroep-vir-die-voordeel-van-sy-ewemens-volg-hy-'n-roeping
Man Aanhalings: Die man wat sy saak gewin het, beskuldig nie die regter van partydigheid nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-sy-saak-gewin-het-beskuldig-nie-die-regter-van-partydigheid-nie
Man Aanhalings: Enigeen kan geskiedenis maak, maar slegs 'n groot man kan geskiedenis beskryf. -Oscar Wilde
enigeen-kan-geskiedenis-maak-maar-slegs-'n-groot-man-kan-geskiedenis-beskryf
Man Aanhalings: Ek is liewer 'n arm man wat in 'n solder woon met baie boeke as 'n koning wat nie lief is vir lees nie. -Thomas Babington Macaulay
ek-is-liewer-'n-arm-man-wat-in-'n-solder-woon-met-baie-boeke-as-'n-koning-wat-nie-lief-is-vir-lees-nie
Man Aanhalings: ...die digter is die man wat in die donker waters van die chaos duik om skoon en blink dinge daaruit te haal. -Marthinus Versfeld
die-digter-is-die-man-wat-in-die-donker-waters-van-die-chaos-duik-om-skoon-blink-dinge-daaruit-te-haal
Man Aanhalings: Met 'n man wat met homself tevrede is, is niemand anders tevrede nie. -C.J. Langenhoven
met-'n-man-wat-met-homself-tevrede-is-is-niemand-anders-tevrede-nie
Man Aanhalings: Beny 'n man sy spaarsaamheid en sy volharding en jy hoef hom nie sy onafhanklikheid te beny nie. -C.J. Langenhoven
beny-'n-man-sy-spaarsaamheid-sy-volharding-jy-hoef-hom-nie-sy-onafhanklikheid-te-beny-nie
Man Aanhalings: 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nie-vyande-het-nie-deug-nie-vir-'n-vriend-nie
Man Aanhalings: Die man wat die kosbaarste ware het, loop die minste daarmee te koop. Op hierdie reël is die tong geen uitsondering nie. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-die-kosbaarste-ware-het-loop-die-minste-daarmee-te-koop-op-hierdie-reël-is-die-tong-geen-uitsondering-nie
Man Aanhalings: Die ryke heers oor die arme; die lener is die slaaf van die man by wie hy leen. -Die Bybel
die-ryke-heers-oor-die-arme-die-lener-is-die-slaaf-van-die-man-by-wie-hy-leen
Man Aanhalings: As jy geen stuk kennis het van die ambag waar jy 'n man voor huur nie, bekyk sy gereedskap. Hy sal nie in jou belang oppassender wees as in sy eie nie. -C.J. Langenhoven
as-jy-geen-stuk-kennis-het-van-die-ambag-waar-jy-'n-man-voor-huur-nie-bekyk-sy-gereedskap-hy-sal-nie-in-jou-belang-oppassender-wees-as-in-sy-eie-nie
Man Aanhalings: Die verkwisterige man eet die vrugte van sy lewe groen op; die inhalige laat hulle sit tot hulle vrot is. -C.J. Langenhoven
die-verkwisterige-man-eet-die-vrugte-van-sy-lewe-groen-op-die-inhalige-laat-hulle-sit-tot-hulle-vrot-is
Man Aanhalings: Op die ou end werk die vlytige man vir homself, die luiaard vir 'n ander. -C.J. Langenhoven
op-die-end-werk-die-vlytige-man-vir-homself-die-luiaard-vir-'n-ander
Man Aanhalings: Stem vir die man wat die minste belowe; hy sal die minste teleurstel. -Bernard Baruch
stem-vir-die-man-wat-die-minste-belowe-hy-sal-die-minste-teleurstel
Man Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Man Aanhalings: Die geveinsde man doen soveel moeite om die deug na te aap dat 'n mens jou verwonder waarom hy nie sommer meteens die egte artikel aanskaf nie. -C.J. Langenhoven
die-geveinsde-man-doen-soveel-moeite-om-die-deug-na-te-aap-dat-'n-mens-jou-verwonder-waarom-hy-nie-sommer-meteens-die-egte-artikel-aanskaf-nie
Man Aanhalings: Moenie skryf om ongevraagde raad aan te bie nie. Jy weet nie of die man nie miskien te dom is om te weet dat jy slimmer is as hy nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-ongevraagde-raad-aan-te-bie-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-te-dom-is-om-te-weet-dat-jy-slimmer-is-as-hy-nie
