Maar Dit Is Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Dit is goed om jou in die stof te werp as jy 'n fout begaan het, maar dit is nie goed om daar te bly lê nie. -Francois-René de Chatneaubriand
dit-is-goed-om-jou-in-die-stof-te-werp-as-jy-'n-fout-begaan-het-maar-dit-is-nie-goed-om-daar-te-bly-lê-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Rykdom is soos 'n adder wat skadeloos is as 'n mens weet hoe om dit te hanteer; maar as hy dit nie weet nie, sal die slang om sy hand kronkel en hom byt. -Clementius I
rykdom-is-soos-'n-adder-wat-skadeloos-is-as-'n-mens-weet-hoe-om-dit-te-hanteer-maar-as-hy-dit-nie-weet-nie-sal-die-slang-om-sy-hand-kronkel-hom-byt
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Ek kan dit nie bewys nie; ek weet nie of ander dit kan ontken nie, maar my indruk is dat die Afrikaanse skrywer en digter 'n baie groter invloed uitoefen op die denke van ons Afrikaanssprekendes as die Afrikaanse predikant. -Beyers Naudé
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Kritici is soos gekastreerdes in 'n harem: hulle weet hoe dit gedoen moet word, hulle het elke dag gesien hoe dit gedoen word, maar hulle is nie in staat om dit self te doen nie. -Brendan Behan
kritici-is-soos-gekastreerdes-in-'n-harem-hulle-weet-hoe-dit-gedoen-moet-word-hulle-het-elke-dag-gesien-hoe-dit-gedoen-word-maar-hulle-is-nie-in-staat
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Ek kan dit nie bekostig om Fracois Villon te laat hang nie. Daar is 'n honderduisend skurke soos hy in Frankryk, maar nie nog so 'n digter nie. -Lodewyk XI
ek-kan-dit-nie-bekostig-om-fracois-villon-te-laat-hang-nie-daar-is-'n-honderduisend-skurke-soos-hy-in-frankryk-maar-nie-nog-so-'n-digter-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: 'n Leier wat veral in krisistye maar net daar is om agterna te loop, is geen leier nie. Hy is eerder 'n gevaar. Ek glo in werklike leierskap maar
Maar Dit Is Nie Aanhalings: 'n Ontwikkelde gees beoordeel 'n boek nie net aan die gedagtes wat dit bevat nie, maar ook aan dié wat dit opwek. -Fliegende Blätter
'n-ontwikkelde-gees-beoordeel-'n-boek-nie-net-aan-die-gedagtes-wat-dit-bevat-nie-maar-ook-aan-dié-wat-dit-opwek
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Vooruitgang is nie 'n ongeluk nie, maar 'n noodsaaklikheid...Dit is deel van die natuur. -Herbert Spencer
vooruitgang-is-nie-'n-ongeluk-nie-maar-'n-noodsaaklikheiddit-is-deel-van-die-natuur
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Laat my nie bid om van gevare beskerm te word nie, maar om dit vreesloos te weerstaan. -Rabindranath Tagore
laat-my-nie-bid-om-van-gevare-beskerm-te-word-nie-maar-om-dit-vreesloos-te-weerstaan
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Hy wil baas wees op sy eie plaas. Hy wil regeer, al moet dit dan in 'n volkstaat wees. En hy soek, al is dit 'n sambreel of 'n speldekop, maar êrens gaan hy 'n baas wees. Sy taal wou hy nie deel met bruin nie; sy huis en toilet wou hy nie deel met swart nie. -Antjie Krog
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Geld is 'n goeie dienaar as jy weet hoe om dit te gebruik, maar anders is dit 'n slegte meester. -Publilius Syrus
geld-is-'n-goeie-dienaar-as-jy-weet-hoe-om-dit-te-gebruik-maar-anders-is-dit-'n-slegte-meester
Maar Dit Is Nie Aanhalings: As jy uit die werk van een skrywer neerskryf, is dit plagiaat, maar as jy baie werke raadpleeg, is dit navorsing. -Wilson Mizner
