Maar Tog Aanhalings

Go to Gemtracks
Maar Tog Aanhalings: En al die mensgeslagte sal vergeteen weggebrand wees net soos gras:Maar, God, die swaarste - hoe klein! - is tog die wetedat ek ook deel van dié verwoesting was! -C.M. van den Heever
en-al-die-mensgeslagte-sal-vergeteen-weggebrand-wees-net-soos-grasmaar-god-die-swaarste-hoe-klein-is-tog-die-wetedat-ek-ook-deel-van-dié
Maar Tog Aanhalings: Afrikaans kan vitaal bly alleen solank hy die draer van ons volle noodlot, van ons wete-na-albei-kante-toe bly; solank hy konkreet en abstrak bly dink; solank as Europa en Afrika in hom lewe; Afrika wel, maar tog ook altyd Europa. -N.P. van Wyk Louw
Maar Tog Aanhalings: Oe Here, draai my geldjies omsoerat ek my skuld kan betaal,en Here, hou rie rent tog laag,suprise ons met 'n ding wat daal; -Peter Snyders
oe-here-draai-my-geldjies-omsoerat-ek-my-skuld-kan-betaal-here-hou-rie-rent-tog-laagsuprise-ons-met-'n-ding-wat-daal
Maar Tog Aanhalings: Tog is dit makliker vir die hemel en die aarde om te vergaan as dat een lettertjie van die wet verval. -Die Bybel
tog-is-dit-makliker-vir-die-hemel-die-aarde-om-te-vergaan-as-dat-een-lettertjie-van-die-wet-verval
Maar Tog Aanhalings: Die maker van die werk het heengegaan, tog bly die werk self nietemin bestaan. -Ovidius
die-maker-van-die-werk-het-heengegaan-tog-bly-die-werk-self-nietemin-bestaan
Maar Tog Aanhalings: Doen jou eie werk. Dis verveliger om te wag solank as 'n ander jou ketel kook as wanneer jy hom self kook.Tog gaan dit gouer, wat hy is nie so spaarsaam met die hout nie. -C.J. Langenhoven
doen-jou-eie-werk-dis-verveliger-om-te-wag-solank-as-'n-ander-jou-ketel-kook-as-wanneer-jy-hom-self-kooktog-gaan-dit-gouer-wat-hy-is-nie-so
Maar Tog Aanhalings: Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. -Die Bybel
is-twee-mossies-nie-vir-'n-sent-te-koop-nie-en-tog-sal-nie-een-van-hulle-op-die-grond-val-sonder-die-wil-van-julle-vader-nie
Maar Tog Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Maar Tog Aanhalings: Afrikaners is hier nie weg te wens nie, en hoe meer daar taalmatig oor hulle gerol word, hoe stywer gaan hul rug word. Die korrekte benadering is tog sekerlik dat hulle ingenooi word om hul kundigheid tot die beskikking te stel van ons demokrasie, ook ter wille van die land se kommersiële opbou. -Ton Vosloo
Maar Tog Aanhalings: Frisgewaag is half gewonne: maar dis maar die eerste helfte. -C.J. Langenhoven
frisgewaag-is-half-gewonne-maar-dis-maar-die-eerste-helfte
Maar Tog Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Maar Tog Aanhalings: Die beskaafde man het 'n koets gebou, maar die gebruik van sy voete verloor. Hy word met krukke gestut, maar boet die gebruik van sy spiere in. -Ralph Waldo Emerson
die-beskaafde-man-het-'n-koets-gebou-maar-die-gebruik-van-sy-voete-verloor-hy-word-met-krukke-gestut-maar-boet-die-gebruik-van-sy-spiere-in
Maar Tog Aanhalings: Italie het dertig jaar lank onder die Borgias oorlog, terreur, moord en bloedvergieting gehad, maar mense opgelewer soos Michelangelo en Leonardi da Vinci, en die Renaissance. In Switserland was daar 500jaar lank broederliefde, demokrasie en vrede. Maar wat het hieruit gekom? Die koekoekhorlosie. -Orson Welles
Maar Tog Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Maar Tog Aanhalings: Om te leen is maar om te bedel. -Gotthold Ephraim Lessing
Maar Tog Aanhalings: Ek bly by my eerste mening, want ek is nou maar eenmaal 'n filosoof. -Voltaire
ek-bly-by-my-eerste-mening-want-ek-is-nou-maar-eenmaal-'n-filosoof
Maar Tog Aanhalings: Televisie het diktatorskap onmoontlik gemaak, maar demokrasie ondraaglik. -Shimon Peres
televisie-het-diktatorskap-onmoontlik-gemaak-maar-demokrasie-ondraaglik
Maar Tog Aanhalings: Borgskap is 'n kind van vriendskap, maar hy vermoor graag sy ouer. -C.J. Langenhoven
borgskap-is-'n-kind-van-vriendskap-maar-hy-vermoor-graag-sy-ouer
Maar Tog Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Maar Tog Aanhalings: Sanger kom en gaan, maar as jy 'n goeie akteur is, kan jy lank hou. -Elvis Presley
sanger-kom-gaan-maar-as-jy-'n-goeie-akteur-is-kan-jy-lank-hou
Maar Tog Aanhalings: Moenie jou ontbloot of wegsteek in woorde nie, maar gee duidelike tekens. -Heraclitus
moenie-jou-ontbloot-of-wegsteek-in-woorde-nie-maar-gee-duidelike-tekens
Maar Tog Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Maar Tog Aanhalings: O was ek maar sjamaanwat dans en deurgans in 'n swym - totdat 'n nuwe alfabet spontaanuit klip en stof verskyn! -George Weideman
o-was-ek-maar-sjamaanwat-deurgans-in-'n-swym-totdat-'n-nuwe-alfabet-spontaanuit-klip-stof-verskyn
Maar Tog Aanhalings: anoniem maar rustigen aan geen bloed verknog:miskien is die dood dan 'n verowerde asiel -Breyten Breytenbach
anoniem-maar-rustigen-aan-geen-bloed-verknogmiskien-is-die-dood-dan-'n-verowerde-asiel
Maar Tog Aanhalings: Drome is die ware vertolkers van ons neigings, maar kennis is nodig om hulle te vertolk en te verstaan. -Michel de Montaigne
drome-is-die-ware-vertolkers-van-ons-neigings-maar-kennis-is-nodig-om-hulle-te-vertolk-te-verstaan
Maar Tog Aanhalings: Amerikaanse diplomasie is maklik op die brein, maar swaar op die voete. -Charles G. Dawes
amerikaanse-diplomasie-is-maklik-op-die-brein-maar-swaar-op-die-voete
Maar Tog Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Maar Tog Aanhalings: Flieks is pret, maar is nie 'n kuur vir kanker nie. -Werner Beatty
flieks-is-pret-maar-is-nie-'n-kuur-vir-kanker-nie
Maar Tog Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Maar Tog Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Maar Tog Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Maar Tog Aanhalings: Geld wat stom is, maar reg wat krom is. -Spreekwoorde
geld-wat-stom-is-maar-reg-wat-krom-is
Maar Tog Aanhalings: Die lewe is 'n droom, maar om te drrom is geen lewe. -Constantijn Huygens
die-lewe-is-'n-droom-maar-om-te-drrom-is-geen-lewe
Maar Tog Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Maar Tog Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly