Maar Nie Nog Aanhalings

Go to Gemtracks
Maar Nie Nog Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Afrikaans was nog altyd te veel van 'n witmanstaal. Ons het dit nog nooit gesien as 'n taal van Afrika nie. -Jan Rabie
afrikaans-was-nog-altyd-te-veel-van-'n-witmanstaal-ons-het-dit-nog-nooit-gesien-as-'n-taal-van-afrika-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Ons verdediging lê nie in wapenarsenale nie, nog in die wetenskop, nog daarin om ondergronds te gaan. Ons verdediging is in wet en orde. -Albert Einstein
ons-verdediging-lê-nie-in-wapenarsenale-nie-nog-in-die-wetenskop-nog-daarin-om-ondergronds-te-gaan-ons-verdediging-is-in-wet-orde
Maar Nie Nog Aanhalings: Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie handevou en bly lê, en daar oorval armoede jou soos 'n rower, daar oorrompel die gebrek jou soos 'n inbreker. -Die Bybel
nog-'n-bietjie-slaap-nog-'n-bietjie-sluimer-nog-'n-bietjie-handevou-bly-lê-daar-oorval-armoede-jou-soos-'n-rower-daar-oorrompel-die-gebrek-jou-soos
Maar Nie Nog Aanhalings: De doot die spaert nog zoete jeugt,Noch gewelijcken ouderdom,Zij maecht den mond des reedners stomEn ziet geleertheid aen nog deugt. -Joost van den Vondel
de-doot-die-spaert-nog-zoete-jeugtnoch-gewelijcken-ouderdomzij-maecht-den-mond-reedners-stomen-ziet-geleertheid-aen-nog-deugt
Maar Nie Nog Aanhalings: Ons is waarskynlik soos 'n klomp bekeerde alkoholiste. Ons drink nie meer nie, maar elke slag as jy by daardie kroeg verbygaan, dan ruk daardie elmboog nog so. Ek bedoel dat as ons 'n klomp mense soos hierdie bymekaarmaak, dan dink mense onmiddellik in terme waarskynlik van 'n stryddag en van 'n gekonkel en 'n gekoukus en so aan. Maar ons gaan probeer om soos ordentlike beheerde alkoholiste heeltemal oop kaarte te speel, van voor tot agter, en om so onafrikaans soos moontlik te werk te gaan. -Breyten Breytenbach
Maar Nie Nog Aanhalings: Die grassaad sal nog buig,die beeste bulk, die lewe roep,maar jy?Hier waar jy was, sal skape wei. -C.M. van den Heever
die-grassaad-sal-nog-buigdie-beeste-bulk-die-lewe-roepmaar-jyhier-waar-jy-was-sal-skape-wei
Maar Nie Nog Aanhalings: Om die luiaard gisteraand nie moeg was nie, het hy vannag nie gerus nie en daarom is hy vanmôre nog lui. -C.J. Langenhoven
om-die-luiaard-gisteraand-nie-moeg-was-nie-het-hy-vannag-nie-gerus-nie-daarom-is-hy-vanmôre-nog-lui
Maar Nie Nog Aanhalings: Daar mag halwe eiers wees wat beter is as leë doppe: maar die halwe eiers wat na my koers toe gekom het, was nog altyd vrot. -C.J. Langenhoven
daar-mag-halwe-eiers-wees-wat-beter-is-as-ë-doppe-maar-die-halwe-eiers-wat-na-my-koers-toe-gekom-het-was-nog-altyd-vrot
Maar Nie Nog Aanhalings: Nog nooit is 'n staat gevestig deur vreedsame ekonomiese maatreëls nie. -Adolf Hitler
nog-nooit-is-'n-staat-gevestig-deur-vreedsame-ekonomiese-maatreëls-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Niemand het nog ooit opreg gebid sonder om iets te leer nie. -Ralph Waldo Emerson
niemand-het-nog-ooit-opreg-gebid-sonder-om-iets-te-leer-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Dis nie reg van my buurman om te bid vir reën solank as my gerwe nog op die land lê nie. Waarom dink hy net aan sy eie belange? -C.J. Langenhoven
dis-nie-reg-van-my-buurman-om-te-bid-vir-reën-solank-as-my-gerwe-nog-op-die-land-lê-nie-waarom-dink-hy-net-aan-sy-eie-belange
Maar Nie Nog Aanhalings: Moenie versuim om jou brief nog 'n slag oor te lees nie. Miskien weet die man nie dat jy beter is as die foutjies wat jou ontglip het nie. -C.J. Langenhoven
moenie-versuim-om-jou-brief-nog-'n-slag-oor-te-lees-nie-miskien-weet-die-man-nie-dat-jy-beter-is-as-die-foutjies-wat-jou-ontglip-het-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Jingo-Afrikaans - mense so laag gevalle dat jy lus het om jou mond uit te spoel na jy hulle name noem. Ons het al baie slegte nasies en mense in ons tyd gesien, maar nog nooit iets lager of gemeener dan een Engels-gesinde Afrikaner wat sy moeder-taal - die taal door sy vaders gesproke - verag. -Eugene N. Marais