as-jy-uit-die-werk-van-een-skrywer-neerskryf-is-dit-plagiaat-maar-as-jy-baie-werke-raadpleeg-is-dit-navorsing
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Geregtigheid is soos die koninkryk van God; dit bestaan nie buite ons as 'n feit nie, maar binne-in ons as 'n groot verlange. -George Eliot
geregtigheid-is-soos-die-koninkryk-van-god-dit-bestaan-nie-buite-ons-as-'n-feit-nie-maar-binne-in-ons-as-'n-groot-verlange
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Hulle mag veg soos hulle wil teen ongediertes en barbaarse inboorlinge, maar hulle moenie onafhanklike gemeenskappe stig nie, en bo alles, durf hulle nie na die oseaan kyk nie, sodat dit hulle nie sou beweeg, soos dit ons (die Engelse) beweeg het, tot gedagtes van vryheid en kultuur, van handel en reis nie, en wie weet, 'n toekomste periode van hul demoralisasie, tot gedagtes van 'n
Maar Dit Is Nie Aanhalings: ...die redelike demokrasie is 'n hoë en edel maar 'n gevaarlike leefwyse; dit is geen rusbed waarop 'n volk hom kan uitstrek nie. -N.P. van Wyk Louw
die-redelike-demokrasie-is-'n-hoë-edel-maar-'n-gevaarlike-leefwyse-dit-is-geen-rusbed-waarop-'n-volk-hom-kan-uitstrek-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Skinder op sigself mag 'n nederige vorm van narrasie wees, maar as voedingsbron vir literatuur het dit geen gelyke nie. -Hennie Aucamp
skinder-op-sigself-mag-'n-nederige-vorm-van-narrasie-wees-maar-as-voedingsbron-vir-literatuur-het-dit-geen-gelyke-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Gelykheid mag miskien 'n reg wees, maar geen mag op aarde kan dit verander in 'n feit nie. -Honoré de Balzac
gelykheid-mag-miskien-'n-reg-wees-maar-geen-mag-op-aarde-kan-dit-verander-in-'n-feit-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Ek skryf nie oor mense nie, maar oor hul maniere, nie oor enkelinge nie, maar oor 'n groep. -Henry Fielding
ek-skryf-nie-oor-mense-nie-maar-oor-hul-maniere-nie-oor-enkelinge-nie-maar-oor-'n-groep
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Die dood is nie verskriklik nie, maar die gedagte dat die dood iets verskrikliks is, dit is die verskriklike. -Epictetus
die-dood-is-nie-verskriklik-nie-maar-die-gedagte-dat-die-dood-iets-verskrikliks-is-dit-is-die-verskriklike
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Skryfwerk is soos 'n offerande. Jy bring dit na die altaar en hoop dit sal aanvaar word. Jy bid ten minste dat verwerping jou nie tot woede sal dryf en jou in 'n Kain sal verander nie. Miskien, op 'n naïewe manier, skep jy jou gunsteling skatte en pak dit op 'n ondiskriminerende stapel. Diegene wat nie hul waarde besef nie, mag dit later eendag doen. En jy voel nie asof jy aldag vir jou tydgenote skryf nie. Dit mag wel wees dat jou ware lesers nog nie hier is nie en dat jou boeke hulle te voorskyn sal bring. -Saul Bellow
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Berou slaap wanneer dit voorspoedig gaan, maar ontwaak tydens teenspoed. -Jean-Jacques Rousseau
berou-slaap-wanneer-dit-voorspoedig-gaan-maar-ontwaak-tydens-teenspoed
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Christene moet nie hul rue geheel en al keer op komedies omdat dit growwe aardighede en ontugtighede bevat nie. Om dieselfde rede sou dit beteken dat 'n mens die Bybel nie mag lees nie. -Martin Luther
