Maak Nie Aanhalings

Go to Gemtracks
Maak Nie Aanhalings: Die mens se kapasiteit vir geregtigheid maak demokrasie moontlik, maar sy neiging tot ongeregtigheid maak demokrasie noodsaaklik. -Reinhold Niebuhr
die-mens-se-kapasiteit-vir-geregtigheid-maak-demokrasie-moontlik-maar-sy-neiging-tot-ongeregtigheid-maak-demokrasie-noodsaaklik
Maak Nie Aanhalings: daar is niks met ons verkeerdwat die dood nie reg kan maak nie -Breyten Breytenbach
daar-is-niks-met-ons-verkeerdwat-die-dood-nie-reg-kan-maak-nie
Maak Nie Aanhalings: Dit maak nie saak of die kat swart of wit is nie, mits hy muise kan vang. -Nelson Mandela
dit-maak-nie-saak-of-die-kat-swart-of-wit-is-nie-mits-hy-muise-kan-vang
Maak Nie Aanhalings: Geld is soos 'n sesde sintuig waarsonder jy nie volledig van die ander vyf kan gebruik maak nie. -W. Somerset Maugham
geld-is-soos-'n-sesde-sintuig-waarsonder-jy-nie-volledig-van-die-ander-vyf-kan-gebruik-maak-nie
Maak Nie Aanhalings: Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie... -Die Bybel
kyk-na-die-wilde-voëls-hulle-saai-nie-hulle-oes-nie-hulle-maak-nie-in-skure-bymekaar-nie
Maak Nie Aanhalings: Daar is skrywers wat wakker maak, en dis wat belangrik is. Om oor invloede te praat maak mense lui; in plaas van om net die boek te lees, doen hulle dit deur die filter van die sogenaamde invloede. -Ben Okri
daar-is-skrywers-wat-wakker-maak-dis-wat-belangrik-is-om-oor-invloede-te-praat-maak-mense-lui-in-plaas-van-om-net-die-boek-te-lees-doen-hulle-dit
Maak Nie Aanhalings: Doen wat reg is en maak die Voorsienigheid aanspreeklik vir die gevolge - in plaas van, soos nou, te maak soos jy lekkerkry en die Here die skuld te gee van die gevolge. -C.J. Langenhoven
doen-wat-reg-is-maak-die-voorsienigheid-aanspreeklik-vir-die-gevolge-in-plaas-van-soos-nou-te-maak-soos-jy-lekkerkry-die-here-die-skuld-te-gee-van
Maak Nie Aanhalings: 'n Staatsman maak die geleentheid, maar die geleentheid maak die politikus. -G.S. Hillard
'n-staatsman-maak-die-geleentheid-maar-die-geleentheid-maak-die-politikus
Maak Nie Aanhalings: Elke artikel wat hy maak is 'n nuwe skoonheid waarvan hy die skepper is: dis syne en 'n ander kon dit nie so gemaak het nie, want sy siel het hy daarin uitgegiet. -C.J. Langenhoven
elke-artikel-wat-hy-maak-is-'n-nuwe-skoonheid-waarvan-hy-die-skepper-is-dis-syne-'n-ander-kon-dit-nie-so-gemaak-het-nie-want-sy-siel-het-hy-daarin
Maak Nie Aanhalings: Om af te breek is geen kuns nie. 'n Klein babetjie kan 'n blommetjie verniel wat dit 'n God gekos het om te maak. -C.J. Langenhoven
om-af-te-breek-is-geen-kuns-nie-'n-klein-babetjie-kan-'n-blommetjie-verniel-wat-dit-'n-god-gekos-het-om-te-maak
Maak Nie Aanhalings: Die preke wat die meeste indruk op ons maak, is die wat ons die minste nodig het. Hulle maak die indruk omdat hulle ons op die soort kwaad wys waarvoor ons uit ons eie die gevoeligste is. -C.J. Langenhoven
die-preke-wat-die-meeste-indruk-op-ons-maak-is-die-wat-ons-die-minste-nodig-het-hulle-maak-die-indruk-omdat-hulle-ons-op-die-soort-kwaad-wys-waarvoor
Maak Nie Aanhalings: Dis nie die stemme wat demokrasie maak nie, dis die stemtelling. -Tom Stoppard
dis-nie-die-stemme-wat-demokrasie-maak-nie-dis-die-stemtelling
Maak Nie Aanhalings: Moenie jou vriend vergeet nie; dit sal hom seermaak. Maak jou vyand daarmee seer. -C.J. Langenhoven
moenie-jou-vriend-vergeet-nie-dit-sal-hom-seermaak-maak-jou-vyand-daarmee-seer
Maak Nie Aanhalings: ...as jy bid, gaan na jou kamer toe, maak die deur toe en bid tot jou Vader wat jy nie kan sien nie. -Die Bybel
as-jy-bid-gaan-na-jou-kamer-toe-maak-die-deur-toe-bid-tot-jou-vader-wat-jy-nie-kan-nie
Maak Nie Aanhalings: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie 'n leier nie, nie 'n opsigter of 'n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? -Die Bybel
Maak Nie Aanhalings: Hoe meer waarheid daarby is, des te gevaarliker is 'n leuen. Die oneerlike melkboer sal niemand bedrieg as hy die bottels vol skoon water maak nie. -C.J. Langenhoven
hoe-meer-waarheid-daarby-is-te-gevaarliker-is-'n-leuen-die-oneerlike-melkboer-sal-niemand-bedrieg-as-hy-die-bottels-vol-skoon-water-maak-nie