Man Aanhalings: Moenie skryf om te preek nie. Jy weet nie of die man nie miskien self meer besorg is oor sy siel as jy oor joue en syne saam nie. -C.J. Langenhoven
moenie-skryf-om-te-preek-nie-jy-weet-nie-of-die-man-nie-miskien-self-meer-besorg-is-oor-sy-siel-as-jy-oor-joue-syne-saam-nie
Man Aanhalings: Hoe swaarder 'n man aan sy goed gekom het, hoe swaarder bring hy daaraan deur.Swaar-kry: lekkerkry; lekker-kry: swaarkry -C.J. Langenhoven
hoe-swaarder-'n-man-aan-sy-goed-gekom-het-hoe-swaarder-bring-hy-daaraan-deurswaar-kry-lekkerkry-lekker-kry-swaarkry
Man Aanhalings: Die man wat vandag hierdie vak bevlieg en môre daardie wys self dat hy nie weet wat sy roeping is nie. Sy inkomste wys dit ook. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-vandag-hierdie-vak-bevlieg-môre-daardie-wys-self-dat-hy-nie-weet-wat-sy-roeping-is-nie-sy-inkomste-wys-dit-ook
Man Aanhalings: 'n Man wat sy toevlug tot 'n leuen moet neem, vind dikwels uit dat hy in 'n huis gaan skuil het wat nie 'n agterdeur het nie. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-sy-toevlug-tot-'n-leuen-moet-neem-vind-dikwels-uit-dat-hy-in-'n-huis-gaan-skuil-het-wat-nie-'n-agterdeur-het-nie
Man Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Man Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Man Aanhalings: Die ware toets van die beskawing is nie 'n sensus of die grootte van stede nie, maar die soort man wat 'n land lewer. -Ralph Waldo Emerson
die-ware-toets-van-die-beskawing-is-nie-'n-sensus-of-die-grootte-van-stede-nie-maar-die-soort-man-wat-'n-land-lewer
Man Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Man Aanhalings: Hoe meer tevrede 'n man met my is, hoe meer tevrede is ek met hom. En hoe gouer is ons al twee ontevrede. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-tevrede-'n-man-met-my-is-hoe-meer-tevrede-is-ek-met-hom-en-hoe-gouer-is-ons-al-twee-ontevrede
Man Aanhalings: Die man wat ek na soek, is nie die wat die minste foute maak nie, maar die wat die meeste foute regmaak. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ek-na-soek-is-nie-die-wat-die-minste-foute-maak-nie-maar-die-wat-die-meeste-foute-regmaak
Man Aanhalings: Ek is 'n Afrikaan, maar 'n swart man, 'n afstammeling van slawe wat uit Afrika gebring is...As dinge anders was, kon ek een van hulle gewees het - of het een of ander onbekende lot my toegeval in een van die ontelbare, voortdurende burgeroorloë of stam botsings op hierdie brutale kontinent. En so bedank ek God dat my voorsaat daardie reis oorleef het...Praat met my oor Afrika en my swart wortels en my verwantskap met my Afrika-broers en ek sal dit in jou gesig teruggooi, en dan sal ek jou neus in die beelde van verrottende vleis invryf (van die slagoffers van die volksmoord op die Tutsi's of Rwanda)...Jammer, maar ek was daar. 'n AK-47 is teen my neus gedruk, ek het met panga-gewapende Hutu-stamlede gesels met die bloed van hul jongste slagoffers op hul T-hemde. Ek het 'n cholera-epidemie in Zaïre gesien, 'n hongersnood in Ethiopië, 'n burgeroorlog in Liberië. Ek het stede gesien wat tot feitlike rommel gebombardeer is, en ander stede afgetakel tot rommel, omdat hul leiers toegelaat het dat hulle verrot en verval terwyl hulle miljarde dollar - ja, miljarde - in oorsese bankrekenings weggesteek het...Dank God my voorsaat het uitgekom, omdat ek nou nie een van hulle is nie. -Keith B. Richburg