christene-moet-nie-hul-rue-geheel-al-keer-op-komedies-omdat-dit-growwe-aardighede-ontugtighede-bevat-nie-om-dieselfde-rede-sou-dit-beteken-dat-'n
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Die toepassing van demokratiese beginsels is beperk. 'n Mens kan aan al die passasiers vra in watter treinwa hulle wil ry, maar dit is onmoontlik om hulle mening te vra of dit verkieslik is om die remme aan te slaan wanneer die trein op volle vaart op pad is om 'n ongeluk te maak. -Leon Trotsky
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Kritiek is veranderlik. Dit kom voor uit die opvatting van 'n tydperk en het alleen vir daardie tydperk betekenis, en as dit nie self kunswaarde het nie, sterf dit saam met daardie tydperk. -Heinrich Heine
kritiek-is-veranderlik-dit-kom-voor-uit-die-opvatting-van-'n-tydperk-het-alleen-vir-daardie-tydperk-betekenis-as-dit-nie-self-kunswaarde-het-nie
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Soos medisyne nie sy doel kan bereik as dit te sterk is nie, so is dit ook met kritiek wat die grense van billikheid oorskry. -Arthur Schopenhauer
soos-medisyne-nie-sy-doel-kan-bereik-as-dit-te-sterk-is-nie-so-is-dit-ook-met-kritiek-wat-die-grense-van-billikheid-oorskry
Maar Dit Is Nie Aanhalings: 'n Noodsaaklike en vereiste element van die Afrika-Renaissance is dat ons almal dit as ons taak opneem om haar aan te moedig wat die lood-gewig dra, om te rebelleer, om die belangrikheid van haar humaniteit op te dwing - die feit dat sy, in die eerste instansie, nie 'n pakdier is nie, maar 'n mens en Afrika-wese. -Thabo Mbeki
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Dit prys hulle aan, maar hulle lees die ander. -Marcus Valerius Martialis
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Demokrasie beteken regering deur middel van gesprekvoering, maar dit is net doeltreffend as jy daarin kan slaag om mense te laat stilbly. -Clement Attlee
demokrasie-beteken-regering-deur-middel-van-gesprekvoering-maar-dit-is-net-doeltreffend-as-jy-daarin-kan-slaag-om-mense-te-laat-stilbly
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Dit is verskriklik belangrik dat ons altyd daardie reg voorbehou dat ons van mekaar moet, mag en kan verskil. Ons is nie hier om eensgesind te wees nie. Dit is stimulerend en dit is die dinge wat Afrikaans sal laat oorleef, as ons kan leer om te ontleer die ou kodes dat jy nie eintlik jou mond of jou bek te veel mag oopmaak nie. -Ton Vosloo
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Daar is net één ding wat erger is as onreg, dit is reg sonder 'n swaard in die hand. As reg nie mag is nie, is dit 'n kwaad. -Oscar Wilde
daar-is-net-één-ding-wat-erger-is-as-onreg-dit-is-reg-sonder-'n-swaard-in-die-hand-as-reg-nie-mag-is-nie-is-dit-'n-kwaad
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Frisgewaag is half gewonne: maar dis maar die eerste helfte. -C.J. Langenhoven
frisgewaag-is-half-gewonne-maar-dis-maar-die-eerste-helfte
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Die ware vriendskap, nou, is nie te koop nie; want vriendskap vind nie sy lus in neem nie, maar in gee. -C.J. Langenhoven
die-ware-vriendskap-nou-is-nie-te-koop-nie-want-vriendskap-vind-nie-sy-lus-in-neem-nie-maar-in-gee
Maar Dit Is Nie Aanhalings: Daar is honde wat maar net hoef te knor. Dit is die wat reeds tevore gewys het dat hulle kan byt. -C.J. Langenhoven
daar-is-honde-wat-maar-net-hoef-te-knor-dit-is-die-wat-reeds-tevore-gewys-het-dat-hulle-kan-byt