Maak Nie Aanhalings: Maak vir die man wat nie omgee nie goeie werk. Die man wat omgee sal dit by hom sien en ook by jou kom bestel. -C.J. Langenhoven
maak-vir-die-man-wat-nie-omgee-nie-goeie-werk-die-man-wat-omgee-sal-dit-by-hom-ook-by-jou-kom-bestel
Maak Nie Aanhalings: Mense wat in die lewe vooruitgaan, is mense wat uitgaan om na geleenthede te gaan soek. En as hulle dit nie kry nie, maak hulle dit. -George Bernard Shaw
mense-wat-in-die-lewe-vooruitgaan-is-mense-wat-uitgaan-om-na-geleenthede-te-gaan-soek-en-as-hulle-dit-nie-kry-nie-maak-hulle-dit
Maak Nie Aanhalings: Die masjinerie van die wetenskap moet individualisties en geïsoleer wees. 'n Horde kan raas rondom 'n paleis, maar kan nie 'n telefoongesprek ontwrig nie. As die spesialis sy verskyning maak, lê dit die demokrasie met die helfte aan bande. -G.K. Chesterton
Maak Nie Aanhalings: Die dood maak alle tellings gelyk. -James Shirley
die-dood-maak-alle-tellings-gelyk
Maak Nie Aanhalings: Maak staat op die raad van die man wat twyfel of dit reg is: die man wat nie twyfel nie het die saak maar van een kant af beskou. -C.J. Langenhoven
maak-staat-op-die-raad-van-die-man-wat-twyfel-of-dit-reg-is-die-man-wat-nie-twyfel-nie-het-die-saak-maar-van-een-kant-af-beskou
Maak Nie Aanhalings: Moenie 'n man help wat homself kan help nie. Jy maak hom hulpeloos vir die toekoms en jy vermors die hulp wat jy vir 'n werklik behoeftige moes gespaar het. -C.J. Langenhoven
moenie-'n-man-help-wat-homself-kan-help-nie-jy-maak-hom-hulpeloos-vir-die-toekoms-jy-vermors-die-hulp-wat-jy-vir-'n-werklik-behoeftige-moes-gespaar
Maak Nie Aanhalings: Arm of ryk, die dood maak almal gelyk. -Spreekwoorde
arm-of-ryk-die-dood-maak-almal-gelyk
Maak Nie Aanhalings: Die man wat ek na soek, is nie die wat die minste foute maak nie, maar die wat die meeste foute regmaak. -C.J. Langenhoven
die-man-wat-ek-na-soek-is-nie-die-wat-die-minste-foute-maak-nie-maar-die-wat-die-meeste-foute-regmaak
Maak Nie Aanhalings: Ek is 'n beertjie met 'n klein verstandjie en lang woorde maak my moeg. -A.A. Milne
ek-is-'n-beertjie-met-'n-klein-verstandjie-lang-woorde-maak-my-moeg
Maak Nie Aanhalings: 'n Wye skerm maak 'n vrot rolprent net twee keer so sleg. -Samuel Goldwyn
'n-wye-skerm-maak-'n-vrot-rolprent-net-twee-keer-so-sleg
Maak Nie Aanhalings: Die kuns om bymekaar te maak weer armoede af, soos medisyne siekte afweer. -Plato
die-kuns-om-bymekaar-te-maak-weer-armoede-af-soos-medisyne-siekte-afweer
Maak Nie Aanhalings: Berou dryf swakkes tot wanhoop en maak heiliges van die sterkes. -Marie von Ebner-Eschenbach
Maak Nie Aanhalings: Geskiedenis is min of meer twak. Dit is tradisie. Ons wil nie tradisie hê nie. Ons wil in die hede leef en die enigste geskiedenis wat iets werd is, is die geskiedenis wat ons vandag maak. -Henry Ford
geskiedenis-is-min-of-meer-twak-dit-is-tradisie-ons-wil-nie-tradisie-hê-nie-ons-wil-in-die-hede-leef-die-enigste-geskiedenis-wat-iets-werd-is-is
Maak Nie Aanhalings: Staan by die man wat by die dag werk om te sien dat hy nie te stadig is nie, en by die man wat by die stuk werk om te sien dat hy nie te haastig is nie - of huur twee, een by die dag en een by die stuk, en laat die een die ander skaam maak. -C.J. Langenhoven
Maak Nie Aanhalings: 'n Prins wat dus so verplig word om goed te weet hoe om soos 'n dier op te tree, moet die jakkals en die leeu naboots, want die leeu kan hom nie self beskerm teen lokvalle nie, en die jakkals kan hom nie self beskerm teen wolwe nie. Jy moet dus 'n jakkals wees om lokvalle te herken en 'n leeu om die wolwe skrik te maak. -Niccolò Machiavelli
Maak Nie Aanhalings: Wanneer jy in gebed jou hande saamvou, maak God sy hande oop. -Spreekwoorde
wanneer-jy-in-gebed-jou-hande-saamvou-maak-god-sy-hande-oop
Maak Nie Aanhalings: Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. -C.J. Langenhoven
maak-jou-vriendelikheid-goedkoop-hou-jou-vriendskap-duur
Maak Nie Aanhalings: Hoe korter jy jou kuier maak, hoe gouer sal jy weer genooi word. -C.J. Langenhoven
hoe-korter-jy-jou-kuier-maak-hoe-gouer-sal-jy-weer-genooi-word
Maak Nie Aanhalings: Geld wat krom is, maak reg wat stom is. -Francois Rabelais