Maar Nie Nog Aanhalings: Nog 'n goeie ding oor armoede is dat jou kinders jou nie op 70 wetlik kranksinnig sal laat verklaar om beheer oor jou boedel te verkry nie. -Woody Allen
nog-'n-goeie-ding-oor-armoede-is-dat-jou-kinders-jou-nie-op-70-wetlik-kranksinnig-sal-laat-verklaar-om-beheer-oor-jou-boedel-te-verkry-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Maar Nie Nog Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Maar Nie Nog Aanhalings: hy't nog nie ons volk vertrou, net soos dit is, nie:swak, met sterkte daardeur gevleg,onwys, met wysheid net hier en daar soos goudstof in die slik:'n gewone volk op onmerkwaardige aarde. -N.P. van Wyk Louw
hy't-nog-nie-ons-volk-vertrou-net-soos-dit-is-nieswak-met-sterkte-daardeur-gevlegonwys-met-wysheid-net-hier-daar-soos-goudstof-in-die-slik'n-gewone
Maar Nie Nog Aanhalings: Afrikaners was nog altyd geneid om iets irrelevants te doen. -Ken Owen
afrikaners-was-nog-altyd-geneid-om-iets-irrelevants-te-doen
Maar Nie Nog Aanhalings: 'n Man wat nog nooit self iets bymekaar gemaak het nie, het altyd slim planne hoedat 'n ander sy geld behoort te gebruik wat daarvoor gewerk het. -C.J. Langenhoven
'n-man-wat-nog-nooit-self-iets-bymekaar-gemaak-het-nie-het-altyd-slim-planne-hoedat-'n-ander-sy-geld-behoort-te-gebruik-wat-daarvoor-gewerk-het
Maar Nie Nog Aanhalings: Daardie Afrikaanse ghetto, die plek waarvan jy sê die dak afgewaai het, het darem so 'n paar kamers gehad waar die dak
Maar Nie Nog Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Maar Nie Nog Aanhalings: Stuur jou buurman se vee skut toe en vind die skutgeld te min om vir jouself nog 'n veewagter te huur. -C.J. Langenhoven
stuur-jou-buurman-se-vee-skut-toe-vind-die-skutgeld-te-min-om-vir-jouself-nog-'n-veewagter-te-huur
Maar Nie Nog Aanhalings: Leer hoe om te lewe, en 'n nog harder les: hoe om te sterwe. -Beilby Porteus
Maar Nie Nog Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Maar Nie Nog Aanhalings: Frisgewaag is half gewonne: maar dis maar die eerste helfte. -C.J. Langenhoven
frisgewaag-is-half-gewonne-maar-dis-maar-die-eerste-helfte
Maar Nie Nog Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Maar Nie Nog Aanhalings: En vêrder die boer wat nie saai nie sal nie misoeste kry nie, maar hy sal geen goeie ook kry nie. -C.J. Langenhoven
en-vêrder-die-boer-wat-nie-saai-nie-sal-nie-misoeste-kry-nie-maar-hy-sal-geen-goeie-ook-kry-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Kennis het nog altyd die meeste gebaat by daardie boeke waarop die drukkers 'n verlies gemaak het. -Thomas Fuller
kennis-het-nog-altyd-die-meeste-gebaat-by-daardie-boeke-waarop-die-drukkers-'n-verlies-gemaak-het
Maar Nie Nog Aanhalings: proud ou gaboupathetic pêlliestil oudjy fancy djy staan nog...djy word gedemolish sê ek vir djou!...Hoor djy die pêrepote vannie bulldozers? -Adam Small
proud-gaboupathetic-pêlliestil-oudjy-fancy-djy-staan-nogdjy-word-gedemolish-sê-ek-vir-djouhoor-djy-die-pêrepote-vannie-bulldozers
Maar Nie Nog Aanhalings: Flieks is pret, maar is nie 'n kuur vir kanker nie. -Werner Beatty
flieks-is-pret-maar-is-nie-'n-kuur-vir-kanker-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Slaap is goed, dood is beter, maar die beste is om nie gebore te word nie. -Heinrich Heine
slaap-is-goed-dood-is-beter-maar-die-beste-is-om-nie-gebore-te-word-nie
Maar Nie Nog Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Maar Nie Nog Aanhalings: Die boumeester moet nie alleen teken nie, maar ook musiek verstaan. -Vitruvius
die-boumeester-moet-nie-alleen-teken-nie-maar-ook-musiek-verstaan
Maar Nie Nog Aanhalings: Doen wat reg is en jy sal baie stampe kry, maar nie in jou gesig nie. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-jy-sal-baie-stampe-kry-maar-nie-in-jou-gesig-nie